Byt jou maar net so bietjie
243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Ludwig, Piet se mos hy wil die 7mm kry (.277 = 7mm
)
Byt jou maar net so bietjie
Byt jou maar net so bietjie
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Dan sou ek eeder vir die 7mm rem gaan.
Ek skiet .270 met 130 grain punte.Is 1.5 duim hoog op 100 en 8 duim laag op 300.
Ek dink net die 7mm gaan n beeter trajek he,en die wind gaan nog minder pla
as met die 270.
Net my meening
Naas
Ek skiet .270 met 130 grain punte.Is 1.5 duim hoog op 100 en 8 duim laag op 300.
Ek dink net die 7mm gaan n beeter trajek he,en die wind gaan nog minder pla
as met die 270.
Net my meening
Naas
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Op hierdie afstand sal jy wragtag jou skoot moet ken - veral op kleinwild...Piet-Skiet wrote: 400m is volgens my max.
Die 7x64Bren is seker die beter opsie as jy moet kies.
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Pietskiet,
Net 'n opmerking omtrent die "herlaai probleme" met die .243. Ek het 'n batch van 50 .243 doppe wat ek al 9 keer herlaai het en 'n ander batch van 100 Winchester doppe wat ek al 5 keer herlaai het. Ek is seker gelukkig maar het nog geen herlaai probleme met die .243 gehad nie. Ek dink die probleme wat mense algemeen na verwys is die "doughnut", wat 'n verdikking by die basis van die nek is (Hoop ek verstaan dit reg.) Ek gebruik die Lee Collet neck sizing die en doen net necksizing vir so vier of vyf keer en dan anneal en fullsize, saam met lengte trim. Geen herlaai probleme vir my nie en 1/2 MOA groepe konstant.
As gevolg van die manier hoe die collet neck sizing die werk glo ek dit help om doughnuts te verhoed. Die slim manne kan laat weet as ek hier 'n fout maak.
Groete
Biltong

- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Hi Piet-Skiet
400m gereelde jag skote is baie wyd.... Jy meld nie vir watter wild tipe jy dit wil gebruik nie aangesien ek glo dit sal ook die keuse verander. Vir klein wild sal 243 werk en iets groter as blesbokke sal jy na die 7mm's moet kyk.
Een van my maats het 'n springbok op +- 480m geskiet windstil, maar moes 2 bok hoogtes vat. Hy erken hy was gelukkig en hy was nog jonk en voel dat hy nie dit sal doen sommer weer oor die etiese kant van so 'n lang skoot en alles wat kan en sal verkeerd gaan. Soos hy se as dit so ver staan, dan klim ek van die bakkie af en bekruip nader (399m

Last edited by Coenie (Swift) on Thu Feb 02, 2012 12:40 pm, edited 1 time in total.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Piet, ons is 4 vrinne wat redelik lekker skiet en ons skiet ook redelike afstande - in die groep is 'n 243AI met 107greiners, 'n 25-06 met 85greiners, 'n 270 met 115&135greiners en 'n 7mm Rem wat 168gr Bergers gooi. Ons almal gaan vir max spoed en ek kan jou dit se; behalwe vir die 25-06 loop aldrie die ander kalibers baie dieselfde tot anderkant 400m.
Die wind se invloed op die 3 kalibers verskil ignoreerbaar min.
Die 25 skop ons almal se gatte - maar hy skiet ook die ligste projektiel teen die hoogste spoed. Ek doen ons almal se ballistiese kaarte en dis waar ek dit opgetel het - Hendrik van Rensburg se altyd "Spoed klop wind" hy praat nogal sence - hoe korter die tyd is wat jou projektiel aan die wind bloodgestel is hoe minder is die wind se invloed.
Praat bietkie met Piet Breedt en Geno oor die 25 - tot op 400m en selfs so bietjie verder is die 25 genoeg geweer vir tot medium klas wild.

