burris teleskoop

Post Reply
bullseye

burris teleskoop

Post by bullseye »

Kan iemand my asseblief s? waar n burris agent is met sy telefoon nommer ek is op soek na n 4.5-14x32 timberline teleskoop

Dankie
Ben.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: burris teleskoop

Post by Geno »

VLT - 0123330171
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: burris teleskoop

Post by BLOK »

As ek reg onthou het ek myne by VLT gekoop, maar jy kan vir Klipspringer hier op die forum ook pm hy hou ook aan weet ek, en as hy nie het sal hy se waar jy kan kry.

Hoop jy kom reg, Burris is baie goeie scope met regtag goeie waarde vir die geld.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
bullseye

Re: burris teleskoop

Post by bullseye »

Nou met VLT gepraat hulle het nie die model wat ek soek nie. Wie kan ek nog probeer ?Dankie vir terugvoer Blok en Geno.

Groetnis
Ben.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: burris teleskoop

Post by tripodmvr »

BEN BRAND wrote: Nou met VLT gepraat hulle het nie die model wat ek soek nie. Wie kan ek nog probeer ?Dankie vir terugvoer Blok en Geno.

Groetnis
Ben.
Kyk na www.safariandoutdoor.co.za. Hulle het Burris Fullfield met jou specs vir R3500.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: burris teleskoop

Post by Jagtersdok »

Jy sal nie sommer die Timberline in SA te koop kry nie. Ek het wel een en hy werk bakgat met die skop donkies
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
bullseye

Re: burris teleskoop

Post by bullseye »

Jagtersdok hoekom s? jy hulle is nie maklik beskikbaar in SA nie? Ek wil graag die 4.5-14x32 op my 10/22 sit.As jy beter scope in gedagte het laat weet asseblief.

Groetnis
Ben.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: burris teleskoop

Post by Beretta »

BEN BRAND
Lynx .Het een op my 10/22 en geen probleme nie
Beretta
bullseye

Re: burris teleskoop

Post by bullseye »

Baretta
Watter model het jy op jou 10/22

Ben.
bullseye

Re: burris teleskoop

Post by bullseye »

EK HET GOU GEKYK BY LYNX DIT IS NOGAL N DUUR TELESKOOP TEENOOR BYVOORBEELD BURIS.

GROETNIS
BEN.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: burris teleskoop

Post by Beretta »

3x9x40 werk soosn bom
Beretta
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: burris teleskoop

Post by Jagtersdok »

Ben

Die Timberline is net nie groot hier nie.
Hoekom vat jy nie die Fullfield II 3-9x40 nie, dis uitstekende scope
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
bullseye

Re: burris teleskoop

Post by bullseye »

Baretta

Wat se .22 ammo gebruik jy in jou 10/22 en watter maak werk die beste. ek het n klomp stingers gekoop en nou lyk dit my hulle werk nie in n match barrel nie omrede die doppie langer is.Enige iemand anders wat ook n 10/22 het laat weet asseblief watter ammo werk goed.

dankie
Ben.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: burris teleskoop

Post by grumpy »

Manne, as ek mag vra hoekom Buris? Koekom nie n Lynx nie? Lynx is nie te duur nie en is n goeie scope sover ek weet. Ek gebruik die 3-9x42 en is tevrede met hom. Is dit net n ding soos die kinders met n "name brand" of is daar regtig n groot verskil? Busnell lyk my is ook nie te sleg nie.
Praat bietjie ons taal en vertel. Helderheid of wat?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: burris teleskoop

Post by Beretta »

grumpy
Ek sal ook graag wil weet hoekom nie Lynx nie ek se dit nog steeds daar word meer bokke in ons land met Lynx scopes geskiet as enige iets anders.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: burris teleskoop

Post by blaser »

Grumpy
Ek dink die nuwe lynx lx 2 reeks is uitstekende scopes en baie beter as hulle vorige reekse
Ek weet nie van hoe goed die pryse is nie maar hulle val hier in dieR14000 klas dink ek
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: burris teleskoop

Post by Pvdw »

Beretta en Grumpy as mag waag op die een.

