Goeie dag aan almal.
Ek wil graag kurses hier op Excelsior reel, het reeds met oom Heinrich gepraat. Ek is 120km van bloemfontein, 190 van Kroonstad en 370 van Johannesbrug. Wil net die belangstelling toets as daar genoeg belangstelling is dan maak ons datum vas. Die verblyf sal minimaal wees dit gaan amper net kursus koste wees en tjop en dop.
Laat weet my
Groete fanie nel
Heinrich Funck kurses te Excelsior
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
-
big daddy
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Hi. ek is in ladybrand en stel beslis belang. My sel nr is 0733399620.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Manne as ons genoeg belangstelling kry vir die kurses. Sal kostes R750 per persoon wees.
Dit gaan net een dag kurses wees, begin 8uur die oggend en vanaand is ons klaar.
Groete
Dit gaan net een dag kurses wees, begin 8uur die oggend en vanaand is ons klaar.
Groete
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Fanie na watter datums min of meer kyk julle?
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Katvis ek sal more met oom Heinrich praat en hoor wanneer het hy datum oop. Ek wil die kurses so vinnig as moontlik reel. Moet net eers kyk na belangstelling
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Manne die datum vir kursus 10 Maart 2012. In dien genoeg belangstelling
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Heinrich Funck kurses te Excelsior
Jammer manne daar het dinge voorgeval en sal die kursus nie meer voortgaan te Excelsior nie.
groete
heinrich
groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
