Beretta Haelgeweer.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Beretta Haelgeweer.
Hello Manne
Ek het n paar maande terug n pragtige Beretta over/ under (S58s) gekoop uit n boedel.Die geweer het al gewerk maar is nog baie mooi en ek het die eienaar goed geken,so daar is ook sentiment betrokke.Dit is n Beretta wat Musgrave gebou het vir een of ander rede.Hulle het blykbaar die komponente ingevoer en plaaslik aanmekaar gesit,iets te doen met lank terug se boikotte teen SA.Nou die vraag,weet iemand dalk waar ek hierdie haelgeweer n ordentlike diens/restourasie kan laat ondergaan?
Ek het al gehoor van ,ek dink,dit is Valley Trading wat spesialiseer in haelgewere? Uit die aard vd saak moet dit verkieslik in Gauteng wees omdat ek aan die gat-kant van Limpopo bly!
Groete

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Kallie404
Wat wil jy laat doen dit is belangrik as ek jy is "soek "maar nog
Beretta
Wat wil jy laat doen dit is belangrik as ek jy is "soek "maar nog
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Valley trading nooit nooit nooit
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Dankie so ver,hierdie forum is wragtag goud werd!! Beretta ek wil hom net deeglik laat deur kyk,of alles nog 100% is,dalk jeuk my gat net.....?
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
ablm468
Re: Beretta Haelgeweer.
Gaan praat met die manne by Arms in Waterkloof, daai ane het al 'n paar van my gewere reggeruk, hulle doen alles vn gunblue, guncoat, kolwe restoureer ens ens, kan hulle sterk aanbeveel, ek het ook esoek na geweersmid en emand op di forum het my na hulle verwys.
Praat met Chad +27 12 347-1917/18
Hier is web adres:http://www.armsonline.co.za/
Praat met Chad +27 12 347-1917/18
Hier is web adres:http://www.armsonline.co.za/
Last edited by ablm468 on Sat Dec 10, 2011 4:57 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Kallie404
Moontlik.
As jou aksie mooi skoon en vas is en die loop skoon dan kan daar nie veel meer gedoen word nie.
Beretta
Moontlik.
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Kallie404
n Haelgeweer het nie baie maintenance nodig nie sorg net as jy skiet dat daar geen olie in die lope is nie anders gaan jy huil.Goue reel van die soort skiet is hou jou kop af en volg deur.Sien die tieken skiet die teiken.
Beretta
n Haelgeweer het nie baie maintenance nodig nie sorg net as jy skiet dat daar geen olie in die lope is nie anders gaan jy huil.Goue reel van die soort skiet is hou jou kop af en volg deur.Sien die tieken skiet die teiken.
Beretta
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Dankie vir die raad Beretta,en dankie Hansman ek sal Arms n luitjie gee.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beretta Haelgeweer.
ek het self n Musgrave Beretta healgeweer. die storie agter die Musgrave op die loop het meer te doen met belasting as so seer die wapen boikotte van destyds. Musgrave het die lope en die geweerkompenente apart ingevoer. dan het Musgrave wat toe die amptelike agente van Beretta in RSA was, die geweer aanmekaar gesit. dit het dan n advelorum belasting vergunning aan Musgrave vanaf die regering gehad.
die kwaliteit van die spesifieke wapens is legendaries. die verhouding tussen die 2 mpye het egter skeef geloop nadat Beretta vir Musgrave hof toe gevat of probeer het, agv die Z88 pistool.
die kwaliteit van die spesifieke wapens is legendaries. die verhouding tussen die 2 mpye het egter skeef geloop nadat Beretta vir Musgrave hof toe gevat of probeer het, agv die Z88 pistool.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
KALLIE
ARMS stuur al hulle haelgewere juan brogiolo haelgeweer smit in jhb vir regmaak en verdubbel net die prys as jy gaan afhaal
ARMS stuur al hulle haelgewere juan brogiolo haelgeweer smit in jhb vir regmaak en verdubbel net die prys as jy gaan afhaal
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Jagbehep
Dankie vir die inligting. EK het self n A 301 wat die Musgrave naam op het.
EK dink dat Berreta dalk eerder vir Denel gedagvaar het oor die Z88. Musgrave sover ek weet het niks daarmee te doen gehad nie maar is deel van die Denel Groep en is dus by implikasie saamgesleep.
Frikkie

Cradock
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beretta Haelgeweer.
Frikkie

Mooi loop
Francois
EK dink dat Berreta dalk eerder vir Denel gedagvaar het oor die Z88. Musgrave sover ek weet het niks daarmee te doen gehad nie maar is deel van die Denel Groep en is dus by implikasie saamgesleep
Mooi loop
Francois