Rangefimders en verkykers invoer
-
ablm468
Rangefimders en verkykers invoer
Ek weet mens kannie maklik teleskope invoer uit Amerika nie maar is daar dieselfde soort van beperkings tov rangefinders en verkykers?
Verneem graag van die kenners.
Verneem graag van die kenners.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Hansman,
Ek het 'n kanaal waar ek teleskope, verkykers en rangefinders maklik in die hade kan kry. Die wisselkoers op die oomblik is net teen mens..... Ek dink nie daar is soveel papierwerk vir verkykers en rangefinders nie.

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Hansman,
Dit hang seker af of jy groot maat of net 1 van elk invoer. My swaer bly in vsa, en hy het al optics gestuur. Die nuwe verpakking se seels moet net gebreek het, en lyk of dit al uit die verpakking was. Dan is dit asof hy dit vir jou pos, want jy het dit daar vergeet

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Hansman,
Daar is verseker n verskil in teleskope teen verkykers en rangefinders. Verkykers en Rangefinders is glad nie n probleem nie met geen papierwerk wat benodig word nie. Teleskope kan tot n mate betel word, maar wanneer dit by Swarovski kom, dan moet daar n uitvoer permit vooraf aansoek voor gedoen word, wat die verkoper se probleem is.
Dit is deesdae goedkoper om in SA te koop agv die wisselkoers.
Groete,

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Menere
In terme van die VSA se wette kan die verkoper tot en met n waarde van $100 uitvoer sonder n permit. Oor die waarde moet daar n permit wees wat die verkoper daardie kant kry. Die VSA wil weet wie is die eindverbruiker.
Dit vertraag soms die proses
As jou swaer dit vir jou stuur as n geskenk dink ek nie die regering weet daarvan nie MAAR dalk verbreek hy die wet . Ek weet egter nie hoe lees die wet presies nie.
Frikkie

Cradock
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Dags?
Sommer net ander inligting tov van ingevoerde teleskope en verkykers. As jy 'n Swarovski verkyker, teleskoop of rangefinder in Amerika koop of van 'n jagter ontvang en daar kom fout met die produk moet jy dit self terug stuur Amerika toe vir diens of herstelwerk. Indien jy dit by Whylo, inhandig vir herstelwerk gaan jy hanteringsfooie betaal want die plaaslike agent deel glad nie met Amerika wat herstelwerk betref nie - alle produkte wat ons ontvang gaan direk Oostenryk toe en hulle charge ons invoerbelasting, admin en hantering ens. Die Oostenrykers gee jou niks verniet nie. Vir produkte wat dus nie in Suid-Afrika gekoop is nie betaal jy 'n fooi van ten minste R990.
Let ook op dat Swarovski se waarborg 10 jaar is nie lewenslank nie. Hulle word deesdae deur wetgewing verbied om lewenslange waarborge in Europa te gee.
groetnis

