Almal
Ek sien hier is al raad gegee oor die reuk van uie op jou hande, maar hoe gemak met die reuk van knoffel as jy dit ge-eet het?
Skolla
Reuk van knoffel.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Reuk van knoffel.
Skolla,
Vra jou apteker vir "Pong-Go", dis 'n kapsule wat nogal lekker werk.
Groete,
Eugene
Vra jou apteker vir "Pong-Go", dis 'n kapsule wat nogal lekker werk.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Reuk van knoffel.
Sorg net dat jy in 'n plek werk die volgende dag wat 1) 'n kwaai wind het wat jou asem kan wegblaas of 2) 'n plek wat meer stink as jou asem. Ek het op varsity disseksies op kadawers gedoen, daai formalien reuk is 'n knoffel-asempie se baas! 
ek soek nog wapens...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Reuk van knoffel.
Ons sukkel nogal die laaste ruk om die in die hande te kry.Geno wrote: Skolla,
Vra jou apteker vir "Pong-Go", dis 'n kapsule wat nogal lekker werk.
Groete,
Eugene
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Reuk van knoffel.
Kerels Pon-Go is al van Mei uit voorraad uit en ons kan nerens kry nie.
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Reuk van knoffel.
Hoekom, pla die reuk jou of die ander mense ? Ons gebruik die knoffel reuk juis as 'n taktiek by die werk as ons lastige ouditeure kry - almal in die dept gaan eet die vorige aand BAIE knoffel en rum en daai ouditeure kan nie vinnig genoeg uit ons hare uit kom nie ! Dit werk soos 'n droom.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Fanie
Re: Reuk van knoffel.
Om die knoffel uit jou hande te kry, was met 'n stukkie vlekvrye staak asof dit seep is. Mens kry tot sulke vlekvrye 'koekies seep' te koop, en dit werk. As jou hande teen die vlekvrye wasbak vryf dan werk dit ook. Probeer gerus.
Om die knoffel uit jou asem te haal, bv as jy later vannaand by ma wil gaan wit voetjie soek, eet 'n piesang. Die piesang sal jou red.
Om die knoffel uit jou asem te haal, bv as jy later vannaand by ma wil gaan wit voetjie soek, eet 'n piesang. Die piesang sal jou red.
-
Fanie
Re: Reuk van knoffel.
Ha ha Piet, jy moet die piesang darrem kou ook en nie heel insluk nie.
As die vrou daarna wil kla. sit 'n wasgoed pennetjie op haar neus.
Dis die gouste wat die knoffel reuk heeltemal verdwyn :-D
As die vrou daarna wil kla. sit 'n wasgoed pennetjie op haar neus.
Dis die gouste wat die knoffel reuk heeltemal verdwyn :-D