Goeie naand manne, kan nie glo ek het eers 2 weke terug julle great forum ontdek nie, dankie vir al die intressante besprekings. Wel ek is van Pta, skiet op die oomlik met 'n swartkruitgeweer, wag soos baie ander op my 30-06 wat deur Manne in Blou 'verwerk word'. Is daar enige ander wat met die voorlaaiers deurmekaar is?
Groete
LR
Nog 'n Newy
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog 'n Newy
Naands? Louis
Welkom, jy gaan dit geniet hier
Groetnis
Marc
Welkom, jy gaan dit geniet hier
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nog 'n Newy
Welkom en geniet dit.
Groete
Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Nog 'n Newy
Welkom
Speel ook met bietjieet n voorlaaier
Theo
Speel ook met bietjieet n voorlaaier
Theo
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nog 'n Newy
LR
Baie baie welkom - bly om kennis te maak en geniet dit saam
Baie baie welkom - bly om kennis te maak en geniet dit saam
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Nog 'n Newy
Welkom hierso,
Ekt vd selfde rede as jy 'n voorlaaier aangeskaf en skiet darm nog so dan en wan met mu .451.
Ekt vd selfde rede as jy 'n voorlaaier aangeskaf en skiet darm nog so dan en wan met mu .451.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...