happy face

Post Reply
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

happy face

Post by Herman Venter »

Hi manne,

Dog ek deel maar net, vandag oor n week is ek op die pad trug Kathu toe van Pretoria af met my "BOWTECH" langs my op die sitplek!!  ;D

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Boskraai

Re: happy face

Post by Boskraai »

Baie geluk Herman,

Geniet die boog, dit is 'n ander gogga daardie! Nou gaan die gewere eers bietjie terugstaan ???. Laat weet hoe gooi hy as nou terug is in Kathu.

Groete
Boskaai
User avatar
rudolph
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm

Re: happy face

Post by rudolph »

nogal die geval by my ,al vergeet waar ek my kluis sleutel gebere het
Post Reply