Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
En julle lees reg die kilos is baie laag omdat die voertuie gesteel was en lank by die polisie gestaan het.
As julle belangtel bel hulle en as iemand een gaan koop praat asb. Met gerhard van Rooyen en se jy het die info by my gekry ek gaan niks hier uit maak nie maar kan probeer vir meer afslag volgende keer as ek daar koop.
Last edited by Frederik on Fri Mar 02, 2012 6:17 am, edited 1 time in total.
Persoonlik hou ek meer van daardie model Cruisers. Bokant die wiele op die kant bonnet is daar plek om jou glas/beker neer te sit. 8)Lyk regtig na goeie kopies. Wens ek kon.
Last edited by FrancoisN on Fri Mar 02, 2012 8:28 am, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”