ek sien in die nuwe sa jagter, adverteer hul 'n nuwe roeper. 'n western rivers apache game caller.
enige iemand wat meer weet van die ding?
nuwe roeper
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
nuwe roeper
HOU HOM DAAI DIKTE
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuwe roeper
Ek het hom ook gesien. Ek weet in VSA is hy ook baie gewild maar omdat hy plaaslik nog nie so geredelik beskikbaar is en getoets is nie, weet ook nie gaan jy so baie gehelp kan word as daar fout gaan met hom nie. Vir eers tot hy deeglik getoes is sal eek maar nou by Foxpro kry.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: nuwe roeper
Jy kan hulle koop by Parktown Stores Hunting in Pta in Paul Kruger straat.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: nuwe roeper
Manne sorry ek vra mar ek is nog nuut op die forum en wil ook nie my naam (gat) maak nie mar wat is die foxpro en wat doen hy presies
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuwe roeper
Martin
As jy net vra sal jy nooit maak nie dit is hoe mens leer. Foxpro is die maak van die elektroniese ongedierte roepers wat ons gebruik. Daar is virskillende modelle met verskillende funksies soos Spitfire, Wildfire ens. Op die roepers laai jy die roepklanke wat jy die elektroniese roepklanke wat jy dan gebruik.
Google maar gerus Foxpro se site en gaan lees meer daar.