GEVOELIGE 243
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
GEVOELIGE 243
Ouens net n vraag,ek het groepeering op my 243 gekry ma dan moes ek allis weeg.my doppe is 182,5 tot 182,8. Ek het toe doppe gevat wat 181.5 en 179,5g swaar is en die selfde laading in hul gelaai. groepeering nie te sleg nie ma ver van kol af soo dat as op 200m skiet dan gaan ek heel mis skiet. Is dit oor die drikking verander? Hoekom skiet party geweere klok slag groepeerings met doppe wat ook 2 of 3 g virskil. Dit het nou al n paar maal gebeer dat die werk's vrou my doppe laat deurmekaar raak en kom dan oor dat ek die dier sleg skiet.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: GEVOELIGE 243
Sal ook graag saam wil luister en mens kan dalk nog n tip of twee uit jou vraag uit kry...
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: GEVOELIGE 243
Ek baie virstreerd want n ou tel nie elke keer jou doppe op nie en nou raak my doppe min en die ander doppe se groepeering is nie soo goed soos die eerstes nie.En die ding vang n ou wanne minste ver wag.Moes n 2de skoot skiet op n vlippen bees,lekke gat gevoel,toe ek die doppe weeg sien ek toe hoekkom, 179,4g
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: GEVOELIGE 243
jou pm gestuur
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: GEVOELIGE 243
Hallo Suid Wes/Manne
Met jou huidige lading kan jy jouself nou op n tydlike node/sweatspot bevind. Dit beteken dat jy aanvaarbare resultate vir n gegewe lading NET in daai omstandighede vind. Redelike klein veanderings soos byvoorbeeld n verandering in dopkapasiteit veroorsaak dat daai sweatspot gemis word en sodoende die redelike verskil in POI.
Daar is vandag n program genaamd die OBT program beskikbaar wat tesame met Quick Load n balistiese program werk om n spoedvoorspelling voor die tyd te doen om jou op hierdie sweatspot te plaas. Klein verskille in die komponente het dan n kleinere invloed op die POI.
Ek weet nou nie of Pitsmit jou hiermee ge PM het nie maar as hy nie het praat gerus met ons.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.