Sonic Cleaner

Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Hoeveel van die manne wat sonic cleaners bestel het gaan PMP toe  vervoer besparing as julle dit daar by Geno kry

(julle kan seker almal ook daar by hom oorslaap herhinner hom net om sy vleis en pap begroting vir die maand so bietjie positief aan te pas ;D ;D ;D ;D) Geno reel ek darem nou sommer so groot braai da by jou  8)  :angel:

Het jy die goed al gekry
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by tripodmvr »

Vlakvark wrote: Hoeveel van die manne wat sonic cleaners bestel het gaan PMP toe  vervoer besparing as julle dit daar by Geno kry

(julle kan seker almal ook daar by hom oorslaap herhinner hom net om sy vleis en pap begroting vir die maand so bietjie positief aan te pas ;D ;D ;D ;D) Geno reel ek darem nou sommer so groot braai da by jou  8)  :angel:

Het jy die goed al gekry
Het boodkap vandag vanaf Cobb gekry dat hy ons cleaners gaan afhaal. Gaan hom binnekort kontak en hoor oor ons reelings vir afhaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Geno »

Oom Gerhardt,
Ek het vanoggend JHB toe gegaan en hulle opgetel.
Cobb en Driepoot se cleaners is vanoggend afgelewer by Cobb.
Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling, is redelik moeg, het deurnag gejag en is al 34uur wakker.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Geno jy gaan moeg wees as al daai manne op 26 Jan daar by jou braai jy eerder hulle laat weet jy is nie tuis nie
Se jy is by Beretta of jou skoon ma
Last edited by Vlakvark on Mon Jan 02, 2012 2:56 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

Vlakvark...

Dankie vir jou moeite (veral met die toedraai van die pakkie)
Dankie ook vir die xtra surprize

Het al myne 'n bietjie getoets en hy loop mooi.
Ek het Tripod s'n, hy behoort dit more opte tel.

Dankie ook aan Geno vir die rondry....

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Beretta »

Vlakvark
Nee dit is reg ek sal maar vir die man cover ;D ;D ;D ;D terwyl Blok hom watch
Beretta
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Cobb dis n plesier hoop net hulle gaan tevrede wees

Het daai koekies heel daar aan ge kom
Daai koekies jy moet twee  teenoorstaande hoeke af byt
[img width=560 height=350]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 498724.png[/img]
met jou lippe oor die een hoek steek jy die koekie nou in jou koffie en suig die koffie op soos deur n strootjie
nou moet jy vinnig wees hap hom voor hy op die vloer val. doen dit maar eers oor die wasbak dis hoe jy hom moet eet
Last edited by Vlakvark on Mon Jan 02, 2012 4:16 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Geno »

Vlakvark wrote: jou skoon ma
Naaste wat ek aan 'n skoon ma sal kom is as ek my eie moeder in die cleaner gooi!
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Mooi man ;D ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Pvdw »

Hi Geno, nie geweet jy is so nie :-[ :-[ :-[ ;D
Work to live, don"t live to work
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by JPS »

Geno,

Is Baretta se vrou nie al amper skoonma nie? :angel:

Groete
Last edited by JPS on Mon Jan 02, 2012 8:29 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by tripodmvr »

Piet-Skiet wrote: Is daar nog een van die goed beskikbaar?
Dit wat Vlakvark vir ons in Oz gekry het word as 'n skoonmaker vir juweliersware beskryf. Dit is kleiner as die wat vanaf die vuurwapenvervaardigers voorsien word. Kyk op Google of jy nie dalk iets soortgelyks hier plaaslik kan opspoor nie. Ons syneweitz is al klaar gewag sedert ons die eerste keer van die skoonmakers gehoor het.  Ons was nog deurentyd onseker oor wat se prys ons gaan betaal.

Die' tipe skoonmakers word al jare deur laboratoriums gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Pvdw »

Elekrtronics 123 in Waverly Pretoria het een, redelik klein 600ml dink ek.

Prys was laas R650 elk.

Peet
Work to live, don"t live to work
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Beretta »

JPS
;D ;D
Beretta
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Geno

Piet Breed          1
Fredd                1
Nuwe seun          1
Willem S            1
Christo              1
Tripod                3
SJ                      1
Cobb                  1
Swift                  1
Geno                  1
MJK                    1 iemand op die lys het 2 bestel maar toe een aan MJK af gestaan ek dink dit was SJ
Doc                    1
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by tripodmvr »

Vlakvark wrote: Geno

Piet Breed           1
Fredd                 1
Nuwe seun          1
Willem S             1
Christo               1
Tripod                3
SJ                      1
Cobb                  1
Swift                  1
Geno                  1
MJK                    1 iemand op die lys het 2 bestel maar toe een aan MJK af gestaan ek dink dit was SJ
Doc                    1

Daar het julle nou die skuldiges gelys - wie gaan die skades deurgee en aan wie betaal ons?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Geno »

Geno wrote: Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling
Driepoot,
Ek sal die details geurgee, het vanoggend met Oom Gerhardt gesels en dit uitgeklaar.
Ek probeer nog plan maak om die kapenare se cleaners kosteloos by hulle uit te kry.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by WillemS »

Geno

Jy moet maar praat met ons "Cappies", as ons moet hand bysit, wag in spanning!

Willem
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Willem
Jy moet net nie die voor tanne in daai cleaner  was nie ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

Geno wrote:
Geno wrote: Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling
Driepoot,
Ek sal die details geurgee, het vanoggend met Oom Gerhardt gesels en dit uitgeklaar.
Ek probeer nog plan maak om die kapenare se cleaners kosteloos by hulle uit te kry.
Geno, ry deur...jy's mosnie bang nie  ;)
Thanx vir jou moeite...

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by WillemS »

Vlakvark

Nooit, ek stuur hulle somme dentist toe vi 'n springclean ;)

Ai, as my span mense my nou moet hoor!!!

Willem
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Sonic Cleaner

Post by grumpy »

Manne, as julle my die formule kan kry dan kan my vrou dit maak. Sy is n analitiese chemiekus. Het op die myne se labs gewerk. Laat weet gerus of kry my n sample dan sal sy dit kan maak.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Geno »

Grommie,
Dis nie die juice nie, maar die masjien se frekwensie wat die doppe skoonmaak.
Dis van die masjiene wat ons ingebring het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Sonic Cleaner

Post by grumpy »

Ooooooooooooooooooooo, ok, sorry!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

GROM

Geno is reg, dit is die frekwensie wat die skoonmaakwerk doen in gewone, koue water...-wat warm(lou) word agv die frEkwensie vibrasies-...
Tog praat die manual(daai boekie wat alle mans weggooi as hy die boks oopmaak), van 'n ekstensive cleaning proses vir baie vuil artikels......."add 5-10 ml of detergent into the water to enhance the cleaning results"
Ek weet nie watse  detergent hulle van praat nie maar ek het by S&O 'n bottel "Ultrasonic cleaner" sappies vir so R100 (STEF764 MOET MAAR HELP) gesien...ek wonder of dit die detergent mag wees  of dalk net 'n squirt sunlight liquid....
Die doppe kom mooi skoon uit, binne ook, maar die primer pocket moet jy maar borsel voor die tyd...
Op Vlakvark se video het die water donker/vuil begin vertoon...weet nie of dit oor die hoeveelheid doppe was  of het jy dalk 'n extra sousie daarin gesit VV?
Dalk moet 'n ou net bietjie tartaric acid by die water meng??
Die cleaner werk annersens prima (na jy die kragprop verander het natuurlik)

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply