Manne
Hierdie verslag is baie lankal OVERDUE, maar weens n paar dinge wat gebeur het, waaroor ek nie beheer gehad het nie, kon ek uiteindelik daarin slaag om met die toetsverslaggie aan die gang te kom........
Piet het die scope vir my saamgebring met die Nam veldskiet kompetisie, ek het dit so gou moontlik daarna op my 223 Rem gesit, nie eers kans gehad om in te skiet nie, en is veldtoe met die gun, ons moes n koeltrokkie of drie vol Springbokke pak, en gedink dit is net die ding om die NIKON deur sy steps te sit.......
Ek gaan eers die klompie fotos post, en later terugkom met die volle geskrif.....vingers is al dom en ou oe hang die tyd vannie aand......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2028.jpg[/img]
Die scopie so n bietjie van naderby, verskoon die stof, hier het hy an n aand of drie gewerk.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2027.jpg[/img]
Ook so n nader skootjie, het die roertjie skoongemaak en toe sommer die fotos geneem.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2025.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2013.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2031.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2030.jpg[/img]
Het probeer om so n idee te gee hoe dit deur die scope lyk, kruishaar en so......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2090.jpg[/img]
In my kantoor, met alle toerusting op hulle plek......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2083.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2080.jpg[/img]
En dan om te wys dis nie net Dolph wat kepse saam met sy scopes gee nie, en so n Cruiser vraggie wat wys die Nikon bring sy kant as dit moet.......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2111.jpg[/img]
En dan sommer so n rustige enetjie om mee af te sluit.......
Kan net byse ek het al so n stuk of vyf jakkalse ook met die kombinasie geskiet, werk heel goed, maar die volle stories en dalk n video of twee later in die verhaal.......
Mooi loop
Francois
Nikon Toets FM
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nikon Toets FM
FM
Daardie nikon lyk darem op n haar na die Linx 2.5x10x56?
Boertjie

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nikon Toets FM
Mooi Francois,
Jou lucky bogger toe kry jy somme n keps saam... he he he
Mooi klompie springbokke.
Sien uit om te kyk wat jy s? oor die teleskoop.
Wag nou in spanning vir die 222 se lisensie en dan skuif die Nikon oor van die Hornet na die 222 toe.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nikon Toets FM
Cois,
Jy lyk sommer moeg geskiet op daardie een foto! Was seker in die vroe? oggend-ure.....
Mooi verslaggie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Nikon Toets FM
Hi Francois.
Dit is lekker as 'n mens die regte kombinasie kan kry.
Wat is daai in die middel van die loop?
Goeie skietwerk daai!
Dit is lekker as 'n mens die regte kombinasie kan kry.
Wat is daai in die middel van die loop?
Goeie skietwerk daai!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nikon Toets FM
Vosman
Ek het sommer daar n paar stukke plastiek tape geplak, die loop raak partykeer aan die raam in die middel vd ruit, sommer so n bietjie voorkomend......
Geno
Voordag oggend, tweede aflaai, nie rerig lus vir smile nie......
Gerhard
Gedink daai keps is standard issue.....

Boera
Ja, dis baie naby aan dieselle scope.....
Werk volstoom aan die storietjie, sal moontlik oor die naweek post......

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon Toets FM
Francois,
Great man. Goeie foto's en positiewe terugvoering vir Nikon...
Lekker om die suksesse te sien!
Mooiloop!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Toets FM
Ek het ook my eerste Monarch gekoop en ek moet s? ek dink van die ander vervaardiggers sal moet vashou as hulle wil bybly as dit kom by waarde vir geld.
Nikon bou darm al lankal lense vir kameras en daai ondervinding is net so in die scopes in.
FM ek weet nie veel van oes nie maar daai foto van jou lyk amper soos werk vir my

Daai yster lyk sommer spogerig met daai blou kolf op.
Wag vir daai verslag van jou.
Peet

Last edited by Pvdw on Thu Sep 29, 2011 8:41 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nikon Toets FM
Manne
So n bietjie van n update.......het n piccatinni rail onder die NIKON ingeskuif, TX JM, en toe so amper n ongelukkie oorgekom, maar genadiglik was die uiteinde darm positief.....sien....
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=3
Het die scope sommer maklik in 4 skote ingestel, en was toe reg vir die aande wat daarop volg.........
So lyk die NIKON en die 223 Remington nou....
[img width=360 height=480]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2514.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2513.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2512.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2510.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2508.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2506.jpg[/img]
kon darm ook daar slaag om hierdie tweetjies op een staanplek om te dop......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2515.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2518.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2520.jpg[/img]
Verskoon tog maar die kitteltjie wat daar tussen die twee se koppe le, het die een net omgedraai soos hy gele het, en nooit DIE eers raakgesien nie....ou oe was maar vaal hier teen amper twee uur.....
Soos julle kan sien is die NIKON in staat om inni nag diens te doen, Springbokke en Jakkalse, maar die ultimate nagscope is dit nie......die beeld is mooi duidelik, hy kyk n barshou met daardie 56 mm voorste lens, en die 30mm tube, die kleur kolletjie (Rooi of Groen) inni middel werk soos n droom, op no 2 setting is dit net mooi helder genoeg om jou oog blistvinnig inni middel te fokus, selfs in daardie sag gedimde lig, julle sal sien op een video, is die lig so sag, dat die kamera nie eers fokus as ek skiet nie, maar ek n baie helder duidelikke beeld gekad het om na te skiet.......
Video hier........http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=3
Die scope stel baie positief, dit is sommer maklik om hom in te stel, en in n week se oes en n paar keer se jaggeweer skiet oefeninge, sowel as n paar nagte se jakkals roep, was dit nie nodig om die scope se zero te check of oor te zero nie......
Nou ek het n paar duisend Springbokke in my lewe met n 8X56 Lynx geskiet, maar man raak nie jonger nie, en tegnologie staan nie stil nie, dit gaan vorentoe, as daar die EEN ding is wat ek aan hierdie Nikon sou kan verander is dit om hom n 12x of dalk net n 14X vergroting te gee, ek verstaan NIKON het ander modelle in hulle reeks wat aan ander standaarde voldoen, maar dit waarvoor ek gevra was om die scope voor te toets, NAGSKIET van jakkals en Springbok, sou ek op hierdie spesifieke scope met n bietjie meer ZOOM wou sien.....Die side-fokus werk baie goed, ek hou van die lock funksie v/d knoppie, en die scope is gladnie paralaks sensitief nie, ek het dit op 150m gelok, ek kan maklik Jakkalse op 50m skiet, sonder om aan die fokus te karring....
Hoor ek eh vrooeg in volgende jaar weer die geleentheid om n paar duisend Springbokke te skiet, so 3000, en sal verseker die kombinasie net soos hy nou is weer deur hul passies sit....