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Ja maar ek vat maar die kans dit is die ou storie van s a agente dat jy nie n waarborg het nie daarom mag ons jou vra net wat ons wil
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Dit is tog n produk wat gemaak word in dieselfde fabriek.So dit maak seker tog nie saak waar jy hom gekoop het nie.Dit maak ook nie vir my sin nie.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Beretta
Daar is in iedere geval altyd n manier om iets terug te stuur na bie vsa en dan daar op hulle waarborg te laat herstel
Ek is seker maar gelukkig maar daar het nog nooit n scope of verkyker van my gebreek nie so dis n berekende risiko wat ek sal vat
Daar is in iedere geval altyd n manier om iets terug te stuur na bie vsa en dan daar op hulle waarborg te laat herstel
Ek is seker maar gelukkig maar daar het nog nooit n scope of verkyker van my gebreek nie so dis n berekende risiko wat ek sal vat
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Ja dit is seker so maar n Swarofski wat jy hier koop of in Timbaktu is mos n Swarofski nie waar nie.Soos ek Koos se mail verstaan en ek kan verkeerd wees het jy reeds betaal vir n repair as jy hom hier koop.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Sorry dit moet seker Swarovski lees en nie Swarofski nie 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Dags?
Behalwe vir die Z3 reeks word daar ander reekse ook in Amerika aanmekaar gesit, ons verkoop hulle net nie hier nie. Die Z4, 5 en 6 wat ons verkoop kom uit Oostenryk. Die Amerikaanse fabriek gebruik Swarovski komponente maar hardloop as 'n aparte entiteit met eie winste, bestuur ens. Whylo het 'n standaard groothandelprys, dit word nie gelaai om voorsiening te maak vir adminkoste nie. As jy iets by enige SA handelaar koop word die kostes deur ons gedra en daar is mense wat kan getuig dat ons ons bes doen om dan uiters goeie diens te lewer. Stefan van Safari & Outdoor in Pretoria kan byvoorbeeld getuig dat ek 'n scope aan 'n kli?nt geleen het terwyl sy produk oorsee was vir herstelwerk. Ek kan julle die versekering gee dat dit nie 'n geval is van "ons vra net wat ons wil nie". Die hele storie oor die hanteringsfooi gaan daarom dat ons ons plaaslike industrie moet probeer beskerm. Mense is baie vinning om plaaslike handelaars en agente te beskuldig van allerlei dinge maar wanneer daar moeilikheid kom en die kli?nt vinnig gehelp wil word dan is die plaaslike handelaar skielik goed genoeg. Ek begryp dat mense na hul sakke kyk en dis reg so maar h? asseblief begrip daarvoor dat die handelaar en die agent ook 'n lewe moet maak net soos soveel ander mense in ander beroepe. Ek herhaal weer, Swarovski betaal geen van sy agente se onkostes nie. Ons kry geen uitstel vir betaling as ons voorraad bestel nie - as jy betaal nie word jou voorraad net nie verskeep nie. Daar om is ons so dankbaar vir die handelaars wat dadelik hul rekeninge met ons vereffen.
Groetnis

- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Hansman.
Ek het vir my n Digisight N550 ingevoer. n Vriend het dit my Cabelas gekoop en vir my aangestuur met Fedex.Fedex wou n invoer permit sien maar nadat ek hulle daarop gewys het dat dit n geskenk is het hulle dit vir my gegee nadat ek die doeane gelde betaal het.Nou is alle rooikatte op die rand van uitwissing

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek haat n rooikat
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Onskuldig,
Hoeveel was daai meneer met invoerbelasting en vervoer gewees indien ek so voorbarig mag wees en vra?
Groete
JP
Hoeveel was daai meneer met invoerbelasting en vervoer gewees indien ek so voorbarig mag wees en vra?
Groete
JP
- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
JPS
Die koop prys was $1500 met die belasting in die VSA ingesluit ,die vervoer was duur want my vriend daar het dit verpak sodat n trein oor dit kon ry wat dit sowat 1.5 kg swaarder gemaak het so my koste was $650 en aan Fedex moes ek 2115.40c betaal het.Dit is n klomp geld maar jy weet mos as daai "ek wil dit he " feeling jou beetpak. Die scope is in SA ook beskikbaar en ek dink vir so n R2000 minder as wat ek betaal het teen n rate vn R8 teen die dollar werk .
Die koop prys was $1500 met die belasting in die VSA ingesluit ,die vervoer was duur want my vriend daar het dit verpak sodat n trein oor dit kon ry wat dit sowat 1.5 kg swaarder gemaak het so my koste was $650 en aan Fedex moes ek 2115.40c betaal het.Dit is n klomp geld maar jy weet mos as daai "ek wil dit he " feeling jou beetpak. Die scope is in SA ook beskikbaar en ek dink vir so n R2000 minder as wat ek betaal het teen n rate vn R8 teen die dollar werk .
Ek haat n rooikat
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Dankie vir die terugvoer,
Ja FEdex is maardur. Het personlik nog nooit probleme met USPS hulle posdiens ervaar nie ek dink dit kon die verkil gewees het in jou prys hier in SA.
Geniet die speelding en doen vir ons 'n toeristing review. Dink nogal hy sal lekker werk vir die Bosvarke ook.
Groete
JP
Ja FEdex is maardur. Het personlik nog nooit probleme met USPS hulle posdiens ervaar nie ek dink dit kon die verkil gewees het in jou prys hier in SA.
Geniet die speelding en doen vir ons 'n toeristing review. Dink nogal hy sal lekker werk vir die Bosvarke ook.
Groete
JP
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Rangefimders en verkykers invoer
Onskuldig
Skuus my voorbarigheid maar hoekom het jy die digiscope oorsee gekoop teen R2000 duurder as dit in SA beskikbaar is? Of was dit op daardie stadium nie beskikbaar nie? Hoop jy roei die katte met die scope.