270 barrel life
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
270 barrel life
hello guys
i'd like to know what's the round count on a 270 barrel before it get's washed out ? who's shot one out and what's the round count on your 270 rifles ?
thanks
bobby
i'd like to know what's the round count on a 270 barrel before it get's washed out ? who's shot one out and what's the round count on your 270 rifles ?
thanks
bobby
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 270 barrel life
Bobby
Ek het 'n perfeksionis pel (hy tel die skote baie mooi) wat met sy ou Browning A-bolt al 4500 skote geskiet het - en dit groepeer nog baie mooi.
Alles hang ook af van die tipe staal waarvan die loop gemaak is en die ladings van jou ammo...
As jy kyk na 'n tweedehandse geweer - dan is die borescope en 'n ervare wapensmid maar die enigste uitweg.
Net my 2c
Mooiloop!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 270 barrel life
hein
dankie ek kyk na n howa geweer maar ek skiet baie en will nie n loopvreeter he nie .
dankie ek kyk na n howa geweer maar ek skiet baie en will nie n loopvreeter he nie .
-
Danie Lombard .243
Re: 270 barrel life
.270 loop hou sommer lekker lank, ek het 'n parker hale .270 gehad, jare met hom geskiet, gegee vir 'n vriend van my en hy skiet ook al 'n paar jaar met die geweer, die ou parker hale groepeer steeds goed. In die laat 60's het my pa 'n morris bakkie gehad, ander omie het die .270 gehad. Hul het geruil en so het my pa die .270 gekry, later jare het ek met die geweer gejag, baie jakke en springbokke met die .270 gejag. .270 is 'n puik kaliber en ek kan getuig dat die loop sommer lank hou.
Ek oorweeg om weer vir my 'n .270 te kry vir vlakte jag.
Ek is teleurgesteld met die fabrieks lope in kal .243 My oorspronglike .243 Savage se loop het nie lank gehou nie, tog was daai Savage loop baie akkuraat. Het nie 2000 skote gehou nie. Wapensmid vriend van my se dat Remington lope in .243 ook nie lank hou nie. Vector en Truvello lope in kal .243 gee goeie loop lewe.
Ek oorweeg om weer vir my 'n .270 te kry vir vlakte jag.
Ek is teleurgesteld met die fabrieks lope in kal .243 My oorspronglike .243 Savage se loop het nie lank gehou nie, tog was daai Savage loop baie akkuraat. Het nie 2000 skote gehou nie. Wapensmid vriend van my se dat Remington lope in .243 ook nie lank hou nie. Vector en Truvello lope in kal .243 gee goeie loop lewe.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 270 barrel life
well by the looks of it the 270 must be the k@#$%t caliber out cos nobody on this forum seems to have one .
Last edited by bobby on Wed Feb 15, 2012 2:47 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 270 barrel life
Bobby
I've got 26 guns, but not a 270, sorry boet, can't help you...

Keep well
Francois
I've got 26 guns, but not a 270, sorry boet, can't help you...
Keep well
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 270 barrel life
Francois Marais wrote: Bobby
I've got 26 guns, but not a 270, sorry boet, can't help you...![]()
Keep well
Francois
Dit lyk my ons moet iets tussen die lyne lees... Is daar enige ander 7mils tussen die 26? Seker DAREM 'n 7 x 64, so nie is daai versameling onvolledig
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 270 barrel life
Hein
Nee, net n 7X57, ek het nie regtig werk vir die vinnige 7mm's nie, ook nie regtig vir die vinnige 30 cal nie, net n 30-06, werk heel goed genoeg vir my....

