2 x Cruiser 79 series te koop

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

2 x Cruiser 79 series te koop

Post by Frederik »

More Manne en dames was nou net by N1 4x4 hulle het twee diesel 79 series cruiser wat verkoop word vir meer inligting gaan na.

http://www.n14x4.co.za/subPages/vehicles.aspx?page=4

En julle lees reg die kilos is baie laag omdat die voertuie gesteel was en lank by die polisie gestaan het.
As julle belangtel bel hulle en as iemand een gaan koop praat asb. Met gerhard van Rooyen en se jy het die info by my gekry ek gaan niks hier uit maak nie maar kan probeer vir meer afslag volgende keer as ek daar koop.  ;D
Last edited by Frederik on Fri Mar 02, 2012 6:17 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: 2 x Cruiser 79 series te koop

Post by Dippies »

Dis verniet vir daai lorries. :o

Maar die ding is dit die 2de beste bakkie/trok op die pad want ................................. JOHN DEERE het nog nie begin bakkies maak nie ;D ;D ;D ;D ;D

Groete
Dippies
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 2 x Cruiser 79 series te koop

Post by Frederik »

Dippies wrote: Dis verniet vir daai lorries. :o
Dit is wat ek ook gedink het toe dog ek, maar miskien maak ek 'n jaracal man of twee baie gelukkig.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: 2 x Cruiser 79 series te koop

Post by FrancoisN »

Persoonlik hou ek meer van daardie model Cruisers. Bokant die wiele op die kant bonnet is daar plek om jou glas/beker neer te sit.  8)Lyk regtig na goeie kopies. Wens ek kon.
Last edited by FrancoisN on Fri Mar 02, 2012 8:28 am, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
Biltongjagter

Re: 2 x Cruiser 79 series te koop

Post by Biltongjagter »

Dippies,

Kyk bietjie hier na John Deere se bakkies!  ;)
Post Reply