Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dags?
Hier is twee van my nuwe speelgoed wat ek na 'n laaaang wag Vrydag op die lughawe kon gaan haal.
Springfield Armory 1911 pistool en Ruger Hawkeye Alaskan Lefthand 375 Ruger in stainless wat 1 van 100 is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by HFC on Sat Feb 18, 2012 8:11 pm, edited 1 time in total.
Beretta wrote:
HFC
Waar was die del vandaan in n SA of van oor die see af.Dit is bloody mooi
Beretta
Beretta
Ja, ek het hulle self ingevoer van VSA. Die wapens wat ek ingevoer het tot op hede is Rugers vir my versameling en basies almal modelle wat nooit in SA beskikbaar was nie of ooit ingebring was nie. Die Springfield is by my laaste invoer gesit net om die batch vol te maak, maar hy is mooooi.
HFC
HFC was jou lisensies vooraf goedgekeur dat jy die gewere kon gaan afhaal? Ek stel ook belang in wapens invoer van die VSA. Kan jy miskien bietjie raadgee? Ek koop die bier.
jmb wrote:
HFC was jou lisensies vooraf goedgekeur dat jy die gewere kon gaan afhaal? Ek stel ook belang in wapens invoer van die VSA. Kan jy miskien bietjie raadgee? Ek koop die bier.
jmb
Nee, die invoer permit is goed gekeur in my naam en ek gaan nou my aansoeke indien vir die wapens. Kontak my op 08277ses1sewe89 vir meer detail oor die proses.
HFC