Mooi loop
Francois
Nee, net n 7X57, ek het nie regtig werk vir die vinnige 7mm's nie, ook nie regtig vir die vinnige 30 cal nie, net n 30-06, werk heel goed genoeg vir my....
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 270 barrel life
Francois,Francois Marais wrote: Hein
Nee, net n 7X57, ek het nie regtig werk vir die vinnige 7mm's nie, ook nie regtig vir die vinnige 30 cal nie, net n 30-06, werk heel goed genoeg vir my....![]()
Mooi loop
Francois
Soos jy daar s? - dis die dikhoute wat die kos gaarmaak... Ek is wel nuuskierig om te hoor watter ander interessante ketties jy het, maar dit vir 'n ander keer.
Groete!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: 270 barrel life
Bobby ek het die interesante aanhaling op 6mmBR se site gecopy waar hulle meen dat die Howa beter lope as Rem het.
" The Varmint Supreme features a sturdy and very comfortable laminated stock with vent holes for barrel cooling. The action is strong and smooth, and the barrels are probably a bit better, on average, than you'll get from Remington."
Hoe waar dit is sal ek nie weet nie.
Persoonlik dink ek Howa bied baie goeie waarde vir geld, ek het self 'n jeukerigheid aan my om een in 223 te kry.
Johan

Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
-
Danie Lombard .243
Re: 270 barrel life
Bobby, a .270 is a plenty fine and dandy caliber, drives a bullet faaaaaar out with little recoil. Go and read a few articles from the usa gun writer Jack O Connor. He praised the .270 and used nothing else. He hunted quite a lot of american game succesfully with the nimble .270 In the mordern world there are so many types of calibers. I think the .270 was quite a few years ahead of its time. Makes a very good plains game rifle.
jl1904 Ek het nie syfers of metalurgiese verslae nie, ek praat uit ondervinding en sal dus graag wil aansluit by jou plasing en beaam dat Rem lope nie lank hou nie. Met Rem se akkuraatheid skort daar niks nie. Die ketties van Rem gooi klein groepe.
Danie

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 270 barrel life
Gelukkig verskil smaakbobby wrote: well by the looks of it the 270 must be the kakest caliber out cos nobody on this forum seems to have one .
Ek skiet alles met my .270 en kyk nie 'n dag terug nie, Baie maklik om te herlaai, groepering kom sommer vinnig en as jy will vlak skiet, laai jy 110gr Barnes en hy hardloop 3300fps en as jy bos toe gaan laai jy 140gr Accubond en hy hardloop 2850fps.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 270 barrel life
Daan
Nie om iets te begin hier nie maar ek sou graag wou weet wat met die 270 gebeur het as dit nie was vir Jack O Connor nie. Dit is seker die beste voorbeeld van een persoon wat n kaliber gemaak het! Ek het al baie gewonder wat Winchester vir Jack betaal het vir die advertensie veltog!
Groetnis
Wout
PS. Cois sien jy n 270 pryk onder my skrywes?

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 270 barrel life
Wout,Wouter Roets wrote: Daan
Nie om iets te begin hier nie maar ek sou graag wou weet wat met die 270 gebeur het as dit nie was vir Jack O Connor nie. Dit is seker die beste voorbeeld van een persoon wat n kaliber gemaak het! Ek het al baie gewonder wat Winchester vir Jack betaal het vir die advertensie veltog!
Groetnis
Wout
PS. Cois sien jy n 270 pryk onder my skrywes?![]()
Soos ek al baie vir jou gese het, ons deel dieselfde sentimente rakende daai kaliber....
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Danie Lombard .243
Re: 270 barrel life
YIP Wouter, nou praat jy darem 'n waar ding oor ou Jack O Connor en sy liefde en skrywes oor die .270. Winchester skuld hom 'n ou ietsie.
Ek weet, as ek reg kan onthou, het Jack O Connor een maal herken in van sy skrywes dat hy hom al amper in die moeilikheid geplaas het deur alles wat jagbaar is te wou skiet met sy .270 en soos julle weet, hoe GROOOOTER die spesie, hoe groter moet die koeel wees.
Feit bly, baie goeie vlakte kaliber.
Danie
P.S. Winchester hat darem oulike kalibers ontwikkel. Ek is gaande oor Win se kalibers. Hul werk!!
Ek weet, as ek reg kan onthou, het Jack O Connor een maal herken in van sy skrywes dat hy hom al amper in die moeilikheid geplaas het deur alles wat jagbaar is te wou skiet met sy .270 en soos julle weet, hoe GROOOOTER die spesie, hoe groter moet die koeel wees.
Feit bly, baie goeie vlakte kaliber.
Danie
P.S. Winchester hat darem oulike kalibers ontwikkel. Ek is gaande oor Win se kalibers. Hul werk!!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 270 barrel life
thanks for the feed back guys .
bobby
bobby
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 270 barrel life
Lyk my ou Jack o'Conner was oor 'n .270 soos Jakkalsjagters is oor 'n .243 is. Ja manne elke ou het maar sy voorkeure en dit wat werk, werk vir jou.
Of dit nou .303, Martini, of van die meer moderne kalibers is, almal het in die regte hande hope bokke en ongediertes laat val.
Elke kaliber het maar sy plekkie. Ek self het ook onder andere 'n .270. Ek besef hy het tekortkominge maar dit was my eerste roer en hy het my nog nooit gedrop nie.
So Bobby if it shoots straight and the bullet hits where it should, it will bring back the venison. (Hierts kap ek nou die Ingels)