Dont tell me, show me......
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Ek sien jy se klein wild,maar nou wat as daar n mooi Gemmie staan of Swatwildebees op daai jag.Ek sou se 270,7x64of 7mm rem.van die drie is 7x64 die een wat nogal uit staan.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
My .25-06 skiet hulle al te lekker......fanie17 wrote: wat as daar n mooi Gemmie staan of Swatwildebees op daai jag.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
So bek moet JEM kry!!Hein M. wrote:Op hierdie afstand sal jy wragtag jou skoot moet ken - veral op kleinwild...Piet-Skiet wrote: 400m is volgens my max.
Die 7x64Bren is seker die beter opsie as jy moet kies.
Mooiloop!
Hein
En so een ook!!!!!!fanie17 wrote: Ek sien jy se klein wild,maar nou wat as daar n mooi Gemmie staan of Swatwildebees op daai jag.Ek sou se 270,7x64of 7mm rem.van die drie is 7x64 die een wat nogal uit staan.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Ja, die .25 06 werk baie mooi vir daardie lang skote, maar ek verkies die 100gr Sierra Match King's. Hulle klop die 85greiners v?r in die wind oor 300m.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Piet, ek stem 100% met jou saam maar die eieinaar van die 25 is stout oor spoed en lope koop. Ek het hom darem op 'n stadium gekry om die 100s te skiet, maar hy wil nou maar eenmaal 85s skiet.
Dont tell me, show me......
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Naandse Piet
Soos meeste manne hier weet is ek nuut tot die forum - maar een ding waarvan ek onlangse eerstehandse kennis het is die .243 vs .270 wind ondervinding. Ek het die jaar eers my .300 gekry en het laas jaar in die karoo gaan springbokke jag saam met my 2 broers - een het 'n Sako .243 en die ander 'n Sauer.270.
Nou in my amateur gut-feel, nie-wetenskaplike opinie maak die wind min verskil tussen die 243 en .270. Ek het tot my spyt op daag 2 van die jag 'n mooi springbok ram lelik gekwes op +/- 175m met 'n STERK dwarswind met die .270. Ek gaan nie eers herhaal waar die skoot geval het nie, maar dit het my 3 ure se loop gekos om daai bok in die hande te kry en die doosd skoot te gee.
My finale, en weereens amateur opinie - As jy windebestand soek, moet jy nie in die .2XX reeks kyk nie. Die dat ek toe maar sommer die .300 gekry het. Sy byt effem maar gelukkiig is dit elke keer ewe veel, so ek weet nou al so min of meet waar die skoot gaan land na die effe meer recoil.
Ek wil self nog 'n .243 koop vir die springbok jag - maar glo my, as die wind so waai wat 'n man se piepie straal nie reguit val nie, dan span ek die .300 in.
Groetnis!
Bark

BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Piet & Geno
Watse spoed kry julle uit daai 25-06 uit met die 100gr matchkings, hoe lank is julle lope (gewere s'n)
Kopskoot
Watse spoed kry julle uit daai 25-06 uit met die 100gr matchkings, hoe lank is julle lope (gewere s'n)
Kopskoot
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Kopskoot,
Ek skiet nie SMK's nie.
Ek skiet 75gr V-max teen 3682fps, en 85gr GSCHV teen 3750fps.
My huidige loop is 26" lank, maar ek het 'n 30" Lilja 1:13" loop bestel om nog vinniger te skiet.
Groete,
Eugene
Ek skiet nie SMK's nie.
Ek skiet 75gr V-max teen 3682fps, en 85gr GSCHV teen 3750fps.
My huidige loop is 26" lank, maar ek het 'n 30" Lilja 1:13" loop bestel om nog vinniger te skiet.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
ja nee ek stem vir daai .25-06 ek het ook een en skiet 100gn sierra match teen so 3450-3520, 26"loop en hy gooi mooi , en die in die wind doen hy regtig goed
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Ek het so paar weke terug in dieselfde posisie gesit waar ek vir my 'n langskiet geweer wou kry. Ek het gekyk na die .270 of selfs .308 maar omdat ek reeds 'n 30-06 en .375 het, was beide keuses te naby aan die 30-06.
Ek het besluit om te gaan vir .243 en ek weet my verloofde sal ook met hom gemaklik kan skiet sonder om "recoil shy" te raak.
Sterkte met jou keuse...
Ek het besluit om te gaan vir .243 en ek weet my verloofde sal ook met hom gemaklik kan skiet sonder om "recoil shy" te raak.
Sterkte met jou keuse...
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Julle manne weet dat n 22-250 met n 70gr Berger klop n 25-06 met n 100gr Matchking op 300m met oor n duim in terme van wind-skuif....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Zack Benade
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Hi Stefan
Nou gaan jy reaksie uitlok.

Ek sal ook nou van die 25 manne wil hoor wat hulle se.
Groete
Zack
Nou gaan jy reaksie uitlok.
Ek sal ook nou van die 25 manne wil hoor wat hulle se.
Groete
Zack
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Piet Breed is reeds besig met sy 22 250 kopetisie geweer om dit te bewys.Zack Benade wrote: Hi Stefan
Nou gaan jy reaksie uitlok.![]()
Ek sal ook nou van die 25 manne wil hoor wat hulle se.
Groete
Zack
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 243 vs 270 win wind-sensitiewiteiet
Dis juis die einste oom Piet wat my gister hier in die winkel dai d?ng gewys het.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus