Bevoegtheid Skryf

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Bevoegtheid Skryf

Post by Heinds »

Dagse Menere

Waar in die Kaap rond is die beste plek om jou bevoegtheid te gaan skryf vir selfverdediging?

Ek soek 'n plek waar hulle jou darm sal help as jy vashaak..

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Bevoegtheid Skryf

Post by cassie_calvinia »

qunetts jag en hengel in worcester. hoop jy kom reg. vra vir casper van der merwe
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Bevoegtheid Skryf

Post by Heinds »

Dankie Cassie

Weet jy of iemand dalk van 'n plek bietjie nader aan die Kaap?

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Bevoegtheid Skryf

Post by DieKraai »

Dagse Hein 2506

Ek het myne by Quemic South in Voortekker Weg, Parow gedoen. Was baie tevrede met hulle diens. Die persoon wie die toetse doen is Deon Burger. Hier is hulle kontakbesonderhede:

Tel:            (021) 930 2672
Fax:          (021) 930 2673
E-pos:      mailbox@quemic.com

Hoop dit kan jou help.

Groete
:)
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Bevoegtheid Skryf

Post by bobby »

parrow arms , lekker guys also in tallent rd  parrow
Post Reply