Hornady custom grade 308 dies

Post Reply
ablm468

Hornady custom grade 308 dies

Post by ablm468 »

Manne ek het dit gisteraand reggekry om my splinternuwe Hornady custom grade resizing die se decappimg pin te buig, ek het ongelukkig die decapping pin te ver uitgedraai en hom toe gebuig. Ek wil graag die decapping pin vervang, weet iemand dalk waar mens die part in die hande kan kry, die handelaar waar ek gekoop het kan nie help nie?
Post Reply