daar #%#@$ my scope
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
daar #%#@$ my scope
het nou net 'n paar skote geskiet, om te kyk of als reg is. sien toe ek skiet bietjie laag. toe ek 2 clicks wil opstel, toe strip die ding. hy draai af, dan hy deg, maar elke keer as ek opdraai...gly hy. dit voel of ek kan skree
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: daar #%#@$ my scope
Ai cassie..kan dink jy is negetief!!
Nou het jy dam n goeie scope om maan toe te kyk

sterkte!
Groete Dirkie
Nou het jy dam n goeie scope om maan toe te kyk
sterkte!
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: daar #%#@$ my scope
ek het dit gedoen, as ek hom vas draai(af stel) dan vat hy. maar, seker 1 draai op, dan gly hy. en dit raak al erger.
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: daar #%#@$ my scope
naverkope en herstel van Lynx is puik, daai scope sal ek moeite doen as ek jy was om te herstel.
bly maar n gatslag
bly maar n gatslag
Last edited by James Wilson on Thu Feb 23, 2012 8:54 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: daar #%#@$ my scope
Hi Cassie
As ek jy is stuur ek hom vir Lynx, hul verbaas jou dalk en herstel dit gratis. Hul naverkope diens is regtig nie sleg nie.
As dit te duur is, dan is dit maar sy einde, jy verloor niks.
Goete
erx
As ek jy is stuur ek hom vir Lynx, hul verbaas jou dalk en herstel dit gratis. Hul naverkope diens is regtig nie sleg nie.
As dit te duur is, dan is dit maar sy einde, jy verloor niks.
Goete
erx
Last edited by erx on Thu Feb 23, 2012 9:36 am, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: daar #%#@$ my scope
Het probleme met 'n Lynx 2-7x32 gehad en is kosteloos deur hulle gdiens. By geweerwinkel ingegee en is deur hul rep opgetel en weer by die winkel afgegee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: daar #%#@$ my scope
het klaar met hul gepraat. hul het gese ek kan hom sommer direk stuur.
het nou maar die ou tasco 6x40 worldclass opgesit. dit darm 'n ou staatmaker.
het nou maar die ou tasco 6x40 worldclass opgesit. dit darm 'n ou staatmaker.
HOU HOM DAAI DIKTE
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: daar #%#@$ my scope
As hy bietjie laag skiet buig net die loop n bietjie op as die scope nie wil stel nie!
Vorskoon my maar ek is net weer in een van daai moods!!!!!
Maar as jy sukkel los hom so en stuur maar die geweer na my. jy kan n ander een koop met n nuwe scope. Goeie rede om vir mamma te se die gun is in sy m--r!!!
Maar as jy sukkel los hom so en stuur maar die geweer na my. jy kan n ander een koop met n nuwe scope. Goeie rede om vir mamma te se die gun is in sy m--r!!!