watter maak is die beste?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
watter maak is die beste?
ek sien gereeld herlaaiers wat die soort fabrikaat press gebruik maar dan weer daai ander soort die set en weer n heel ander primer tool. want hulle se nie alles van die een soort fabrikaat is noodwendig die beste nie.
nou die herlaai gogga wil my netnie los nie. ek het destyd begin herlaai om geld te "spaar". nou lai ek vir die blote plesier darvan. ek kom agter ek sal heeldag sit en dink hoe kan ek n groep nog beter kry, dit terwyl die groep meer as aanvaarbaar is.
ek het herlaai handleidings gekoop oor desember en bestudeer dit. nou wil ek graag die volgende toerusting koop en wil graag weet by die experts watter fabrikate is die beste vir elke item.
1. case trimmer. daardie soort wat lyk soos n klein draaibankie.
2.electronic calepar of moet ek die een vatmet die wyser soos n horlosie?
3. case neck gauge
wat is die prys op die toerusting so plus minus?

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
IndianLima
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm
Re: watter maak is die beste?
1. Wilson/Sinclair
2. Mitutoyo / Starlett
3. Sinclair Electronic
2. Mitutoyo / Starlett
3. Sinclair Electronic
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: watter maak is die beste?
James naandse
Case trimmer- Wilson!!!!
Digital caliper- Mitutoyo!!!!
Groetnis
Case trimmer- Wilson!!!!
Digital caliper- Mitutoyo!!!!
Groetnis
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: watter maak is die beste?
ek het n lyman elektriese trimmer ek dink nie daar is beter nie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: watter maak is die beste?
behalwe vir die layman wat Reminton noem, ken ek nie die ander name nie. waar kry n mens die toerusting en wat kos dit?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: watter maak is die beste?
die lyman kos by S &O R3500.00 maar daar is baie ander plekke wat goedkoper is
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: watter maak is die beste?
is die case trimmer wat nie met elektrisiteit werk nie, swakker? ek kan n rcbs kry virR1490 en n Layman vir R990- dis nou sonder die bits as jy wil inside en outside necturning wil doen
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: watter maak is die beste?
nee werk seker net so goed maar as jy eers eenkeer n elektrise een gebruik het sal jy nie weer terug gaan na die gewone een toe nie
my ou gewone een is beskikbaar as jy belang stel
my ou gewone een is beskikbaar as jy belang stel
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: watter maak is die beste?
dankie remington sal dit oorweeg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: watter maak is die beste?
in my omgewing(maw 200km van BFN) kon ek net die volgende opspoor, en ry ek voor son uit more om dit te gaan koop.
RCBS/Layman case trimmers, wat dan ook kan dien as outside neckturners-as jy die nodige parte by koop. die manne hier op die forum is nie juis ten gunste van die keuse nie. maar dit is wat nou beskikbaar is. as dit nie werk nie, dan sal ek dit op die junk mail adverteer.( ek gaan dus dit toets). ek het egter met n n paar top skuts in die sa jag geweer skiet komp, gepraat en se hulle dit is min of meer dieslfde toerusting as wat hulle gebruik. alhoewel hulle toegee, dat as jy eerlik is, dan is daar beter opsies. my probleem is maar net, die beter opsie is nie nou beskikbaar nie. al vra ek die bekende shops om dit te pos. hulle het nie voorraad nie. so in my omgewing en in aggenome dit wat beskikbaar is, koop ek more die volgende:
-rcbs case trimmer
-rcbs outside neck turner
-expander mandrils (vir rcbs)
-Frankfurt digital gauge (maw n digitale virnier)
-neck micromiter
-a-sqaure reloading manual
-stuck case remove kitt
ek konnie in 400km raduis(van my) n run out gauge kry nie, of enige van die toerusting wat julle voorgestel het nie. plus die goette wat ek soek is nie op die oomblik in voorraad by die gewilde plekke wat ek op die forum geleer ken het, om oor die pos by te bestel nie. al wat ek wil he is om konstant n 15mm groep te skiet met my jag gewere. dit in aanmerking geneem, is die toerusting wat ek more gaan koop sekerlik aanvaarbaar?
n.s alles wat ek more gaan koop wat rcbs is, kan ek ook in Layman kry. ek sien baie goeie terugvoer op die net van Layman se soortgelyke produkte. moet ek dalk Layman heroorweeg?

Last edited by James Wilson on Thu Jan 19, 2012 9:53 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am