125gr vir n 30-06

Post Reply
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

125gr vir n 30-06

Post by Camo Joe »

Dag se,

Ek is besig om proef ladings te doen met die 125gr Sierra SP koeels en S355 poeier,ek het ongelukkig nog nie kans gehad om by die skiet baan uit te kom nie en sal eers sondag kan tyd afknip vir die roer in my lewe ;D
Sorry by gese,my 30-06 het n 25duim loop op net n 1:10 spiraal,

Will maar net hoor of iemand dit al probeer het of ondervinding het van die bo genoemde,of dit werk of nie aangesien ek nie meer my lag kan hou tot sondag te sien wat maak daai 125gr pyle,

Op n ligter noot,ek ken al die 30-06 jokes  :) :) :)
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
User avatar
Steyn
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Steyn »

Oom Joe.                As oom daai ladings getoets ht sal ek graag wil hoor wat oom bevind het. Ek oes baie waarvan daar baie groot wild ook is. Ek skiet tans met 223Rem en het n 30-06 ook en ek hou nie van 180gr nie. Is nog besig op n lading vir 150gr PMP SP,s.                Groete.                  Steyn
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Camo Joe »

Jis Steyn,

Dis sommer Franco,trek no eers by n kwart eeu in my lewe ;)

Ek het al een keer met hulle gan skiet maar was nie bly oor die wind wat gewaai het nie,

Het wel vir die omstandighede ni slegte groeperings gekry nie,ek speel no nog so betjie met die TPL en sal hulle hoopenlik nog voor die naweek kan toets,

Ek het gewoontlik net 180 of 150gr koeels geskiet ma ek moet bieg met hierdie 125gr is dit die beste wat ek nog ooit uit my 30-06 uit gekry het,

Sal vir jou laat weet sodra ek n kans gekry het om n draai by die skiet te maak,hoopenlik is die more,

Groete
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
User avatar
Steyn
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Steyn »

Oky goed.              Ek sal ook biekie gaan speel en kyk wat ek kan uitrig. Wat is jou minimum wat jy op jy begin het.                          Groetnis.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Louis Kriel »

Met die ligte puntjie en S355 het ek uit dopspasie uitgehardloop voor die spoed reg was. My uiteindelike lading was 58gr S335 vir 3260 fps.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Camo Joe »

Jis,

Ek het heidiglik doppe van 63,20mm en my minimum TPL wat ek no gelaai het was 78.90mm so die 125gr koeel van Sierra is so 22.40mm,dit gee dan n seating depth van omtrent so 6.70mm,

Die drie TPL's wat ek no gelaai het om te toets is 78.9, 79.9 en 80,8.

DirtyOldsix,my lading wat ek heidiglik het is 57gr S355,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
User avatar
Steyn
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Steyn »

Franco hoe lyk daai ladings toe.
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Camo Joe »

Jis

Moet ongelukkig se dat ek nog nie kans gekry het :-[ die week was nog net elke aand laat werk stories,

Ma ek sal vir jou laat weet,die naweek word da F klas geskiet en sal dan sommer die 30-06 saam vat en kyk,

Groete.
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

Re: 125gr vir n 30-06

Post by Camo Joe »

Jis Steyn,

Ek het hierdie die naweek geskiet,dis n 19mm groepering,

Jy sal sien die 3 skote wat gemerk is met 3's is een lading,

Ek het hulle met 63,25mm doppe gelaai met n TPL van 80,90mm,dryfmiddle was 57gr S355,

Ek dink dit is n goeie begin lading ma ek is nog nie klaar nie,sal nog hier en daar op en af gaan en kyk hoe klein ons hom kan kry,

Mooi loop,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 125gr vir n 30-06

Post by tripodmvr »

As daardie 'n duim blokkie is, dan is dit beter as 19mm senter tot senter. Meet hom weer en kan jy nog beter voel oor daardie groep. Nie gedink so kort koeeltjie sal so goed doen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply