450 Rigby vs 458 Lott
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
450 Rigby vs 458 Lott
Julle manne praat so lekker oor die gewere wat groot gate maak dat ek dog ek die een ook daar uitgooi.
Nou dit lyk my of Stef al sy huiswerk oor die twee gedoen het. Miskien kan hy hier ook ietsie oor die se en dalk gebruik iemand op die forum van die ouens.
Ek neem aan die 458 Lott is goedkoper om te onderhou en dat dit hom dalk meer aanloklik maak as die 450 Rigby, of sit ek nou die pot heel mis?

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
ARNOLDUSSSSS !!!
Begin jy nou n ding hierso!!
Kom ek so vinnig ietsie se: Ek en n kollega van my koop nou elkeen n 458Lott in die CZ-USA 550 Safari Classic model. Hierdie gewere se kamers word dan geream na 450Rigby kaliber toe.
Die 450Rigby kan nie n buffel leeu olifant of koedoe "doter" skiet as die Lott nie. Hy gaan ook so klein rapsie meer skop as gevalg van die stadiger ontbranding van die dryfmiddel (S365 vs S335 vir die Lott) maar dis omtrent weglaatbaar klein.
Om die twee kalibers so vinnig te vergelyk:
458Lott skiet n 500gr koeel teen 2250fps (Wouter het al 2350 gekry maar hy was bietjie warm, selfs vir n moderator
) met n Taylor KO van 73.6 ; kinetiese energie van 5622ft/lb en die recoil op n 8lb geweer is sowat 64,2 ft/lb
450Rigby skiet n 500gr koeel teen 2400fps met n Taylor KO van 78,5 ; kinetiese enrgie van 6397ft/lb en die recoil op n 11lb geweer is 73,5ft/lb
Uit hierdie statistieke wys dit dat die 450Rigby so rapsie voor die Lott hardloop in terme van ballistiese eienskappe, maar die som stop nie hier nie. Die Lott gaan deur party jagters met meer selfvertroue geskiet word as die 450Rigby vanwee die feit dat hy n bietjie minder skop. Verder gaan jy baie wen (in selfvertroue en who knows, dalk iewers in die veld ook) in die sin van magasynkapasiteit. Die Lott vat 5 af en een op terwyl die 450Rigby 3 af en een op vat. Ander nadeel van die 450Rigby is ammo. Stap in enige jagkamp in Afrika in en jy SAL 458Lott OF 458WM ammo kry, amper gewaarborg. Maar verloor jou 450Rigby ammo op die vlug en jy skiet op jou droomjag met die PH se ou fattap 375 hahaha.
Een ding van die 450Rigby, hy is nie so algemeen beskikbaar soos die Lott nie, hy is so klein bietjie meer eksklusief. Dis maar een van die hoof redes hoekom ek besluit het om nie die Lott se rigting te gaan nie....
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Stefan, het jy al uitgewerk wat 'n skoot jou gaan kos met die Rigby (nuwe doppe se volprys ingereken)?
Dit sal vreeslik lekker wees om eendag so een of twee skote met so roer af te trek en dalk selfs 'n bokkie te skiet. Ek sal maar by iemand moet gaan kuier wat my kan help hiermee

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Arnold
Ek het n maat wat n 450 Rigby skiet, en sal hom enigetyd bo die Lott vat, Stef het mos klaaar die nommertjies deurgegee, gesien waar hy n buffel koei langs haar stert in skiet en die solid is op die wangbeen, onder die oog, aan die anderkant uit. Skiet ook vir n grap deur n Olifant koei wat plankdwars staan, dan sit my 500 A-Square se koeel onder die vel op die weg kant.......Gerrie Coetzee het sy geweer gebou, en sy recoil was baie hanteerbaar.
Mooi loop
Francois

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Die ding wat vir my laat kant kies vir die 450 Rigby is om met 550gr koeels te skiet en nogsteeds bo 2200 fps dit te kan doen.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Arnold
As daai gun klaar is (behoort so Augustus te wees) dan kom jy en kom kuier hier bo ;)
Miskien reel ons nog hier in die einde van 2012 n "Big-Game Gun saamtrek" op Wout se plaas, you never know
Wouter sal ons hierso presies kan kom se wat kos sy (my
) Lott hom per skoot. Die 450Rigby gaan jou nie veel meer kos nie. Dit sal opgemaak word deur die volgende, per skoot:
Dop R10 (R40 per dop, 4x skote)
Kruit R3,50 (R240 per blik S365 teen 70x skote per blik)
Primer R0,50
Koeel R22,50 (R450 vir n pakkie BarnesTSX 500gn met 20x in)
Totaal = R36,50 per skoot
Die Lott se doppe is so tussen R30 en R35 per dop en hy hou verseker langer as 4 of 5 skote, maar as n ou vat wat kos die koeels dan is die dop se koste eintlik nie die bepalende faktor nie.
Net vir speel kan die vergelyking so aangepas word:

Koeel R10 (R500 vir n pakkie Hornady Interlock 500gn met 50x in)
Totaal = R24 per skoot
Stef
As daai gun klaar is (behoort so Augustus te wees) dan kom jy en kom kuier hier bo ;)
Miskien reel ons nog hier in die einde van 2012 n "Big-Game Gun saamtrek" op Wout se plaas, you never know
Wouter sal ons hierso presies kan kom se wat kos sy (my
Dop R10 (R40 per dop, 4x skote)
Kruit R3,50 (R240 per blik S365 teen 70x skote per blik)
Primer R0,50
Koeel R22,50 (R450 vir n pakkie BarnesTSX 500gn met 20x in)
Totaal = R36,50 per skoot
Die Lott se doppe is so tussen R30 en R35 per dop en hy hou verseker langer as 4 of 5 skote, maar as n ou vat wat kos die koeels dan is die dop se koste eintlik nie die bepalende faktor nie.
Net vir speel kan die vergelyking so aangepas word:
Dop R10 (R40 per dop, 4x skote)
Kruit R3,50 (R240 per blik S365 teen 70x skote per blik)
Primer R0,50
Koeel R10 (R500 vir n pakkie Hornady Interlock 500gn met 50x in)
Totaal = R24 per skoot
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
'n bietjie off the topic, maar is dit wat 'n blik S365 by julle kos of is dit staff prys? 
Ek betaal R320+
Ek betaal R320+
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Frederik
Mooi loop
Francois
Baie geldige punt, reken dit was juis met n 550gr punt wat Karl daai buffel koei geskiet het.....Die ding wat vir my laat kant kies vir die 450 Rigby is om met 550gr koeels te skiet en nogsteeds bo 2200 fps dit te kan doen.
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Hallo Manne
Ek weet nog steeds nie lekker wat om hier te skryf nie? Hierdie is die vierde keer wat ek iets wil skryf dan los ek en gaan loop n draai.
Ek luister baie as die groot manne praat en skryf. Sekere kampe se vir jou as die 458 WinMag hardloop waar hy moet hardloop(2150ft/sek met 500gr) het jy niks meer nodig nie. Ander manne se weer n minimum van 2350ft/sek met daai einste 500gr is wat jy nodig het.
Hierdie laaste groep maak die stelling dat dit is eers waar die monolitiese koeels kan op staat gemaak word om oop te maak en te reageer soos hulle moet.
Uit bogenoemde kan die Lott nie veilig tot die laaste vereiste gelaai word uit n 24 duim loop nie. Ek het ook baie vrae gehad oor die veilige haalbare spoed met die Lott met S335. Gaan lees maar daaroor by "S355 vir 458 Lott". Die Rigby doen al bogenoemde met n groot glimlag op die bakkies! Met penetrasie het jy 1m nodig op n olifant se kop met n solidide koeel en albei gee dit gemaklik. So die vraag is as dit genoeg is hoekom het jy meer nodig? Een ding wat ons ook nie moet vergeet nie en dit is dat baie PH's en jagters deesdae kort lope in die 20-22 duim klas verkies en hier is ook n groot voordeel vir die Rigby. Hy kan nog steeds 2300ft/sek hier lewer waar die Lott gaan bars om by 2100ft/sek uit te kom. Die gebruik van 550gr koeels is n groot bonus en die Lott kan ook nie hier genoegsame spoed lewer nie.
Oor die hoefeelheid patrone in die magesyn van byde moet jy mooi besin oor jou geweerkeuse. Die meeste gewere sal drie Lott's kan neem en twee Rigbys in die magesyn. Die CZ en Brno gewere neem die hoefeelheid soos Sully vroeer genoem het. My opinie is nie minder as drie in die magesyn nie, meer is natuurlik beter!
Om n geweer wat gemaak is vir die 458 Lott te herkamer na die 450 Rigby vat so bietjie meer werk as wat die meeste mense besef. Boltface moet oop gemaak word, guiderails moet aan gewerk word, magesynplaat moet vervang word en selfs die aksie moet vergroot word! Ja die meeste aksies(CZ?Brno) wat die 92mm kalibers hanteer moet oop gemaak word om die 95mm Rigby te hanteer. Paar rand wat in die werk opgesluit le en nie alle wapensmede doen dit reg nie!
Sully is heeltemal spot-on met die kostes van skiet en ek sal dit gemaklik verleng na te minste sewe skote per dop vir albei. So daar is nie n groot verskil tussen die twee nie.
Nou met recoil. Sully gaan kyk weer na jou syfers. Jy het n 8 pond geweer gevat met die Lott en n 11 pond geweer vir die Rigby en daar is nog steeds n noemenswaardige verskil tussen die twee. Glo my maar in pleks van Sully, want die vent is mos imien teen recoil
, daar is n beduidende verskil tussen die twee! Behalwe vir Super Sully affekteer daai enke aspek maar die meeste van ons se skietvernuf maar bitter baie! En hier le die kruks van skiet, AS JY NIE AKKURAAD DIE SKOOT KAN SIT WAAR HY MOET GAAN NIE HELP AL DIE ENERGIE/PENETRASIE JOU NET MOOI NIKS!!!!!! Ek gee toe met baie oefening kan die meeste mense die meeste kalibers baas raak maar dan moet jy bereid wees om daai werk en tyd in te sit.
Ek is eerlik as my Ruger drie Rigbys in die magesyn kon vat was hy klaar al n Rigby, maar hy kan nie so ek skiet maar my Lott!
Meskien sal ek nog iets bou op n 404 Jeffrey dop maar sal vir eers aanploeter met die Lott! S355 het in elk geval sy balistiese probleme grotendeels aangespreek met 500gr koeels. Daar moet maar in die volgende paar jaar eers n hele paar groot goed val voor hom voordat n mens die finale uitspraak lewer! Lank lewe die DUKT#$@LE VAN DIE SKIETWERELD!
Groetnis
Wouter
Ek weet nog steeds nie lekker wat om hier te skryf nie? Hierdie is die vierde keer wat ek iets wil skryf dan los ek en gaan loop n draai.
Ek luister baie as die groot manne praat en skryf. Sekere kampe se vir jou as die 458 WinMag hardloop waar hy moet hardloop(2150ft/sek met 500gr) het jy niks meer nodig nie. Ander manne se weer n minimum van 2350ft/sek met daai einste 500gr is wat jy nodig het.
Uit bogenoemde kan die Lott nie veilig tot die laaste vereiste gelaai word uit n 24 duim loop nie. Ek het ook baie vrae gehad oor die veilige haalbare spoed met die Lott met S335. Gaan lees maar daaroor by "S355 vir 458 Lott". Die Rigby doen al bogenoemde met n groot glimlag op die bakkies! Met penetrasie het jy 1m nodig op n olifant se kop met n solidide koeel en albei gee dit gemaklik. So die vraag is as dit genoeg is hoekom het jy meer nodig? Een ding wat ons ook nie moet vergeet nie en dit is dat baie PH's en jagters deesdae kort lope in die 20-22 duim klas verkies en hier is ook n groot voordeel vir die Rigby. Hy kan nog steeds 2300ft/sek hier lewer waar die Lott gaan bars om by 2100ft/sek uit te kom. Die gebruik van 550gr koeels is n groot bonus en die Lott kan ook nie hier genoegsame spoed lewer nie.
Oor die hoefeelheid patrone in die magesyn van byde moet jy mooi besin oor jou geweerkeuse. Die meeste gewere sal drie Lott's kan neem en twee Rigbys in die magesyn. Die CZ en Brno gewere neem die hoefeelheid soos Sully vroeer genoem het. My opinie is nie minder as drie in die magesyn nie, meer is natuurlik beter!
Om n geweer wat gemaak is vir die 458 Lott te herkamer na die 450 Rigby vat so bietjie meer werk as wat die meeste mense besef. Boltface moet oop gemaak word, guiderails moet aan gewerk word, magesynplaat moet vervang word en selfs die aksie moet vergroot word! Ja die meeste aksies(CZ?Brno) wat die 92mm kalibers hanteer moet oop gemaak word om die 95mm Rigby te hanteer. Paar rand wat in die werk opgesluit le en nie alle wapensmede doen dit reg nie!
Sully is heeltemal spot-on met die kostes van skiet en ek sal dit gemaklik verleng na te minste sewe skote per dop vir albei. So daar is nie n groot verskil tussen die twee nie.
Nou met recoil. Sully gaan kyk weer na jou syfers. Jy het n 8 pond geweer gevat met die Lott en n 11 pond geweer vir die Rigby en daar is nog steeds n noemenswaardige verskil tussen die twee. Glo my maar in pleks van Sully, want die vent is mos imien teen recoil
Ek is eerlik as my Ruger drie Rigbys in die magesyn kon vat was hy klaar al n Rigby, maar hy kan nie so ek skiet maar my Lott!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Wouter, ek is bly jy het so paar draaie geloop want dit was nou lekker om te lees wat jy skryf.
Ek sal regtig 'n plan moet maak om daar by julle manne te kom kuier en hierdie tipe goed uit te praat
Ek sal regtig 'n plan moet maak om daar by julle manne te kom kuier en hierdie tipe goed uit te praat
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Arnoldus
Jy sal nog so dreig dan loop jy met n kierie en ek sit in rystoel! Dan moet ons kleinkinders met ons draaie loop!
Kry jou gat in rat!
Groetnis
Wout
Jy sal nog so dreig dan loop jy met n kierie en ek sit in rystoel! Dan moet ons kleinkinders met ons draaie loop!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Arnold
Wanneer gaan ons kuier??
Willem
Wanneer gaan ons kuier??
Willem
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Hi Wouter,
Wat dink julle van die Artikel in die Magnum van january waar die man 'n 480gn koeel gevat het en die kripgroef afgeskuif het met 'n mm of 2 op draai bank om sodoende meer spasie in dop te maak vir kruit op aanvaarbare druk?
As ek so kyk na die spoed en penetrasie wat hy gekry het kan dit mos net die ding wees vir die 458 dan nie? Of gaan die 20gn in koeel gewig 'n beduidende verskil maak?
Luister graag vir julle.
Ps. Was vandag daar by Stef om paar goete op te tel. Daai man is baaaaie in sy skik met die 375Ruger van hom en kan duidelik nie sy wag meer in hou vir daai .450 Rigby nie........
Groete
JP
Wat dink julle van die Artikel in die Magnum van january waar die man 'n 480gn koeel gevat het en die kripgroef afgeskuif het met 'n mm of 2 op draai bank om sodoende meer spasie in dop te maak vir kruit op aanvaarbare druk?
As ek so kyk na die spoed en penetrasie wat hy gekry het kan dit mos net die ding wees vir die 458 dan nie? Of gaan die 20gn in koeel gewig 'n beduidende verskil maak?
Luister graag vir julle.
Ps. Was vandag daar by Stef om paar goete op te tel. Daai man is baaaaie in sy skik met die 375Ruger van hom en kan duidelik nie sy wag meer in hou vir daai .450 Rigby nie........
Groete
JP
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Hallo JP
Ek het self gespeel met die 480gr Hornady DGX en DGX. Dit gaan nou nog my verstand te bowe hoekom hulle nie die krimpgroef op daai twee koeels aangeskyf het nie!
Al wat hulle gedoen het is om die TPL te verkort! Ek dink dit is n bietjie gevaarlik om self n krimpgroef in te sny spesifiek op daai koeels. Jy kom bitter naby die lood en sal nie daai kans vat nie, veral nie op konvensoinele koeels nie. Monos is n ander prentjie en daar sal ek nie huiwer nie.
Ja ek stem die 480gr is n goeie roep in die Lott en veral die 458 WinMag. Mens moet net versigtig in die Lott met veral Woodleighs wees dat mens nie die impaksnelhede oorskrei wat die vervaardiger aanbeveel nie. Hierdie gewigsklas koeels en 450gr Mono's kan mens sterk oorweeg as jou loop 22 duim of korter raak. Nog nie van een klagte gehhoor nie.
Ek is nie n groot voorstaander van die Hornady DGS en DGX nie. Beide se koper is nie duk genoeg nie en die ontwerp van die DGS laat veel te wens oor. Ons plaaslike ontwerpe is hulle jare voor. Die punt van die koeel kon ten minste plat gewees het.
Ja-nee ou Sully is sso n kloek-hen oor daai 375 om nie eers te praat van die 450 nie! Gelukkig kon ek hom uitpraat uit die 460 uit! Ek het dir reggekry deur vir hom te se vat die 460!
Groetnis
Wout
Ek het self gespeel met die 480gr Hornady DGX en DGX. Dit gaan nou nog my verstand te bowe hoekom hulle nie die krimpgroef op daai twee koeels aangeskyf het nie!
Ja ek stem die 480gr is n goeie roep in die Lott en veral die 458 WinMag. Mens moet net versigtig in die Lott met veral Woodleighs wees dat mens nie die impaksnelhede oorskrei wat die vervaardiger aanbeveel nie. Hierdie gewigsklas koeels en 450gr Mono's kan mens sterk oorweeg as jou loop 22 duim of korter raak. Nog nie van een klagte gehhoor nie.
Ek is nie n groot voorstaander van die Hornady DGS en DGX nie. Beide se koper is nie duk genoeg nie en die ontwerp van die DGS laat veel te wens oor. Ons plaaslike ontwerpe is hulle jare voor. Die punt van die koeel kon ten minste plat gewees het.
Ja-nee ou Sully is sso n kloek-hen oor daai 375 om nie eers te praat van die 450 nie! Gelukkig kon ek hom uitpraat uit die 460 uit! Ek het dir reggekry deur vir hom te se vat die 460!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
[quote author=Wouter Roets link=topic=8135.msg112883#msg112883 date=1326140644.
Gelukkig kon ek hom uitpraat uit die 460 uit! Ek het dir reggekry deur vir hom te se vat die 460!
[/quote]

Gelukkig kon ek hom uitpraat uit die 460 uit! Ek het dir reggekry deur vir hom te se vat die 460!
[/quote]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Nope, ons verkoop hulle teen R240 per blik mater...DWB wrote: 'n bietjie off the topic, maar is dit wat 'n blik S365 by julle kos of is dit staff prys?
Ek betaal R320+
FM en FreekFrancois Marais wrote: Frederik
Baie geldige punt, reken dit was juis met n 550gr punt wat Karl daai buffel koei geskiet het.....Die ding wat vir my laat kant kies vir die 450 Rigby is om met 550gr koeels te skiet en nogsteeds bo 2200 fps dit te kan doen.
