Ruger .243 vs Tikka3 .243
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Ruger .243 vs Tikka3 .243
Jagters
Ek krap nou weer waar dit nie jik nie, maar ek wil nou 'n nuwe roer in die kluis he...
Gee bietjie raad asb. Ek het vandag na die 2 modelle gaan kyk.
My keuses: Ruger .243 Tactical 17140 HM77 of Tikka3 Varminter .243
Dankie
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
TIKKA as ek my mening kan stel
Boeta
TIKKA as ek my mening kan stel
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Ek sekondeer met Boeta, dit sal my keuse ook wees.
Lekker as 'n man kan inkopies doen...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
TIKKA
Groete
Kkat
TIKKA
Groete
Kkat
-
theterminator
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
EK HET IN DIE DAE VOOR DIE NUWE VUURWAPENWET BAIE GEWERE GEPAK EN BUITEN 'N ENKELSKOOT RSA AKSIE IS DIE VOLGENDE 'N TIKKA, JY SAL NIE 'N FOUT MAAK NIE
C
C
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Dankie vir al die "input"
Net nog een vragie.
Maak die lengte van die barrel regtig 'n verskil of nie... van 20" na 23"
Groete
Raven
Net nog een vragie.
Maak die lengte van die barrel regtig 'n verskil of nie... van 20" na 23"
Groete
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
Dis 'n baie moeilike keuse. Moet nie die Ruger onderskat nie. Hierdie spesifieke model is super.
Net die ouens wat ondervinding het van altwee kan jou eintlik die beste adviseur.
Dit gaan vir meeste van ons oor die voorkoms, maar die tipe komponente en kwaliteit
van vakmanskap rondom kamer toleransies en aksie belyning bv tel meer. Daar's selfs kwaliteit
variasie van geweer tot geweer al is hulle presies dieselfde.
Ek hou van die tikka se aksie, maar die kompakte Ruger is 'n voorkeur (looplengte met knaldemper). Die korter loop gaan bietjie minder spoed gee,
maar akkuraatheid gaan baie goed wees skat ek (loop gaan 'n kleiner swing h?).
As jy die Ruger kan kry met 'n extended magasyn met s? 6/7 rondtes, sal ek vir hom gaan, andersins oorweeg die tikka
wat alreeds 'n groter standaard kapasiteit het as die ouer m595 modelle.
Wees oor een ding verseker. Jy't hier seker van die twee beste rakgewere vir jou spesifieke aanwending.
Die greep van die Ruger lyk vir my meer gemakliker, en die beskikbare teleskoop monterings (vir die aksie) is ook beter. Dink ek.
Ek sal ernstig kyk na die Ruger, maar dis ek.
Kop of Stert?

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Ek moet eintlik gaan werk maar ek kan dit nie hou nie..
Die Ruger se twist rate 1:9 Tikka s'n 1:10 so die Tikka sal beter met vinnige ligte punte doen. Ek hou meer van die Ruger se extractor sisteem wat soos Mauser s'n werk, die Tikka se aksie mag dalk meer akuraat wees. Ek skiet met Ruger VT wat ek die magasyn kappasiteit maklik verander het na 5.
Oorweeg als eers, moenie oorhaastig wees nie.
Dawie
Die Ruger se twist rate 1:9 Tikka s'n 1:10 so die Tikka sal beter met vinnige ligte punte doen. Ek hou meer van die Ruger se extractor sisteem wat soos Mauser s'n werk, die Tikka se aksie mag dalk meer akuraat wees. Ek skiet met Ruger VT wat ek die magasyn kappasiteit maklik verander het na 5.
Oorweeg als eers, moenie oorhaastig wees nie.
Dawie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Ek hou van die Tikka, maar nie van sy synthetic stock...dit voel baie goedkoop. Dit is mooi, maar mooi is nie altyd goed nie :-\
EK is baie in 2 oor die keuse... ??? ???
http://i929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/Tikka3.jpg
Die Ruger lyk meer na 'n geweer wat in die veld hoort, en as ek 'n silencer opsit is dit net so lank soos die Tikka.
http://i929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/Ruger17140.jpg
The Hawkeye Tactical has no sights, a target trigger and a 20" blued bull barrel. Also featuring a black Hogue overmolded stock and a bi-pod. These rifles have 4 + 1 capacity.
SPECIFICATIONS:
Mfg Item Num: 17140
Category: FIREARMS - TACTICAL RIFLES
Action :Bolt Action
Caliber :243 Winchester
Bbl Length :20"
Capacity :4 + 1
Trigger :Target Trigger
Safety :Three Position
OAL :40 "
Weight :6 5/8 lbs
Stock :Hogue Black Synthetic
Finish :Blue

Last edited by Raven on Fri Sep 25, 2009 8:49 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
Jy kan so op ?40 fps per duim werk om die verskil in spoed vs loop lengte te bereken. Kaliber tot kaliber (eintlik meer dop ontwerp tot dop ontwerp) verskil natuurlik wat die 40 fps aanbetref, maar dit is 'n aanvaarbare proxy vir die meeste aanwendings. 20" raak bietjie kort na my mening, sal natuurlik baie help met die hantering van die geweer, maar ek sou ook neig na die Tikka. Het nog nie 'n Tikka of Ruger besit nie, die manne op die forum wat met beide vertroud is sal natuurlik 'n beter mening kan lig.
Kan wel s? dat my skoonpa twee weke gelede sy splinternuwe Tikka 6.5x55 ontvang het, sederdien het die man seker al 150 skote geskiet, verskillende ladings en wat nog, maar die groepperings bly aan die slegte kant. Dink nie dit is verteenwoordigend van die Tikka's nie, dink ook nie dit is 'n onoorkombare probleem nie, maar ek het lanklaas 'n nuwe produksie geweer gesien wat so sukkel om aan die gang te kom. Die man is 'n goeie skut, skiet gereeld .5 MOA met sy 9.3 x 62.
Desnieteenstaande bly beide goeie keuses, miskien moet jy na jou hart luister, dis mos maar goed wat na aan die hart l?, die geweer besigheid.

Een van die groot punte wat Dawie hier noem. Hang af waarvoor jy hom wil aanwend.

Dawie wrote: Die Ruger se twist rate 1:9 Tikka s'n 1:10 so die Tikka sal beter met vinnige ligte punte doen.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Ja3,
Ek gaan seker teen vrydag die finale inkopie lys bymekaar het en dan moet ek hoes en betaal.
Die geweer wil ek net gebruik vir jakkals jag, en in 'n mindere mate vir springbok, blesbok ens.
Die 300CZ is mos nog daar vir grootwild.
Groete Raven
Ek gaan seker teen vrydag die finale inkopie lys bymekaar het en dan moet ek hoes en betaal.
Die geweer wil ek net gebruik vir jakkals jag, en in 'n mindere mate vir springbok, blesbok ens.
Die 300CZ is mos nog daar vir grootwild.
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
Sterkte met jou keuse.
Ja3
Sterkte met jou keuse.
Ja3
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
RAven
Ek is nie so graat kenner op die fabrikate en roere nie al wat ek weet is dit.
Die een wat jy gaan koop gaan die regte een wees.
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
intercooler
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Nie kenners se opienies moet vir hulle self gehou word, so ek sal maar ook niks oordie spesifieke saak uitbry nie. Of hoe?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
INTERCOOLER:
EK SIEN JY BEGIN AL TEKENS TOON OF SIMTOME VAN ORDENTLIKHEID EN JY WEET SOMS WANNNEER OM STIL TE BLY OF NIKS TE SE NIE.....
NET JAMMER JY WEET NOG NIE ALTYD WANNER OM STIL TE BLY EN WANNENR OM SINVOL DEEL TE NEEM AAN DIE GESPREK NIE.
(SORRY MANNE DAT EK DIT SO OPENLIK DOEN - DIT HOORT SEKER ONDER N PM)
SO HOU BY JOU EIE SELFOPGELEGTE RAAD .....N GOEIE BEGRYPER HET MSO N HALWE WOORD NODIG.
EN AS JY PERSOONLIKE KOMENTAAR WIL LOS , EK HET MY EPOS ADRES EN NOMMER OP DIE PROFILE GELOS OF SIT N PM OP MY MAIL HIER OP DIE FORUM....
HEERLIKE DAG .

