223 groepering
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
223 groepering
hoe sal 'n 223 op so 230m groepeer? standaard loop, gelaaide patrone. duim, 2duim? ek nog bitter skrikkerig om hom te koop
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 groepering
Ek hoop nog om 'n 223 tot my versameling te voeg. My vriend het 'n Sako en daarmee het ons al met weermag patrone 'n amper een gat groepering op 100m geskiet. My herlaai patrone in 50 en 55 grein doen net so goed. Jy het amper geen terugslag en daarom is jy nie bang vir die geweer. Verder is dit 'n werklike akkurate kaliber. Sit hom by jou versameling en jy sal nie spyt wees nie. Laai Barnes X of GS Custom en die springbokke gaan val met lyfskote en min vleisskade.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 223 groepering
Ek het hierdie groepering geskiet op 250m nadat ek n nuwe Sako loop opgesit het. Daar was n redelikke sterk dwarswind gewees. Ek nog nie eers lading ontwikkeling gedoen met die nuwe loop, sommer maar dieselfde patrone geskiet as my ou loop sin. Ek het baie duisende bokke met hierdie .223 Sako ge oes so klompie jare gelede en moes maar die lopie vervang het. Ek skat ek het sowat 12000 skote met hom geskiet. Dit was al redelik lank dat ek gesien het hy nie meer presies geskiet het, maar kon nog maklik so 1" na 1 1/2" groepeer op 100m. Nou is hy weer tip top en skiet op n tiekie.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 002jpg.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 002jpg.jpg[/img]
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 groepering
Daai is netjiese groep vir 250m. Lyk my 25gr S321 is soos "magic dust' in 'n 223 - werk ook in die Sako wat ons mee skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: 223 groepering
Piet Breedt
Ek het n 223 trovelo loop gehaat wat tussen 22000 en 24000 skote deur hom het, ok ek het die kamer 3 keer terug laat sny.
Dit wys maar net daai roertjies kan doen wat die ander maar net droom om te doen

As ek jou sien gaan jy val
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: 223 groepering
Ja nee oom dawie oom se roertjie gooi met enige koele dieselfde en oom gooi alles om met hom van springbok tot koedoes. Hahahahah. Doons
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: 223 groepering
Doons
Nou sit jy hier en gesels, het jy nie jakkalse om te gaan skiet nie?

Nou sit jy hier en gesels, het jy nie jakkalse om te gaan skiet nie?
As ek jou sien gaan jy val
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: 223 groepering
Met daai klompie skote sou ek nie die roertjie gehaat het nie...Dawie D wrote: Ek het n 223 trovelo loop gehaat wat tussen 22000 en 24000 skote deur hom het,
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: 223 groepering
Ek is nog by die skool oom en oom wil my dan nie kom haal dat ek saam met oom gaan jag nie
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: 223 groepering
Nou wil jy he, OU Doons moet vir my kwaat word as jou punte gaan jag en nie op jou raport is nie 
Skool is mos hoeka nie julle mannietjies se sterk punt nie
Skool is mos hoeka nie julle mannietjies se sterk punt nie
As ek jou sien gaan jy val
-
ablm468
Re: 223 groepering
Cassie
223 is 'n bul geweer, het in die laaste tak kompetisie goud geskiet op die jakkals tabel op 300m.
Nee hy loop soos 'n jet, so 3150fps met n 55gr pilletjie.
Met daai reseppie sien einge jakkals sy gat.
Groepering is nie 'n kwessie nie aangesien hy nie regtig terugskop nie, voel amper soos 'n .22 op steriods.