"Disposing" van herlaai komponente.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
"Disposing" van herlaai komponente.
wat sal die korrekte manier wees om van primers en kruit te dispose. elke industrie het wetlike voorskrifte van disposing. by afval moet die metaal en plastiek gesky word en so vir die res an die wereld geld daar voorskrifte. daarom is daar sekerlik n regte manier as van primers en kruit moet ontslae raak?
ek sit met n blik of 2 kruit wat min kruit in oor is en dis lotte of kruit nommers wat ek nie meer gebruik nie. ook is daar van my vriende niemand wat die kruit gebruik nie. buitendien is dit te min in elke blik om dit vir iemand te hou sodat dit regtig die moeite werd is. ek het onlangs my herlaai kamer ontruim met die idee om die kamer te verander. met die verskuiwing van toerusting van een vertrek na n ander het daar 2 boksies primers geval nou het daar uit elke boksie primers gemors. ek het al die primers opgetel en is hulle dus nou deurmekaar. ek gaan dit nie eers waag om die goed verder te gebruik nie., maar ek kan nie nou 30 primers in die vullisblik gaan staan en gooi nie- dis net te gevaarlik. boonop kan iemand seerkry en daarvoor is ek nie lus nie.
daar moet tog n regte of voorgestelde manier wees om die sake te kan hanteer?

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Primers kan met olie onskadelik gemaak word. Kruit gooi jy sommer op jou grasperk en maak nat. Daai kol gras groei net do lekker as met 232 of iets dergeliks
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Seriaas??
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
James
Ja kruit vir die gras en olie vir die primers

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Nou net nie dink daai gras sal jy na die tyd kan rook nie, ook nie eet nie. Jy sal nie beter dampe kry of harder skote kan skiet nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Gerard
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
30 Primers is nie geld werd as skroot nie en ek sou hulle net onskadelik maak. Die volgende keer wanneer jy braai, gooi hulle op die vuur en gooi dan saam met die as weg.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Op sy kop Beyers... soos die engels man s? "enough said"....hoe top jy nou daai.
Voel soos waneer daai laatie net voor jou beurt opstaan in die klas en s? hulle't KFC gee?t die naweek....
???
Dis maar die beste raad, weet kruit maak goeie kunsmis, maar dit is bietjie aan die duur kant per ha
Of daar 'n "wetlike"manier is om van hulle ontslae te raak, weet ek nie.

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
James
Roep jou kinders vat daai kryt en gooi dit op sement uit in so lang strook en steek die punt aan die brand. Mooi vetong vir almal! Hy brand baie stadig en daar is nie gevaar daarmee nie.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Praat jy uit ervating?Ludwig wrote:Passop net vir Wout se raad. Die brandmerke is redelik blywend, so moet dit nou nie op die teelvloer van die stoep doen nie.
ek soek nog wapens...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
In ADI kruit se boekie onder Q/A
Q: How do I know if my powder has gone off?
A: Check containers of smokeless powders on an annual basis. Chemical deterioration of smokeless powder can be recognised by carefully smelling the contents of the container. Any deterioration produces an acrid, acidic odour quite different from the normal sweet smelling odours of ethanol or ether which are usually present. Rusting of metal surfaces exposed to smokeless powder can also indicate deterioration. If the powder looks or smells bad, dispose of it.
Q: How do I dispose of my old powder?
A: Deteriorated smokeless powder should be disposed of by carefully burning it in thin layers not more than 10mm deep and in small quantities never more than 500 gram. Chose an isolated location, which should be at least 10 metres from any other combustible material. DO NOT LIGHT THE POWDER DIRECTLY. Always use an ignition train of slow burning combustible material so that you are able to retreat to a safe distance before the powder ignites.

nou as julle se olie vir die primers, dan kan ek hulle seker maar Q20 spuit?
gerhard, ek glo ek gooi hulle dan eers in die kole?
gerhard, ek glo ek gooi hulle dan eers in die kole?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Q20 sal die ding doen
-
Gerard
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Dis te veel moeite om hulle nog nat te spuit en dan gaan almal nie af nie en jy weet nie of van hulle nog lewendig is nie, gooi hulle net so in die vuur. As die vuur in 'n halwe drom is klink dit soos klein klappers en as jy op 'n plat oppervlak vuur gemaak het, staan net so 'n paar tre? weg tot die klappers almal afgegaan het.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
dankie, ek gaan so maak
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Wie gaan tel tot by 30 as die skote klap?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Disposing" van herlaai komponente.
Roep jou kinders vat daai kryt en gooi dit op sement uit in so lang strook en steek die punt aan die brand. Mooi vetong vir almal! Hy brand baie stadig en daar is nie gevaar daarmee nie.
Wouter, my manne het nie ekstra planne nodig nie!