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270 barrel life
bobby i beg to differ my friend. there's quite a few guys on the forum with them i've got n '81 model brno ZKK600 and i promise you i will not swop it for anything their is no antelope i will not take on with my 270 in fact it has dropped everything from an oryx down to a duikerbobby wrote: well by the looks of it the 270 must be the k@#$%t caliber out cos nobody on this forum seems to have one .
nobody will ever convince me that it is a s@#t caliber in fact it is the only true 7mm on the market the rest is 7.24mm
if you want a caliber that can shoot bush and flats you can buy the 270 it will never drop you
and my one still group sub 15mm 0n 100m after all these years and believe me this gun has worked my friend
pitsmit
Last edited by PITSMIT on Thu Feb 16, 2012 8:17 am, edited 1 time in total.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270 barrel life
+ 10000000 ou pieta ek dink bobby soek maar net reaksie op sy topic as jy eers ge-270 het los jy hom nie maklik niepietjacobs wrote:Gelukkig verskil smaakbobby wrote: well by the looks of it the 270 must be the kakest caliber out cos nobody on this forum seems to have one .
Ek skiet alles met my .270 en kyk nie 'n dag terug nie, Baie maklik om te herlaai, groepering kom sommer vinnig en as jy will vlak skiet, laai jy 110gr Barnes en hy hardloop 3300fps en as jy bos toe gaan laai jy 140gr Accubond en hy hardloop 2850fps.
beste all rounder in my boeke ook
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270 barrel life
baas wout keep it nice n?Wouter Roets wrote: Daan
Nie om iets te begin hier nie maar ek sou graag wou weet wat met die 270 gebeur het as dit nie was vir Jack O Connor nie. Dit is seker die beste voorbeeld van een persoon wat n kaliber gemaak het! Ek het al baie gewonder wat Winchester vir Jack betaal het vir die advertensie veltog!
Groetnis
Wout
PS. Cois sien jy n 270 pryk onder my skrywes?![]()
o'conner het net geskryf oor hom hy het nie die kaliber ontwerp nie
die ou wat die kaliber ontwerp het het die goeie ding gedoen
bobby jy sal nie fout maak nie mater
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 270 barrel life
yes i just wanted to know what the round count on a 270 barrel is but seeing as i never got much of a respons i thought no one here actually owns one or has shot one out .
cheers
cheers
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270 barrel life
bobby
ek tel nie die skote nie maar ek weet net myne het al baaaaaaie deur hom en hein m se maat het al 4500+ deur syne
dit behoort jou te antwoord
vir n jaggeweer is dit baie bokke daai dis nie n baan kaliber nie so ek dink jy sal hom baie jare kan gebruik