Dis reg ek neem dit nie persoonlik op nie. Die feit is net as n man dit kan uitdeel moet hy dit seker kan vat ook? Of Hoe? Daar is n verskil, as ek nie weet van n onderwerp nie dan lig ek nie my mening daaroor nie. Dis dalk iets wat jy nog moet leer. O ja en ek het vir jou n PM gelos.
Arie Warie
Arie Warie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
INTERCOOLER:
DANKIE VIR DIE BYDRAE. EK VERSTAAN NOU OOK NA JOU ANTWOORD HOEKOM JY SO MIN SKRYF. JYS OOK REG DAAR IS NOG BAIE WAT EK MOET LEER, MAAR MENS KRY MOS NIE N DOM VRAAG NIE, NET N DOM ANTWOORD OF HOE?
DANKIE VIR DIE PM ..
GEE VIR ONS BIETJIE IETS OP SKRIF WAARVAN JY WEET, OF MOET ONS AANVAAR DIT WAT JY WEET IS DAT WAT JY SKRYF?
HEERLIKE WEEK.
UILSPIEEL HET MOS EENKEER IEMAND AANGESE OM EERDER SY MOND TE HOU WANT AS HY PRAAT HOOR DIE ANDER MENSE HOE MIN HY WEET..DIS DALK OOK WAT EK MOET ANTWOORD..MAAR EK WONDER OF UILSPIEEL NOU EINTLIK N FEIT OF FIKSIE WAS..

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Intercooler,
Tikka en Remington is geweer fabrikate. 243 Win is 'n kaliber. Jacques is 'n gerespekteerde lid van die forum. Jy lyk na dese soos iets by Kimberley.
Net my mening, al weet ek niks van die onderwerp nie.
Hein M.

