Respect?

Post Reply
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Respect?

Post by Mac »

Gentlemen,

I do not have a dog in this fight, but it would appear that we have a pattern developing here, someone joins who is an expert in his field, and whose writing style may be a bit abrasive, that then triggers a vitriolic spate of replies, interestingly enough from the same individuals, and in no time at all we have a bun fight.

Mense, dit is die internet wat ons hier mee te doen het. Almal se skrif styl is nie eenders nie, en almal se uitgangs punt ook nie. Ons sit ook nie oorkant mekaar nie, en kan nie altyd die ander se bedoeling bepaal nie. Kom ons probeer om effens meer verstandig te wees, en ander, alby kante, se standpunt te aanvaar, al is dit nie jou eie nie. Dit maak dan tog van jou ?n beter mens, of hoe? Daar word aanhoudend klem gele op die feit dat ons almal wil leer, maar as die geleentheid daar is, kan ons nie volwasse genoeg op tree, krap goeters op sy sit, en die waardevolle inligting beskikbaar benut nie.

This post is not an attempt to enter the current spat, merely an observation of a trend which is making quite a few people disillusioned with a wonderful forum, one which I would hate to distance myself from due to pettiness and arrogance. I am too old to care what people think, but not nearly old enough to stop learning, and as I know that it is almost impossible to have a mud fight without getting yourself dirty, this is a plea for a little more tolerance.

Thank you.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Respect?

Post by Geno »

Mac,

I couldn't have said it any better.
Goed, beter, 6millimeter!
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Respect?

Post by Triple2 »

Well said Mac
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Respect?

Post by Vosman »

Dankie Mac!
Ek stem saam!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Respect?

Post by THOMAST »

Mooi gestel, Mac, gee daai bek jam!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Respect?

Post by 243Songdaug »

That's what I've been getting at.  Mac, jy stel dit baie mooi. 
Dont tell me, show me......
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Respect?

Post by Biker »

Listen what Mac says wise words those
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Respect?

Post by Pvdw »

En ek verstaan nie eers waaroor die stry gaan nie, al probeer iemand dit vir my verduidelik :P :P

Dankie Mac ek ondersteun jou heelhartig met die een.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Respect?

Post by tripodmvr »

Mac, I have a friend who now relates to himself as a moerige ou man. It seems as though you are in the same age group but your plea for sanity should hopefully reach these young dogs who are still running after the females.

Manne, kalmte van gees is wat ons vra. My vorige posts het ook verwys na die uitruil van inligting en nie om beter of sterker as die ander te wees nie. Ons wil leer, nie baklei nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Respect?

Post by Dawid »

Dis soos " Leef en laat leef" As iemand iets se wat nie heeltemal reg is nie.......( ons dommetjies probeer mekaar ook maar raad gee  ;D)is dit nou regtig nie nodig om die ou gas te gee nie, vat dit dan maar met n knippie sout, die regte dinge soos dit moet wees gaan wel uitkom....ALMAL en let wel ALMAL leer nog, daars niemand hier wat ek dink nie te oud is om te leer of wat volleerd is nie.

Dis wat die site ver bo ander laat uitstaan, hier word daar gehelp en geleer.

Dankie vir jou leiding daar Mac
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Respect?

Post by theedge »

Dankie vir die een:  Ek kan nie help om te dink aan - As n koningkryk verdeeld is in homself kan hy nie staan nie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Respect?

Post by GERT vd M »

DAAI POST VAN MAC IS DIE MOEITE WERD OM 2 KEER TE LEES.  HOOP NET DIE REGTE MANNE (MENSE) LEES DIT!!
                                                GROETNIS
                                                  GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Respect?

Post by Janjak »

Dankie Mac, baie waar woorde daai.
Gerard

Re: Respect?

Post by Gerard »

'n Belangrike punt is dat dit nie gaan om wie reg of verkeerd is nie maar wat reg of verkeerd is.  Dit is nie hoe inligting gegee word of wie die inligting gee nie maar watse inligting gegee word.

In herlaai en met vuurwapens is die grys area bitter klein, dikwels kleiner as 20 mikron.  Die res is swart of wit.

Wanneer iemand die stelling maak dat swaartekrag nie op sy plaas dieselfde as op die buurman se plaas is nie, en hy kry die antwoord "swaartekrag is nie onderhandelbaar nie" waarom lees hy "jou onnosel stommerik, swaartekrag is dieselfde op albei plekke, idioot"?

In 'Journalism' deur JG Ferguson s? hy:

"If it is not factually correct, it will not be taken seriously by those who spot its errors. If it is not grammatically correct, it will not be understood.  If it is not appropriate for its audience, it will be utterly useless."

Daar is 'n baie goeie rede waarom "I helped my uncle, Jack, off a horse." iets anders beteken as "I helped my uncle jack off a horse."

Niemand kan alles weet nie en niemand kan altyd reg spel of die regte grammatika gebruik nie.  Ons kan egter daarna streef en leer.  Dit is wat ons apart stel as intelligente wesens - die vermo? om inligting in te neem, intelligent daaroor te besluit en dan dienooreenkomstig op te tree.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Respect?

Post by Raven »

Oom Mac

Thanks,  totally agree ;)

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Respect?

Post by tafjak »

Mac

Dankie vir die klomp sence wat jy skryf.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Respect?

Post by Jeagermeister »

Gee Oom Mac 'n Bells!!

Ek kom al hoe meer agter hoeveel van ons regtig 'n vakansie ook nodig het..

Ek kyk net in my persoonlike lewe, die tyd van die jaar 'n my moer se draad maar dun, maar dit gee nogsteeds nie rede dat mens nie ander met die nodige respek moet hanteer nie, al sien jy net die man of vrou se avatar en die geskrewe woord hier op die internet, dis ook 'n mens, ook moeg en g@tvol met sy eie probleme aan die ander kant...

Manne en dames..

Vrede, Liefde en Verdraagsaamheid sal ons ver vat..

Groete

Big Joe
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Respect?

Post by Nuweseun »

Jeagermeister wrote:
Manne en dames..

Vrede, Liefde en Verdraagsaamheid sal ons ver vat..

Groete

Big Joe
Baie wyse woorde.....
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Respect?

Post by PITSMIT »

+1000000000   oom mac

cheers op daai een  dis hoogtyd dat dit so mooi gestel word

ek is in vir die respek ding   dis iets wat ek as kind ingeprent is

jy respekteer altyd iemand anders se sienings en ouderdom  maak nie saak of hy reg of verkeerd is nie

n tannie by wie ek elke jaar jag s? altyd vir my  " n sagte antwoord keer die grimmigheid gou"

dankie  oom mac
Last edited by PITSMIT on Thu Dec 01, 2011 8:22 pm, edited 1 time in total.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply