Barnes vs Berger

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Barnes vs Berger

Post by Raven »

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Barnes vs Berger

Post by Marc »

Wow

Word bietjie tone getrap hier  ;D Snaaks hoe hulle so vinnig aan eties raak, wie gaan nou eerlikwaar jag oor 1000yrd  ???

Ek kan sien hoe 'n man dit dalk eenkeer kan doen {Dier dood op 1000yrd} net om te s? ek het al, maar daar is heeltemal te veel wat kan skeefloop om gere?ld aan sulke skote te dink  ??? Teiken skiet is natuurlik iets heel anders, die ding staan darem altyd stil het geen wil van sy eie.

Interesant dat "Match" dalk nou tog saam met "Jag" in een sin gebruik kan word  :-X Baie interesant  ;)

Dankie vir die "link" Raven

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Barnes vs Berger

Post by Marc »

Ludwig

Ek het al hier en daar ook van die manne gehoor en al videos gesien van baie baie laaaaang skote. Ek gaan verseker eers bietjie meer moet leer oor balistieke voor ek verder hier komentaar  ;D

Dink net dat jan alle man nie eens dink aan sulke skote nie en dat die mark vs die argument baie klein is. Dink ook Barns het bietjie hier aan 'n perdeby nes kom skut  ;) Gaan die thread dophou  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply