Springbok jag in Januarie

Post Reply
User avatar
BarkVallas
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am

Springbok jag in Januarie

Post by BarkVallas »

Dagse Almal9

EK wonder of iemand my miskien in die regte rigting kan help - ek is op soek na 'n jagplaas in die noord kaap, nie te ver van Upington / Olifantshoek / Kathu waar mens kan springbok jag in Januarie. Ek id gladnie die komende jagseisoen in SA nie en kan slegs tot einde Januarie ja.

Groete
Bark
BarkVallas

Sako .300 WinMag Hunter 85
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Springbok jag in Januarie

Post by Mac »

Jy het nie vrystelling (Cae) nodig vir springbok nie, jy kan enige plek jag, enige tyd vd jaar
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Springbok jag in Januarie

Post by tripodmvr »

Soos temperature nou in die Upington omgewing is kan jy na die skoot sommer wegl? aan die gaar karkas!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply