Duiwe skiet
-
ablm468
Duiwe skiet
Manne
Ek woon op die oosrand en het nou so maand gelede my liksens gekry vir my o/u haelgeweer het paar keer gaan klieduif skiet maar voel dis is 'n mors van ammo. Ek wil graag my dienste aanbied vir boere in die omgewing wat probleme met duiwe het. Ek sien daar is baie lande soos ek ry uit Delmas en Bapsfontein se kan toe waar die duiwe baljaar in die pas aangeplante lande.
As daar iemand is wat my wil gebruik pm my, ek vra nie geld nie, doen dit vir die plesier.
Groetnis
Hansman

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Duiwe skiet
Hansman
As jy voel jy het jou ammo gemors met kleiduiwe dan moet jy maar liewer wegbly met die regte goed!

Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
Wouter bedoel dat as jy ammo mors deur kleiduiwe mis te skiet jy nie gaan reg kom op regte duiwe ver al die groot ring nekke en bosduiwe nie...Hansman wrote:![]()
![]()
![]()
Daai goed is vinniger as n kleiduif met n turbo in...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
ablm468
Re: Duiwe skiet
Manne ek hoor julle, dit is juis hoekom ek graag op iets lewendigs wil oefen, sal nie s? kleiduif is nie 'n challenge nie maar het 'n gem van 80% behaal op my laaste oefening.
Wil graag myself toets in veld toestande.
Wil graag myself toets in veld toestande.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
Nee,
Klink my jy gaan dan lekke skiet.
Ek skiet een bosduif uit elke 4 skote as ek regtig op my stukke is...
As ek aan jaag skiet ek een uit elke 8 skote net om jou n idee te gee van die uitdaaging...
Klink my jy gaan dan lekke skiet.
Ek skiet een bosduif uit elke 4 skote as ek regtig op my stukke is...
As ek aan jaag skiet ek een uit elke 8 skote net om jou n idee te gee van die uitdaaging...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Duiwe skiet
More Manne.
Baie waar wat Gerhard se.N mens skiet 4-5 duiwe na mekaar en dink dan jy verstaan die werk lekker en dan mis jy sommer gou 5 maklike skote en kom gou terug aarde toe.Ons het die jaar naby Bronkhorstspruit in die sonneblomme gaan skiet en daardie bosduiwe laat jou net so hartkloppings kry as hulle inkom as n groot koedoe in die scope.Ek weet nie van julle nie maar my bobene en hamstrings is na die 2e dag seer van die buk en opstaan soos wat ek wegkruip.Vrek lekker!!!

Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Duiwe skiet
Hansman
Ja daar is n groot verskil tussen die twee hoe se hulle altwee leer jou maniere.Ek het al so een of twee rockies geskiet in my lewe.Daar is een reel wat vir altwee tel en dit is hou jou kop af en volg deur.As die swerm inkom pick een en skiet hom moet nie dink sy tjom is n beter skoot nie jy gaan hom mis.En nog n ding kry jou lead reg.Vat BAIE ammo en n lekker stoel.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Duiwe skiet
As my hael se lisensie deurkom gaan ek ook duiwe skiet, ek dink dit is lekker sports. Harde werk, maar lekker!
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
Sal jou leer...SV MAD wrote: As my hael se lisensie deurkom gaan ek ook duiwe skiet, ek dink dit is lekker sports. Harde werk, maar lekker!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Duiwe skiet
Thanks Gerhard.Gerhard wrote:Sal jou leer...SV MAD wrote: As my hael se lisensie deurkom gaan ek ook duiwe skiet, ek dink dit is lekker sports. Harde werk, maar lekker!![]()
Het al baie kleiduif geskiet so ek ken darem bietjie
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
he he he
Famous last words...
Het al baie manne sien vou wat s? hulle kan goed kleiduif skiet en dan skiet hulle n pak patrone weg sonder n duif...
Kry die liksens en dan gaan oefen ons op die regte ding.
Ek hou daarvan om langs n nuwe skut te staan en kyk wat maak hy verkeerd en dan te probeer help totdat hy die duiwe begin dop.
Jy sien met n kleiduif is jou angles wat die klei vlieg redelik konstant selfs al skiet jy verskillende launchers.
Met n duif en veral bos duiwe is daar eenvoudig geen angle wat hulle nie in kom nie.
Dit is waarom ek van duiwe skiet hou en nie regtig van kleiduif nie...
Ek sal jou mooi gaan wys
Famous last words...
Het al baie manne sien vou wat s? hulle kan goed kleiduif skiet en dan skiet hulle n pak patrone weg sonder n duif...
Kry die liksens en dan gaan oefen ons op die regte ding.
Ek hou daarvan om langs n nuwe skut te staan en kyk wat maak hy verkeerd en dan te probeer help totdat hy die duiwe begin dop.
Jy sien met n kleiduif is jou angles wat die klei vlieg redelik konstant selfs al skiet jy verskillende launchers.
Met n duif en veral bos duiwe is daar eenvoudig geen angle wat hulle nie in kom nie.
Dit is waarom ek van duiwe skiet hou en nie regtig van kleiduif nie...
Ek sal jou mooi gaan wys
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Duiwe skiet
Thanks Gerhard. Ek hoor wat jy se, maak sin.
Kan nie wag nie...
Kan nie wag nie...
ek soek nog wapens...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Duiwe skiet
Manne ek en my vrou wil ook graag saamkom.Ons is innie ooste van Pta op die plotte.Sy het Beretta Silver Pigeon o/u en ek het n Beretta Teknys Gold semi wat gemaak is vir kleiduif skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Duiwe skiet
Duiwe jag met .410 is lekker pret. Net nogal moeilik. Maar jou skouer word darem nie uit pooitjie gestamp na so 20 skote nie.
Het altyd in 'n vriend se sonneblomland geskiet, waar hy 'n plaag gehad het. Kan nie meer nie, plant nie meer sonneblomme nie.

BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Duiwe skiet
2 Bokse patrone en blou skouer later het ek een duif na die hele dag se skiet!
Maar sjoe dit was pret - mmmm.... dalk moet ek maar kyk of iemand nie erns 'n 12 boor
het wat nie werk het nie.
-
ablm468
Re: Duiwe skiet
Dis waarvan ek praat, wil graag op die regte ding oefen. S? nie kleiduif is sleg of patrone mors nie maar duiwe is soveel meer challenging.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
Die boere het soveel skade dat hulle amper glad nie meer sonneblom plant in die omgewing waar ek altyd gaan skiet het nie.LoveHenties wrote: Duiwe jag met .410 is lekker pret. Net nogal moeilik. Maar jou skouer word darem nie uit pooitjie gestamp na so 20 skote nie.
Het altyd in 'n vriend se sonneblomland geskiet, waar hy 'n plaag gehad het. Kan nie meer nie, plant nie meer sonneblomme nie.
Ek het darm so paar "honey holes" wat ek darm bietjie lood in die lug kan gooi...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Duiwe skiet
Hallo Manne
Dankie Gerhard vir die uithelp met my aanmerking. Wou maar ook net so tikkie humor inbring.
Ek is geensins n ekspert op die gebied nie en leer maar elke keer. Ons het gelukkig baie geleentheid hier by ons. Daar is ook so paar kompetisies op plase deur die jaar. Dit is groooot sports! Hoe klink n Team-Jaracal volgende jaar? Dit is n geat naweek met groot pryse op die spel.
Groetnis
Wouter
Dankie Gerhard vir die uithelp met my aanmerking. Wou maar ook net so tikkie humor inbring.
Ek is geensins n ekspert op die gebied nie en leer maar elke keer. Ons het gelukkig baie geleentheid hier by ons. Daar is ook so paar kompetisies op plase deur die jaar. Dit is groooot sports! Hoe klink n Team-Jaracal volgende jaar? Dit is n geat naweek met groot pryse op die spel.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe skiet
Klink vir my na n wen plan daai naweek...Wouter Roets wrote: Hallo Manne