watter maak is die beste?

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

watter maak is die beste?

Post by James Wilson »

ek sien gereeld herlaaiers wat die soort fabrikaat press gebruik maar dan weer daai ander soort die set en weer n heel ander primer tool. want hulle se nie alles van die een soort fabrikaat is noodwendig die beste nie.

nou die herlaai gogga wil my netnie los nie. ek het destyd begin herlaai om geld te "spaar". nou lai ek vir die blote plesier darvan. ek kom agter ek sal heeldag sit en dink hoe kan ek n groep nog beter kry, dit terwyl die groep meer as aanvaarbaar is.

ek het herlaai handleidings gekoop oor desember en bestudeer dit. nou wil ek graag die volgende toerusting koop en wil graag weet by die experts watter fabrikate is die beste vir elke item.

1. case trimmer.  daardie soort wat lyk soos n klein draaibankie.
2.electronic calepar  of moet ek die een vatmet die wyser soos n horlosie?
3. case neck gauge

wat is die prys op die toerusting so plus minus?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: watter maak is die beste?

Post by IndianLima »

1. Wilson/Sinclair
2. Mitutoyo / Starlett
3. Sinclair Electronic
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: watter maak is die beste?

Post by Monrique (SJ) »

James naandse

Case trimmer- Wilson!!!!
Digital caliper- Mitutoyo!!!!


Groetnis
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: watter maak is die beste?

Post by blaser »

ek het n lyman elektriese trimmer ek dink nie daar is beter nie
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: watter maak is die beste?

Post by James Wilson »

behalwe vir die layman wat Reminton noem, ken ek nie die ander name nie. waar kry n mens die toerusting en wat kos dit?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: watter maak is die beste?

Post by blaser »

die lyman kos by S &O R3500.00 maar daar is baie ander plekke wat goedkoper is
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: watter maak is die beste?

Post by James Wilson »

is die case trimmer wat nie met elektrisiteit werk nie, swakker?  ek kan n rcbs kry virR1490 en n Layman vir R990- dis nou sonder die bits as jy wil inside en outside necturning wil doen
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: watter maak is die beste?

Post by blaser »

nee werk seker net so goed maar as jy eers eenkeer n elektrise een gebruik het sal jy nie weer terug gaan na die gewone een toe nie
my ou gewone een is beskikbaar as jy belang stel
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: watter maak is die beste?

Post by James Wilson »

dankie remington sal dit oorweeg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: watter maak is die beste?

Post by James Wilson »

in my omgewing(maw 200km van BFN)  kon ek net die volgende opspoor, en ry ek voor son uit more om dit te gaan koop.

RCBS/Layman case trimmers, wat dan ook kan dien as outside neckturners-as jy die nodige parte by koop. die manne hier op die forum is nie juis ten gunste van die keuse nie. maar dit is wat nou beskikbaar is. as dit nie werk nie, dan sal ek dit op die junk mail adverteer.( ek gaan dus dit toets). ek het egter met n n paar top skuts in die sa jag geweer skiet komp, gepraat en se hulle dit is min of meer dieslfde toerusting as wat hulle gebruik. alhoewel hulle toegee, dat as jy eerlik is, dan is daar beter opsies. my probleem is maar net, die beter opsie is nie nou beskikbaar nie. al vra ek die bekende shops om dit te pos. hulle het nie voorraad nie. so in my omgewing en in aggenome dit wat beskikbaar is, koop ek more die volgende:

-rcbs case trimmer
-rcbs outside neck turner
-expander mandrils (vir rcbs)
-Frankfurt digital gauge (maw n digitale virnier)
-neck micromiter
-a-sqaure reloading manual
-stuck case remove kitt


ek konnie in 400km raduis(van my) n run out gauge kry nie, of enige van die toerusting wat julle voorgestel het nie.  plus die goette wat ek soek is nie op die oomblik in voorraad by die gewilde plekke wat ek op die forum geleer ken het, om oor die pos by te bestel nie. al wat ek wil he is om konstant n 15mm groep te skiet met my jag gewere. dit in aanmerking geneem, is die toerusting wat ek more gaan koop sekerlik aanvaarbaar?

n.s alles wat ek more gaan koop wat rcbs is, kan ek ook in Layman kry. ek sien baie goeie terugvoer op die net van Layman se soortgelyke produkte. moet ek dalk Layman heroorweeg?
Last edited by James Wilson on Thu Jan 19, 2012 9:53 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: watter maak is die beste?

Post by Vlakvark »

James

Ek sal by die RCBS en Redding goed bly hulle het top produkte
Image
Image
Post Reply