Expander ball drag
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Expander ball drag
More Manne,
Wil gou hoor wat is julle raad vir expander ball drag wanneer jy doppe size. Die aantal drag op die expander ball is baie rof wanneer ek my 375 Ruger doppe size. Die dies wat ek gebruik is 'n gewone stel Redding FL dies. Gewoonlik gebruik ek maar bietjie case lube op die expander ball (mits die doppe gewas / getumble word na die tyd) om dinge makliker te laat loop, maar daai lube werk vinnig uit as jy 'n paar doppe gesize het. Soms help dit ook bietjie om 'n nekborsel deur al die doppe te jaag voor die sizing.
Is hierdie die beste manier om expander ball drag op te los of het van julle manne dalk ander raad wat ook goed werk?
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Expander ball drag
Hi Lourens dit klink vir my of jy dalk n kwessie van klasieke inside case neck thickening ondervind. Dit gebeur asgevolg van die geelkoper wat mettertyd voorententoe "vloei" en dan n opbouing of verdukking in die binnekant sowel as die buitekant veroorsaak, die doppe se lengte word dan ook natuurlik langer en daarom 'trim" jy dit weer terug na fabriek spesifikasies toe. Forrester maak n gereedskap stuk daar voor wat hulle n "inside of outside neck reamer" noem RCBS maak ook een. As jy vir baie verskillende kalibers laai sal ek jou aanraai om die verstelbare een te kry. Dit sal akkuraatheid verbeter en ook onnodige druk probleme uitskakel. 
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Expander ball drag
Lourens
Ek dink jy kan die probleem redelik oplos deur n CARBIDE expander ball te kry. Ek het vir my 243 een gekry by S&O vir my Redding dies.
Die carbide button maak dit onnodig om elke paar doppe te moet lube aan die binne kant van die nek. Ek het nog nie die dry neck lube probeer nie maar glo dit kan ook help
Weet net nie of hulle die kaliber maak nie. Praat met S&O.
Frikkie

Cradock
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Expander ball drag
Bietjie grafiet, sommer van podlood, gesmeer in die nek van so 'n paar doppe. Hy smeer dan die expander ball en loop al hoe gladder.
Groete
erx
Groete
erx
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Expander ball drag
Hi Vlakvark jy s? .375 Ruger het nie doughnut probleme nie. Wil jy nie asseblief so gaaf wees om dit vir n leek soos ek te verduidelik nie sodat ons meer kan leer.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
-
jmb
Re: Expander ball drag
Gebruik Mica. Dit is 'n wit poeier smeermiddel. Jy sit dit aan in die binnekant van die nek met 'n nekborsel. Ek het dieselfde probleem gehad met my 375 H&H. Dit voel naar as jy die lever terugtrek. S&O verkoop 'n lekker stelletjie met 3 verskillende grootte boresels wat binne in 'n houer pas wat sommer die Mica bevat en dit help aanwend aan die borsels.
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Expander ball drag
Ek wil nie dom vrae vrae nie maar waar en wie is S&O
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Expander ball drag
Safari & Outdoor geweerwinkels in Pta en die Kaap.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Expander ball drag
Ek weet nie wat jy wil weet van 'n Doughnut nie want jy het dit dan self beskryfwingover wrote: Hi Vlakvark jy s? .375 Ruger het nie doughnut probleme nie. Wil jy nie asseblief so gaaf wees om dit vir n leek soos ek te verduidelik nie sodat ons meer kan leer.
Hi Lourens dit klink vir my of jy dalk n kwessie van klasieke inside case neck thickening ondervind. Dit gebeur asgevolg van die geelkoper wat mettertyd voorententoe "vloei" en dan n opbouing of verdukking in die binnekant sowel as die buitekant veroorsaak
Jy kan ook die search funksie bo aan die voorblad gebruik en doughnut search
maar dit is net soos jou beskrywing Inside neck thickening 'n Doughnut
Last edited by Vlakvark on Thu Feb 16, 2012 10:51 am, edited 1 time in total.

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Expander ball drag
Manne,
Dankie vir die raad tot dusver.
Ek het gistermiddag met oom Kassie by S&O oor die probleem gesels en hy het vir my gese dat dit bitter krities is om die binnkant vn my doppe se nekke ook te lube, veral die area waar die nek en die skouer bymekaarkom. Hy het voorgestel om op die groter kalibers (9.3 en op) gebruik te maak van sogenaamde "High Tension Lubricant" wat daar by S&O beskikbaar is om hierdie probleem op te los. Hyt ook gese dat mens op die kleiner kalibers gebruik kan maak van droee grafiet om die nekke te smeer aan die binnekant, dit werk blykbaar baie lekker. Hy is dit ook eens dat die .375 Ruger nie sommer doughnut probleme sal gee nie en dat dit eerder die geval is van 'n droe? nek teen 'n droe? exander ball wat dan groot wrywing veroorsaak en sodoende moeilik size.
Groete,
Lourens
Dankie vir die raad tot dusver.
Ek het gistermiddag met oom Kassie by S&O oor die probleem gesels en hy het vir my gese dat dit bitter krities is om die binnkant vn my doppe se nekke ook te lube, veral die area waar die nek en die skouer bymekaarkom. Hy het voorgestel om op die groter kalibers (9.3 en op) gebruik te maak van sogenaamde "High Tension Lubricant" wat daar by S&O beskikbaar is om hierdie probleem op te los. Hyt ook gese dat mens op die kleiner kalibers gebruik kan maak van droee grafiet om die nekke te smeer aan die binnekant, dit werk blykbaar baie lekker. Hy is dit ook eens dat die .375 Ruger nie sommer doughnut probleme sal gee nie en dat dit eerder die geval is van 'n droe? nek teen 'n droe? exander ball wat dan groot wrywing veroorsaak en sodoende moeilik size.
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Expander ball drag
Hi Vlakvark ek wil nie weet van douhgnut nie maar spesefiek hoekom jy glo dat dit nie dit is nie.