Mooi loop
Francois
Dis die ander groot voordeel soos julle terreg se. Hy gooi die 550gr teen 2300fps en hy gooi die 600gn teen 2225fps, sou jy dit die dag nodig kry...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Baas Mod WoutWouter Roets wrote: Nou met recoil. Sully gaan kyk weer na jou syfers. Jy het n 8 pond geweer gevat met die Lott en n 11 pond geweer vir die Rigby en daar is nog steeds n noemenswaardige verskil tussen die twee. Glo my maar in pleks van Sully, want die vent is mos imien teen recoil, daar is n beduidende verskil tussen die twee! Behalwe vir Super Sully affekteer daai enke aspek maar die meeste van ons se skietvernuf maar bitter baie! En hier le die kruks van skiet, AS JY NIE AKKURAAD DIE SKOOT KAN SIT WAAR HY MOET GAAN NIE HELP AL DIE ENERGIE/PENETRASIE JOU NET MOOI NIKS!!!!!! Ek gee toe met baie oefening kan die meeste mense die meeste kalibers baas raak maar dan moet jy bereid wees om daai werk en tyd in te sit.
Jy is 100% reg hier. Syfers wat ek so vinnig in die hande kon kry kom maar uit Pierre se boek en dis nie appels met appels nie. Maar wat jy se van die terugskop met self n swaarder geweer maak mens nou weer bewus dat hierdie nie n 243 is waarmee jy gaan skiet nie
Ons sit vanoggend hier en gesels, die 600gr teen 2050fps met die 450Rigby gaan lelike medisyne vir enige gevaarlike jagsituasie wees. Hierdie is een van die groot voordele van die kaliber. Nadeel is defnitief meer recoil, wat die SELFVERTOUE aspek weer kan beinvloed.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
'n Maat van my (Clint Taylor) met bitter baie ervaring op gevaarlike wild sweer by sy .450 Rigby. Manne, wat 'n lekker kaliber!
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Stef, jy moet net onthou om maar die sandanker aan 'n boom vas te maak, want as jy staan en skiet gaan hy jou nie so baie help nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Nee wat, dan wend hy die forward balans aan.
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Stefan, sover ek weet kan die CZ-USA 550 Safari Classic geweer gekoop word in 450 Rigby. Is daar spesifike redes hoekom julle die Lott koop en dan ream na 450 Rigby?Stefan764 wrote: Kom ek so vinnig ietsie se: Ek en n kollega van my koop nou elkeen n 458Lott in die CZ-USA 550 Safari Classic model. Hierdie gewere se kamers word dan geream na 450Rigby kaliber toe.
My ervaring met 'n 460 Weatherby Mk V geweer in 460 Weatherby word hier beskryf: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... p?t=3 Nadat ek die 460 Weatherby verkoop het, is my keuse die CZ-USA 550 Safari Classic geweer in 450 Rigby vir die volgende redes:
"Controlled round feed" a la Mauser M98 aksie, ystervisiere met opsie van scope op QD mounts, enige tipe koeel ("monometal" of mantel met loodkern) vanaf 350 gr tot 600 gr kan gedoen word deur die 450 Rigby.
Groete
Joe
Last edited by JoevR on Tue Jan 10, 2012 10:43 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Joe
Ons koop die Safari Magnum (nie die Safari Classic nie sorry)
Die 450Rigby kom in die Magnum Express en daar is n redelike prysverskil tussen die twee...
Stef
Ons koop die Safari Magnum (nie die Safari Classic nie sorry)
Die 450Rigby kom in die Magnum Express en daar is n redelike prysverskil tussen die twee...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
Dankie vir die reghelp Stefan. My keuse sal wees die CZ Magnum Express in 450 Rigby. Miskien eendag op 'n reendag ...
Groete
Joe
Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: 450 Rigby vs 458 Lott
CZ Magnum Express in 450 Rigby.
Amen ook as dit die dag reen en die vet tannie het gesing of so iets

375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15