Last edited by Hein M. on Wed Oct 07, 2009 7:27 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
intercooler
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
JA Hein iemand het eens gese, Opinions are like a@#$holes every one has one. Hou aan skryf dan gradeer jy ook dalk op van jou Jr status af.
Ek Respekteer Jaques se menings en sienings, ek stem dalk net nie altyd daarmee saam nie maar dit maak hulle nie reg of vekeerd nie.
AS JY MET MY MENINGS VERSKILL SO BE IT, vat my dan aan daaroor. Die punt van n forum is dat almal sy sinvolle mening kan lig oor n onderwerp en dan kan al die lede redeneer en redekabel oor wat hulle voel is reg en verkeerd. Daarna interpiteer elke lid van die forum die inhoud soos hy will en neem so daaruip die inligting wat hy of sy will.
Hoop dit klaar dingetjies uit vir jou.
Ek Respekteer Jaques se menings en sienings, ek stem dalk net nie altyd daarmee saam nie maar dit maak hulle nie reg of vekeerd nie.
AS JY MET MY MENINGS VERSKILL SO BE IT, vat my dan aan daaroor. Die punt van n forum is dat almal sy sinvolle mening kan lig oor n onderwerp en dan kan al die lede redeneer en redekabel oor wat hulle voel is reg en verkeerd. Daarna interpiteer elke lid van die forum die inhoud soos hy will en neem so daaruip die inligting wat hy of sy will.
Hoop dit klaar dingetjies uit vir jou.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Die laaste paar "posts" het nou nie direk meer inligting gewerp oor die onderwerp... 
Wat ek wel kan se is dat ek my besluit gemaak het i.v.m watter geweer en kaliber ek wou koop.
Dankie vir almal vir jul raad, dit het my besluit bietjie makliker gemaak
P.s. Ek glo egter die forums moet bly by die onderwerp onder bespreking, dit is moeilik vir nuwe lede om alle opregte inligting uit te sif tussen die "res"
Groete Raven
Wat ek wel kan se is dat ek my besluit gemaak het i.v.m watter geweer en kaliber ek wou koop.
Dankie vir almal vir jul raad, dit het my besluit bietjie makliker gemaak
P.s. Ek glo egter die forums moet bly by die onderwerp onder bespreking, dit is moeilik vir nuwe lede om alle opregte inligting uit te sif tussen die "res"
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
SORRY RAVEN
EK HET SO BIKI MISBRUIK GEMAAK VAN JOU ONDERWERP.
JY TOE DIE TIKKA GEKIES AS EK MAG VRA?
DIT SOU MY KEUSE GEWEES HET ....
GROETE
JB
EK HET SO BIKI MISBRUIK GEMAAK VAN JOU ONDERWERP.
JY TOE DIE TIKKA GEKIES AS EK MAG VRA?
DIT SOU MY KEUSE GEWEES HET ....
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
JB,
Geen probleem...
Ek het die Tikka3 gevat, maar het toe 25-06 gekoop, ek voel dit was 'n beter besluit as om die .243 te vat. Ek hoop maar ek het reg besluit, die hart se so..
Nou is dit net die lang wag vir die lisensie, hier in Namibia vat dit so 2 maande, maar dit gee darem tyd om 'n lekker scope se geld bymekaar te maak.
DIe geweer was duur, maar ek weet ek sal hom geniet.
Groete
R
Geen probleem...
Ek het die Tikka3 gevat, maar het toe 25-06 gekoop, ek voel dit was 'n beter besluit as om die .243 te vat. Ek hoop maar ek het reg besluit, die hart se so..
Nou is dit net die lang wag vir die lisensie, hier in Namibia vat dit so 2 maande, maar dit gee darem tyd om 'n lekker scope se geld bymekaar te maak.
DIe geweer was duur, maar ek weet ek sal hom geniet.
Groete
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
RAVEN
Ek skiet self 25-06 , maar sou jou eerder aangeraai het om na die 243 te kyk as alternatief, behalwe as jy die swaarder 117 en 120grein punte wil gooi.
Die nadeel van die 25 is dat hy baie kruit brand en die 243 so pisdruppeltjie outperform, maar dis nie eintlik ter sprake nie (gaan ek naou n aanval kry van die 243 manne--looi maar)
Die 25 is egter n kruit en keelbrander soos min -indien jy dit as n teerpunt wil sien al dan nie...
Die 25 het die gewoonte om jou so bietjie van die teiken aF TE SKOP bedoelende dat as jy 10 springbok skiet sal jy 4 sien val in die scope, al 10 sal val maar jy sal net so 40% van jou skote sien klap deur die scope (as jy sonder silincer skiet natuurlik).
Die 25 is punteneerig soms as dit by ladings kom en seating dept,
Die variasie van punte in die 6mm kaliber is wyer as die in die 25 sin.
Dis al die nadele van die 25..
die voordeel is , HY SKIET LEKKER en daai ammo lyk nogal mooi en indrekwikkend.
Hy staan nie n tree terug vir n 243 nie, maar ek sal myself nooit sover kry om te se dis n beter kaliber as die 243 nie.
MAAR soos ek gese het die een wat jy kies sal die regte een wees, WANT DIS JOUNE....
Groete en geniet die 25 laat weet maar as ek jou ladings kan gee en enige raad, ek wete nie alles nie maar het al so paar duisend skote + btw met die kalibertjie gegooi ...
mooi loop

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Ai tog, Raven. Al plek waar die 25-06 die 243 klop is in die slim manne se tabelle. Ek het altwee en ek glo nie dat jy so akuraat met die 25-06 kan wees as met die 243 nie. In my boek is daar 'n paar reds daarvoor, maar sal wil hoor hoe die anner manne voel. My opinie as daar nog omdraai kans sou wees. Wat is dit wat jy dink jy wen met die 25-06?Raven wrote: ...maar het toe 25-06 gekoop, ek voel dit was 'n beter besluit as om die .243 te vat...
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.