168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

65gr S365 met 168gr a-max, loer die foto, ek dink marico se bobejane en jakalsies moet lig loop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
Dags?
Ek dink ook so
Groetnis
Marc
Ek dink ook so
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
Henry het jy n idee van die spoed. hoe ver laai jy jou koel weg van die lands? en watse kruit en primers gebruik jy?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
Mooi groepie daar, het jy gekyk watse spoed hardloop hy
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
dis S365 65gr cci 200 primers, TPL is 91mm,
ek het nie n crony nie maar ek skat so 2900f/s
ek het nie n crony nie maar ek skat so 2900f/s
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
henri jy is op hom tune daai tpl en hy gaan toemaak lyk jou resep is reg
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
pitsmit, glo jy dat as jy n groepring kry waarvan die 3 skote ewe ver van mekaar af is(soos in die geval) dat as jy jy bloot verder dan net die tpl verstel gaan jy sukses he? dit is iets wat ek self ondervind het maar is onseker of dit algemeen aavaar word.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
Henry,
Daai 168gr A Max'e maak mooi, dit is al wat ek op my 30-06 gebruik vir die Jakke, hy val net daar! 'n Lekker punt vir probleem diere.
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 168gr hornady a-max eerste probeer slag vir 300 H&H
James
As hulle so bymekaar sit kan jy maar met die TPL speel die groep behoort beter te raak, dis nou as hulle so bymekaar sit en een nie weg sit nie. hahaha