Ek het gekyk na Burris en Nikon so ruk terug vir my 223. LYNX was ook deel van my navorsing so ook Leupold VX2 en Redfield. Die LYNX is in my o? 'n puik scope. Wat in my geval wel gebeur het was dat ek 'n begrooting van so R4000-R4500 gehad het. Beide Burris en Nikon het vir my 'n scope kon bied (3-12; 2.5-10; 4-14X 50mm) in daai prysklas sonder om helderheid en betroubaarheid in te boet. LYNX in daai selfde kategorie was so R1200-1800 duurder.

Nie dat ek s? die LYNX is dit nie werd nie maar ek dink nie ek is slegter af met my 2.5-10X 50 Nikon Monarch vir R3900 nie. As ek die verskil werklik kon waarneem sou ek dalk LYNX oorweeg het maar ek kon nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: burris teleskoop

Post by grumpy »

Dankie julle. Dit is sulke antwoorde wat tel. Ek het n seker "ou"Lynx wat ek gebruik die 3-9x42 en nog elke keer het die bokke geval en die skoot plasing was reg. Ek weet en stem saam dit is die man agter die scope wat die werk moet doen en die geweer moet ook reg wees. Maar vir my die helderheid, taaiheid ens tel ook. Die scope is op my 30-06 en gebruik ook n knaldemper. My seun skiet ook met my geweer en net so val sy bok ook. Ek het vroeg oggend geskiet in mistigheid, helder son dag en ek het geen probleem met my skote nie.
Ek kyk nog wat die manne se.

NB. Ek wou eers op n stadium ontslae raak van my scope en n groter vergroting kry maar ek het daarteen besluit en is nie spyt.  8)
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: burris teleskoop

Post by Beretta »

Dit is tog skeker ook belangrik dat die bok ook moet val so maw die scope het gewerk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: burris teleskoop

Post by tripodmvr »

Het persoonlik kennis van 'n lynx wat nie wou werk vandat hy gekoop is. In my geval het 'n 3-7x32 Lynx begin bont skiet en is wel kosteloos deur hulle gediens en herstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: burris teleskoop

Post by GERT vd M »

Het self so n 1,5 - 6 x42 Lynx op my 338- 06 gehad. Hy het ook nou begin bont skiet en wat ek wel kon sien (voel) is dat die klieks op
die turrets sagter kliek in die omgewing waar dit gereeld gestel en gebruik was, as die res. Kan dit moontlik n rede wees dat hy homself gestel het?
Hoe nou gemaak om hom te laat herstel? Weet nie maar ek het nou my vertroue verloor :-\
                Het nou n 4-12x40 Vortex Diamondback op die 338 en is baie tevrede sover en die field of view is ook goed en helderheid perfek. PERSOONLIK DINK EK DAT DIE SCOPE BAIE ONDERSKAT WORD.  Het ook nou n nuwe Redfield 4-12x42 op my 7x64, het nog nie met hom geskiet nie maar hou nie van wat ek sien as ek deur hom kyk nie (te veel swart beelde en die kruishaar wat te veel beweeg as ek my kop beweeg--parralaks. Dan het jy ook nie n definetiewe afstand wat jou oog moet wees om n perfekte beeld te kry nie
                                                GROETNIS
                                                    GERT :-\ :-\ :-\
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: burris teleskoop

Post by Arnold »

Stuur hom terug na Lynx toe dat hulle na hom kyk, hulle diens is puik {volgens my ondervindinge}
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: burris teleskoop

Post by Hein M. »

GERT vd M wrote: Het nou n 4-12x40 Vortex Diamondback op die 338 en is baie tevrede sover en die field of view is ook goed en helderheid perfek. PERSOONLIK DINK EK DAT DIE SCOPE BAIE ONDERSKAT WORD. 
Stem saam, Gert.  Hulle nadiens is ook uitsonderlik goed.  Puik waarde vir geld.

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply