Hoekom vrouens nie saam jag nie...

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Hoekom vrouens nie saam jag nie...

Post by Freek »

[glow=red,2,300]DIS HOEKOM VROUENS NIE MAG GAAN JAG NIE [/glow]

Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly.
Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag.
Op die plaas aangekom s? hy vir haar om links teen die rivier af te loop dan loop hy regs teen die rivier af.

Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoof hek ontmoet.

So ges?, so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote hoor klap.

Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar.
Sy stry kliphard met `n man...

"Meneer, dit is my Kudu die ek het hom eerste gesien en drie kopskote gegee!"

"Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die kudu vir jou, maar gee jy om as ek darem net my saal en toom van jou kudu afhaal!?"

;D ;D ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hoekom vrouens nie saam jag nie...

Post by Christo »

Freek

Ek gee laasjaar 'n Eland vel in om gelooi te word. 13 maande later na baie stoei kry ek 'n gekleurde stuk leer ( mo...se groot moet ek se ) met 'n label aan waarop staan bees. Lang verduideliking oor labels het my nie be-indruk nie.

die auntie kan maar haar Koedoe opeis, laat hom net looi dan kry sy dalk 'n perd van 'n ander kleur  ;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Hoekom vrouens nie saam jag nie...

Post by Freek »

Christo... is jy seker dit was nie 'n April fool's joke nie? Nee wraggies, nou het ek alles gehoor... :o
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hoekom vrouens nie saam jag nie...

Post by Christo »

Freek

As daar 'n joke was dan was dit ek.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply