Ek is seker die manne met die ondervinding kan my hier raad gee.
Ek het verskeie aanbevelings wat die manne wat QL het, by my ingelees om seker te maak ek werk reg. (JARACAL en ander sites, selfs die van oor die groot waters)
Ek het opgelet dat die kamerdruk wat dan verkry word dikwels geel of pers gekleur is.
Selfs met my 243AI is dit die geval. (maks is 55200 en myne is 47483)
Nou wanneer IS die druk te hoog en wanneer kan n man maar bietjie hoeer gaan?
Ek si heeltemaal bakgat met my 243 en sal nie verander nie maar ek wil graag weet wat is aanvaarbaar en wat nie.
Help asb?
Wanneer is druk TE hoog?
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Wanneer is druk TE hoog?
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
Tokelos
Ek ken nie regtig die maksimum drukvlakke van die verskillende kalibers nie, maar as ek moet begin "ful size" omdat doppe moeiliker toemaak in die aksie is dit maar 'n teken van te Ho? Druk!
Sien jy skiet ook 'n 243AI en kan jou verseker dat as jy in die omgewing van 55 000 psi bly, jy eeue se plesier uit die doppe gaan kry en ook op die teiken.
Moet tog nou net nie elande gaan skiet met die 243 nie!
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
Die algemeen aanvaarde maks drukvlak lyk my is by 60000psi. Sommige kalibers gaan na 65000. Uit skrywes wat ek gesien het word dit bevestig dat drukke van 70000psi en ho?r wat konstant gehandhaaf word skade aan die aksie van die geweer begin aanrig.
As jou kar ontwerp is vir maks omwentelinge van 6500 ry jy dit nie voortdurend daarteen nie. By normale snelhede loop dit teen 4000 opm op die oop pad. Netso is dit raadsaam om nie die piekdruk voortdurend aan te durf nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
Jitte Manne, is julle onderwysers want julle verduidelik dat selfs ek kan verstaan. DANKIE!!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
Tafjak,
ja jong ek het dai opskrif van die 243/eland gesien maar doelbewus nie gelees nie. Jou opmerking het my nuuskierig gemaak en toe gaan staan en doen ek dit wragtag tot my eie spyt! Kan regtig nie glo dat dit ooit oorweeg kon word nie. Aan die anderkant, dis hoe ek leer - deur vrae te vra.

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
As die geweer se stukke om jou gesaai l? en jy nie weet waar al die bloed vandaan kom nie, dan weet jy jou druk was te hoog.
Wanneer is druk veilig? Kyk na die SAME specs vir jou kaliber en bevestig dat jou spoed binne die range is wat in erkende boeke (nie PMP se boekie nie
[size=78%]) aangegee word.[/size]
Bly maar liewer weg van daardie "HOT LOADS" af, die kool is die sous/bloed nie werd nie.
Wanneer is druk veilig? Kyk na die SAME specs vir jou kaliber en bevestig dat jou spoed binne die range is wat in erkende boeke (nie PMP se boekie nie
Bly maar liewer weg van daardie "HOT LOADS" af, die kool is die sous/bloed nie werd nie.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
Tokelos
Ja, die eland opmerking was maar tong-innie-kies gewees.
Weet nie watter gewig koe?ls jy skiet nie, maar het net gesien as ek moet begin "body bump" of "full size" na so 3skote is die druk maar te hoog om volhoubaar in die geweertjie van my te skiet. Baie keer sal jy nie eers druksimptome agterkom nie, maar hoe meer die dop geskiet word hoe meer van die simptone spring dan uit.
Elke ou skiet maar sy geweer so vinnig of stadig soos hy wil, tog sy eie geweer en kan doen daarmee wat hy wil.

Pieter
Mooiloop
..............ag, so waar! As jy 'n "Hot Rod" wil h?, maak een en verduur die pyn.baboonstalker wrote: Bly maar liewer weg van daardie "HOT LOADS" af, die kool is die sous/bloed nie werd nie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Wanneer is druk TE hoog?
[quote="tafjak"]
Tokelos
Weet nie watter gewig koe?ls jy skiet nie, maar het net gesien as ek moet begin "body bump" of "full size" na so 3skote is die druk maar te hoog om volhoubaar in die geweertjie van my te skiet. Baie keer sal jy nie eers druksimptome agterkom nie, maar hoe meer die dop geskiet word hoe meer van die simptone spring dan uit.
Tafjak, ek skiet 80gr Bergers teen 47483 PSI kamerdruk in n k98 aksie met 1/10 met 26"l Truvelo loop. Kan nie nou onthou water node nie.
As my 25-06 klaar ge-rebarrel is gaan ek met hom of 100gr of 115gr skiet en dan met die 243AI oorslaan na 68gr of 70gr punte.
Enige opmerkings/gedagtes?