Vergelyking 22 250 - 270 - 308

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by JACQUES BOTHA »

TAFFIE:
Sukses is die enigste oplossing: lag lag lag. nee wat jy moes drie dae gewag het na daai rally om te begin jag ---as jy kon....
Onthou net een is beter as niks en  twee is beter as een. al moet mens nou vir so week of wat brood eet en water drink .jy weet mos hoe werk die game sometimes u win sometimes u loose....maar ek sal maar plagiaat pleeg "jakkalse stel jou nooit teleur nie" ek sal maaar die buitewyke van daai 4000 hektaar patroleer vanaand as ek jy was... maar ek wil nou nie raad gee voir die pro's nie ek noem dit as n voorstel...jy weet daar waar die grensdrade bymekaarkom,,, ek dink jy moet daai drie daar in die hoeke probeer druk vanaand....dit maak die oorskop biki moeiliker, maar ten minste gaan jy punte op die bord kry. Sterkte
Shoot straight and tell the truth!
rednat

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by rednat »

30 06
S? vir daadie bisley oom van jou hy moet nie die planke weggee nie.
Sal vat soveel as kan kry maar gun almal billike kans.
Dink hy moet hulle op tender of per bod verkoop. Dan kry almal billike kans en hy ook darem billike waarde.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Christo »

Almal

Ek soek so plankkolf, dink ek het reg gehoor dat oubaas Taffie ges? het hy het dalk een iewers in sy klerekas. Ek wil hom verander dat my 243 op hom pas. NES MR T S'N.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Louis Kriel »

rednat wrote: 30 06
S? vir daadie bisley oom van jou hy moet nie die planke weggee nie.
Sal vat soveel as kan kry maar gun almal billike kans.
Dink hy moet hulle op tender of per bod verkoop. Dan kry almal billike kans en hy ook darem billike waarde.
Wag nog op 'n antwoord. Dit vat nou regtig lank en ek is bevrees die Bisley ouens het die gewere gevat, maar ek sal more beslis weet, want my pel sal vanmiddag weer met die prokureurs van die boedel kontak maak.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Christo »

30-06

Laat my ook weet.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Louis Kriel »

Christo wrote: 30-06

Laat my ook weet.

Christo
Goeie Nuus. Die gewere is nog almal beskikbaar, maar die Bisley Vereniging se "ou" het nog nie kom kyk na die gewere nie en hy het blykbaar eerste opsie. Gelukkig kan die bisley Vereniging nie meer die gewere almal koop nie en elke ou wat 'n geweer wil h? moet individueel aansoek doen. Dus lyk dit my dit gaan so werk: Hulle wil graag 'n bietjie meer as niks vir die gewere kry, so ons sal moet wag tot die Bisley ouens laat weet hulle stel nie belang nie en dan kan ons gaan skoonmaak. Ek soek in elk geval net 'n loop en 'n aksie, dan gaan Terry Harrison vir my 'n voorsit geweer bou wat skrik vir niks.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Problem Animal Control »

AI TOGGIE manne

Lank lewe n .308. Enige kaliber is reg solank dit n .308 is,en daarmee het ek nou afgesluit!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Problem Animal Control »

Manne,WAARSKUWING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ekt n groot fout gemaak met die ladings wat ek deur gegee het. Die 167Lapua punte word gelaai met 42.5gr S335,spoed so 2900fps en die PMP 155 match kry 44.5gr S335,spoed tussen 2950 en 3100fps. Geen uitermatige druk wys nie en akuraatheid is uitstekend. My BRNO se loop is 23" en twist 10. Jammer oor die deurmekaar spul.
Groette

PAC
Last edited by Problem Animal Control on Thu Sep 17, 2009 7:51 pm, edited 1 time in total.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Francois Marais »

PAC

Mooi kyk volgende keer  ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by Louis Kriel »

Problem Animal Control wrote: Manne,WAARSKUWING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ekt n groot fout gemaak met die ladings wat ek deur gegee het. Die 167Lapua punte word gelaai met 42.5gr S335,spoed so 2900fps en die PMP 155 match kry 44.5gr S335,spoed tussen 2950 en 3100fps. Geen uitermatige druk wys nie en akuraatheid is uitstekend. My BRNO se loop is 23" en twist 10. Jammer oor die deurmekaar spul.
Groette

PAC
Ek wil nou nie snaaks wees nie en ek het nie 'n probleem met jou ladings nie, maar jou snelhede in die 308 is byna onmoontlik. 150 gr punt met 335 se begin lading is 39.8 vir 2459 fps, en maksimum 44.2 vir 2795 vps.
Met 'n vc van 63.2 kan jy op 44.5 gr 18.96 vps bytel wat dan 2813 vps gee. Nog nie naby 2900 nie! My warmste lading in my 30-06 met die 150 Hornady Interbond is 57 gr S355 (2 gr oor maks) en dit geen net-net 3000 vps.

Behalwe as jy dalk 'n 308 norma magnum skiet! ;D
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308

Post by KSV »

Manne waarom die "issues"?

Dis 'n roer, makkie sakie die kaliber! Patroon gaan in die magesyn en koel, koeletjie gaan voor uit! :) :) :)

Ek glo ook daar is "horses for courses".  Soek nog 'n paar "courses" om nog "horses" aan te skaf?
Last edited by KSV on Fri Jan 15, 2010 1:29 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Post Reply