Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
britsman wrote:
Almal,
Ek kry af en toe probleme met my FX5 roeper (TX200 remote) en will weet of anders ook die volgende het. Dit sukkel om van een klank na 'n ander te wissel.Die "volume en die mute" werk reg.Enige idees wat die problem kan wees?
Dankie en groete,
brits
Franscois/ Louis,
Ek sien vanaand is tot ou Taff op die forum.Die suide wind het kwaai opgekom en buite wil ek nie wees nie, en toe 'n kansie het om die remote te check. Surprise, surprise....... al wat nodig was om 'n din stukkie plastic spacer onder die klank "change switch knob" te sit en nou werk dit 100%.
Thanks to the two of you for the advise. To change the switch wouldn't be that simple. Its soldered to the pc board
cheers,
brits
Last edited by britsman on Mon Sep 21, 2009 9:12 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Franscois,
Thanks ............. BUT..... the bigger problem is the jakkies I'm seeing far out, but not coming in to the caller. The ewes start lambing in 3 weeks time.
cheers,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Jong, daar is nog 'n paar goed wat ek moet weet oor die Fx5, voordat ek een koop. Kan jy nie net miskien die remote stel dat jy net groot nommers(syfers) op die skerm sien nie? As dit so is koop ek m?re een!
tafjak wrote:
Kan jy nie net miskien die remote stel dat jy net groot nommers(syfers) op die skerm sien nie? As dit so is koop ek m?re een
Ja, so groot dat selfs ek dit sonder 'n leesbril kan lees. Ongelukkig is ek te dom om 200 klanke te memoriseer - maar as ek die 30 belangrikstes memoriseer kan ek sonder 'n leesbril klaarkom.
Ken julle die Foxpro Spitfire Roeper? Ek sien hulle adverteer hom nou op hulle website en sy prys is baie beter as die ander. Hy kom met die TX-24 remote en gebruik 'n memory card vir die stoor van klanke. Sy prys met kaart ens. is omtrend U$ 275.
Was in die week by Tewis, hy het genoem dat sy digitale roeper - soortgelyk aan die Foxpro so te s? klaar is. Hy beplan om hom Februarie bekend te stel. Hopelik goeie nuus vir die SA manne as die plan deur gevoer word.
Gerhard ek sal jou nie kan antwoord op daai vraag nie ons sal maar moet wag vir Februarie 2010. Moet eerlik wees ek kan nie kla oor Tewis se roeper nie hy het my baie sukses tot dusv?r besorg miskien nie so kompak soos die Foxpro nie maar definitief baie effektief.
My roeper het verlede week ophou werk, een of ander elektroniese probleem wat ek nie kon verstaan nie. Het vir Tewis laat weet en hom in gevat, hy het na 'n uur se gespook die probleem op gespoor en "bob's your uncle" my roeper werk weer 100%. Geen herstel koste nie Nou dit is wat ek noem diens!
Ek wag nou 3 jaar vir n toestel "that would monitore activity at a bait site and give an alarm via twoway radio" en na die Namibia kursus wat teen die 18 Oktober sou plaasvind en nou "miskien" volgende jaar sal wees glo ek f@#$ll voor ek dit nie sien nie. Sorry.....sterkte.
Laaste week was dit 7 maande vandat Foxpro ingehandig is vir herstelwerk.
Almal skud hulle hande in onskuld wanneer navrae gedoen word. By verdere navrae direk aan Foxpro word dit duidelik waar die eintlike probleem is. My raad aan voornemende Foxpro kopers is kry 'n waarborg waar jy ookal koop hoe hulle dit gaan hanteer indien daar wel 'n probleem sou kom.
Het met Allen Truter gepraat oor hoe hy so 'n probleem sou hanteer, hy het genoem hoe die koste struktuur werk hoe lank dit min of meer sou neem en dadelik aangebied om een tydelik te leen tot tyd en wyl probleem op gelos is. Dieselfde diens word gekry in dimmers se geval.
As ek, of n klient van my, n probleem met n Foxpro roeper het, stuur ek dit met gewone pos terug na Foxpro, dit neem so 6 weke, hulle herstel dit binne n dag of twee, en stuur dit UPS terug na my toe. Dioe return shipping het ek nog net een keer betaal en dit was in n geval waar ek nie met my kontak gewerk het nie, hy was op sy jaarlikse verlof. Hy het my egter daarvoor vergoed met n freebe.
Sewe mannde is heeltemal onaanvaarbaar.........en ek verseker jou nie Foxpro se skuld nie. Ek het okk twee FX3's wat ek aan my kliente gee om in te staan, tot hul roepers terug is.
Het gou jou link gevolg en my gevolgtrekking.......
Ek hou van die remote omdat jy die song se naam kan lees en omdat hy n "volume indicator" het.
Hulle se die remote is goed vir n 100+ yards.........FX3 se remote is suppose to be good vir 700 yards en ons kry nie aldag 120 uit hom uit nie?????
Die unit met sy kaarte en kaart reader en 24 sounds kos jou US$ 260 + US$ 200 shipping en US$ 40.30 invoer =US$ 500.30 = R3800.
Ek het het vi jou n FX3 vir R4500.00, wat ek steeds dink die beter waarde vir geld is......Foxpro het vir die volgende 3 mnde nie sakke nie, so die prys sluit nie n camo sak in nie.
Ek sal seke Woensdag plaas toe ry, sal da wees tot so 22 Des. SDkree as jy iewers gaan roep in daai tyd, ek vat stoel saam en die cruiser is nogaltyd swart, MOONTLIK moet ek da na Adriaan L toe gaan in die tyd wat ek daar is, jy het mos ook as da geroep?? Hy is nou op die plek wat Sypie gehuur het. Prt met jou......
Francois Marais wrote:
Soma n grappie, wat het jy toe met die FX5 gedoen?? As jy hom nog het, en dalk dink om hom te smous, praat met my.
Francois
Jy's te vinnig, die "probleem" is toe vinnig opgelos en ek het die post probeer uitvee. Het werk vir die FX5, maar sal dalk oorweeg om hom in te ruil op 'n Fury, wat is jou raad?
My Fury is vir my net een groot plesier en verbaas my elke dag!!
Ek het 'n tyd gelede dagroep gedoen. My Fury het 30 meter van my af gestaan, 3 meter laer as wat ek gesit het teen 'n kop. Ek het agter 'n groot klip gesit en as ek play druk dan speel die klank. Ek dink die Fury is 'n leka "tool"! Dis my ondervinding.