flits met dimmer

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

flits met dimmer

Post by cassie_calvinia »

die slim mense op die forum, kan jul nie vir 'n led(m14) filts, 'n dimmer ontwerp wat 'n mens kan gebruik as 'n mens dagroep, en dit word donker. of om daai skelm jakkals sonder 'n bakkie te gaan jag. dit sal ook help vir die mense wat nie kan ry waar hul wil wees.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: flits met dimmer

Post by DWB »

Die MT7 LED Lenser het 'n dimming funksie in. Maar dink nie dit gaan werk soos jy hom wil h? nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: flits met dimmer

Post by cassie_calvinia »

ja, dit moet werk soos 'n jakkals jag dimmer. dalk moet ek vir henk ellis email
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: flits met dimmer

Post by theedge »

Cassie ek het al so paar dimmers van oor die water ingebring.  Gebruik dit vir bosvark setup in die nag, het twee verskillendes ingebring 1. jy draai die die knop lig gaan flou na helder.  2. werk met afstand beheer.  Byde werk great het egter n 8amp max so hy werk net op led ligte.  As jy jou flits kan aanpas. Sal dit werk. My so by R120 - 150 per dimmer uitgewerk.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: flits met dimmer

Post by Gerhard »

Cassie,

Jy kan nie n dimmer op n LED flits sit nie.

Beste ding om te doen is om op staan plek te wees so 30 min voor son op.

Dan begin jy roep soos dit lig word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: flits met dimmer

Post by James Wilson »

manne, probeer bietjie die flits. dis die Zartek plaaslike vervaardigde produkte. ek gebruik die flits wat ook n LED is en die flits kom met n rooi lens. ek het al n paar jakke omgedop met hom en hy is lig en baie gemaklik en die battery hou en hou en hou.  ek vat die lig altyd saam op n middag aand roep. probeer hom gerus, sy wit lig is vreem sag, ek kom agter ek kan hom gebruik soos ek die nightforce gebruik met die dimmer.
http://www.zartek.co.za/spotlight470.htm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply