Manne
Enige herlaai data vir die kaliber, 225 en 250 gr koeels, met SA kruite sal waardeer word......
Mooi loop
Francois
35 Whelen
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 35 Whelen
Ek het nie herlaai data vir jou nie maar kan jou se daardie geweertjie drop die diertjies maar.
Veral met die 225 greiners jy het mos Christer se eerste DVD gesien ?
Last edited by Frederik on Fri Feb 24, 2012 2:48 pm, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott