"Disposing" van herlaai komponente.

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

"Disposing" van herlaai komponente.

Post by James Wilson »

wat sal die korrekte manier wees om van primers en kruit te dispose.  elke industrie het wetlike voorskrifte van disposing.  by afval moet die metaal en plastiek gesky word en so vir die res an die wereld geld daar voorskrifte.  daarom is daar sekerlik n regte manier as van primers en kruit moet ontslae raak?

ek sit met n blik of 2 kruit wat min kruit in oor is en dis lotte of kruit nommers wat ek nie meer gebruik nie. ook is daar van my vriende niemand wat die kruit gebruik nie. buitendien is dit te min in elke blik om dit vir iemand te hou sodat dit  regtig die moeite werd is. ek het onlangs my herlaai kamer ontruim met die idee om die kamer te verander. met die verskuiwing van toerusting van een vertrek na n ander het daar 2 boksies primers geval nou het daar uit elke boksie primers gemors. ek het al die primers opgetel en is hulle dus nou deurmekaar. ek gaan dit nie eers waag om die goed verder te gebruik nie., maar ek kan nie nou 30 primers in die vullisblik gaan staan en gooi nie- dis net te gevaarlik. boonop kan iemand seerkry en daarvoor is ek nie lus nie.

daar moet tog n regte of voorgestelde manier wees om die sake te kan hanteer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Beyers »

Primers kan met olie onskadelik gemaak word. Kruit gooi jy sommer op jou grasperk en maak nat. Daai kol gras groei net do lekker as met 232 of iets dergeliks
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by James Wilson »

Seriaas??
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Beretta »

James
Ja kruit vir die gras en olie vir die primers
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by BLOK »

Nou net nie dink daai gras sal jy na die tyd kan rook nie, ook nie eet nie. Jy sal nie beter dampe kry of harder skote kan skiet nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Gerard

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Gerard »

30 Primers is nie geld werd as skroot nie en ek sou hulle net onskadelik maak.  Die volgende keer wanneer jy braai, gooi hulle op die vuur en gooi dan saam met die as weg.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Marc »

Op sy kop Beyers... soos die engels man s? "enough said"....hoe top jy nou daai.

Voel soos waneer daai laatie net voor jou beurt opstaan in die klas en s? hulle't KFC gee?t die naweek.... ??? :-\ :-X???

Dis maar die beste raad, weet kruit maak goeie kunsmis, maar dit is bietjie aan die duur kant per ha  ;D

Of daar 'n "wetlike"manier is om van hulle ontslae te raak, weet ek nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Wouter Roets »

James

Roep jou kinders vat daai kryt en gooi dit op sement uit in so lang strook en steek die punt aan die brand. Mooi vetong vir almal! Hy brand baie stadig en daar is nie gevaar daarmee nie.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by SV MAD (Henk) »

Ludwig wrote: ;D Passop net vir Wout se raad. Die brandmerke is redelik blywend, so moet dit nou nie op die teelvloer van die stoep doen nie.
Praat jy uit ervating? ;D
ek soek nog wapens...
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Vlakvark »

In ADI kruit se boekie onder Q/A


Q: How do I know if my powder has gone off?
A: Check containers of smokeless powders on an annual basis. Chemical deterioration of smokeless powder can be recognised by carefully smelling the contents of the container. Any deterioration produces an acrid, acidic odour quite different from the normal sweet smelling odours of ethanol or ether which are usually present. Rusting of metal surfaces exposed to smokeless powder can also indicate deterioration. If the powder looks or smells bad, dispose of it.

Q: How do I dispose of my old powder?
A: Deteriorated smokeless powder should be disposed of by carefully burning it in thin layers not more than 10mm deep and in small quantities never more than 500 gram. Chose an isolated location, which should be at least 10 metres from any other combustible material. DO NOT LIGHT THE POWDER DIRECTLY. Always use an ignition train of slow burning combustible material so that you are able to retreat to a safe distance before the powder ignites.
Image
Image
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by James Wilson »

nou as julle se olie vir die primers, dan kan ek hulle seker maar Q20 spuit?

gerhard, ek glo ek gooi hulle dan eers in die kole? :D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Beretta »

Q20 sal die ding doen
Gerard

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by Gerard »

Dis te veel moeite om hulle nog nat te spuit en dan gaan almal nie af nie en jy weet nie of van hulle nog lewendig is nie, gooi hulle net so in die vuur.  As die vuur in 'n halwe drom is klink dit soos klein klappers en as jy op 'n plat oppervlak vuur gemaak het, staan net so 'n paar tre? weg tot die klappers almal afgegaan het.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by James Wilson »

dankie, ek gaan so maak
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by wlm »

Wie gaan tel tot by 30 as die skote klap?
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: "Disposing" van herlaai komponente.

Post by wlm »

Roep jou kinders vat daai kryt en gooi dit op sement uit in so lang strook en steek die punt aan die brand. Mooi vetong vir almal! Hy brand baie stadig en daar is nie gevaar daarmee nie.

Wouter, my manne het nie ekstra planne nodig nie!
Post Reply