raad oor gras

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

raad oor gras

Post by tobie »

Kan iemand my help met bietjie raad.daar is amper geen plek so lekker om te vis soos op my plaas dam nie,maar n tipe dam gras het die dam van hoek tot kant toe gegroei.ek besproei uit die dam  en wil ook nie graag die vis dood nie.
Groete Tobie
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: raad oor gras

Post by DWB »

Haak soveel moontlik gras met die hand uit, of trek 'n ding deur wat dit sal opvang met ?n trekker, dan so 1 Lusern baal per hektaar water. Die skei 'n suur af wat die gras dood. Vat maar 'n ruk maar hulle s? dit werk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: raad oor gras

Post by Christo »

Die baal ding werk maar die visse vrek ook. Altans so het ek bevind.

Alternatief is om klompie duur graskarpe te koop. Hulle voel die gras lekker.

My damme suig met vlotte en ek sleep 'n eg met lang kabel deur die dam. maak nogals mooi skoon. Groot werk maar daar waar die gras weggesleep is is die gras weg vir lank.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: raad oor gras

Post by tobie »

dankie sal n bietjie probeer.waar kan mens van daai gras karpe in die hande kry?
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: raad oor gras

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: raad oor gras

Post by Hugov »

Syngenta het n produk genaamd Midstream. dit is veilig vir visse en werk goed ek het dit in ons damme op die gholfbaan gebruik.
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: raad oor gras

Post by Christo »

Hugov wrote: Syngenta het n produk genaamd Midstream. dit is veilig vir visse en werk goed ek het dit in ons damme op die gholfbaan gebruik.
Groete H
Hugo, die probleem is die produk maak die gras dood wat die suurstof opvreet in die water en dit laat die visse vrek, nie die "gif" nie.


Tobie, as jy iets makliks wil doen is sleep 'n eg deur die dam ( met trekker natuurlik ) . Jy sal wel fiks word van die gras afhaal van daai eg ( harrow) maar jy sien sommer wat uitkom. Hier by my is baie gewone karp in die dam en hulle woel die bodem goed genoeg na die sleepery dat die gras na jare nog nie weer probleem gemaak het nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: raad oor gras

Post by tobie »

Dankie Christo gaan bietjie probeer.Sal n paar fotos post waneer ek weer vang
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
Post Reply