Sonic Cleaner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sonic Cleaner
Manne
Gaan kyk op die 6mmbr site daar het hulle n volledige toets op die sonic cleaners gedoen met al die moeties

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sonic Cleaner
Right manne,
Ek het vir dieene wat cleaners moet kry 'n PM gestuur.
Laat weet as ek iemand uitgelaat het.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Manne ek het hom met net water , seep en water, tataric acid en seepwater gebruik laas gemoemde het die beste gewerk toe gebruik ek Hornady se one shot sonic cleaner dis dalk duur maar dit word verdun en jy gaan ver op n bottel daai goed werk
Dit is hoekom ek my primer pockets voor die tyd skoon maak dan word die '' water'' nie so vinnig vuil nie en jy kom verder met hom uit
In daai boekkie wat almal weg gooi se hulle ook as jy die mandjie uit die cleaner uit haal maak hy 30% vinniger of beter skoon

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sonic Cleaner
Baie dankie. Het my en twee ander skoonmakers vandag by Cobb afgehaal. Toets hom nou juis. Het gedreaser sous ingegooi en my skoentjies van my matryse skoongemaak. Het nou sommer 'n paar doppe in dieselfde mengsel gegooi. Sal dit bekyk en sien hoe skoon dit kom.
Sal reel dat vroulief more die nodige betaling aan Geno doen. Nogmaals baie dankie vir jou ekstra moeite wat jy gedoen het VV. Mag jou 375 pylreguit skiet.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Hi
Almal wat reeds hulle cleaners gekry het lees bl 8
Using the accessories
Note
the basket is only for cleaning small items as it absorbs approximately 30% of the ultrasonic energy and can reduce the cleaning effect
Ek gebruik ook nie meer my Hornady se mandjie nie. plaas die doppe net so in die kleaner sonder mandjie
Almal wat reeds hulle cleaners gekry het lees bl 8
Using the accessories
Note
the basket is only for cleaning small items as it absorbs approximately 30% of the ultrasonic energy and can reduce the cleaning effect
Ek gebruik ook nie meer my Hornady se mandjie nie. plaas die doppe net so in die kleaner sonder mandjie

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Het gister met 'n man by 'n gunshop gepraat...hy s? die tartaric acid en sunlight resep sal mooi in die cleaner loop...
Sal maar probeer met die volgende skoonmaak trip.
Cheers
Sal maar probeer met die volgende skoonmaak trip.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Cobb hy werk goed maar hy kom nog nie naby daai Hornady sonic cleaner nie en jy gaan regtig baie ver met daai bottel ek gebruik myne oor en oor ek is seker as hy te vuil word en jy gee hom kans om te staan dan sak die vuilgoed af as jy hom mooi afgooi of selfs deur n filter gooi sal jy nog verder met hom kom

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Sonic Cleaner
Vlakvark
As ek jy is verander ek my prentjie onmiddelik -- jy gaan opeindig met n 11o greuin vmax deur die blaaie.....
net n waarskuwing en skaking vand ie onderwerp..Eksit nie name en vanne en id nommers by nie..
PASOP..
Lekker dag
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Hier is die resultate na 2 skoonmake(sonder mandjie) in die nuwe Cleaners wat Varkie aangestuur het
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0064.jpg[/img]
Dop aan linkerkant is deur 2 vol siklusse in koue kraan water
Dop aan regterkant is deur 1 vol siklus in Tartaric/sunligh/water mengsel
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 0067-1.jpg[/img]

Geen borsels of lappe of enige iets anders is gebruik nie, net droog geblaas en so uur laat staan in die son.
Vir 'n beter blink kan jy seker maar tumble as jy wil, jou doppe sal dan die skoonheids kompetisie ook wen.
Die Cleaners van VV werk rerig prima, weereens dankie ou grote.

Last edited by Cobus(Cobb) on Wed Jan 11, 2012 1:09 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Sonic Cleaner
Gaan vaqnmiddag toets met die doepa soos voorgestel!
Groetnis
Marius
Groetnis
Marius
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sonic Cleaner
Ek wil ook net dankie s?, ma ai daai koekies was te lekker.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sonic Cleaner
Julle kan bly wees julle het koekies gekry! Ek het hulle amper vir myself gehou!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Sonic Cleaner
Yes Gerrie
Thanx ou mater
Thanx ou mater
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sonic Cleaner
VV Soos gebruiklik in hierdie besige tye vergeet ons van jou weldaad.
Die een jong man wat een van die skoonmakers gevat het, het ek genoem oor sy handwapen wat hy met die klankgolwe bombardeer het en die skoonheid na die tyd het hom werklik beindruk. Ek het ook al die masjientjie straf laat werk. Het my vibrator se medium gewas en toe muti ingegooi om dit weer op top vorm te kry. (Viagra vir corn cob media). As dit egter nie droog is nie plak dit soos iets aan 'n wolkombers aan die doppies. Kos my toe 2x se siklusse met die "Sonic Lady" om die taai teer vanaf die doppies te kry. Weet nie van ander metode wat so suksesvol sou gewees het nie.
Dankie vir die feit dat ons die masjiene het. Hulle is nie top kommersiele modelle (ook nie top pryse nie) nie, maar werk puik as jy hom reg aanwend.