Middag almal,
Ek wil net bietjie uitvind. Ek gebruik 'n comparator tool op my Vernier om die TPL te meet. As ek die punte seat en ek meet elke rondte, dan is daar altyd 1 of 2 wat sommer 0.20mm verskil van die werklike TPL. Die ander sal almal so 0.02 verskil as hulle verskil, so eintlik maar niks.
Wat veroorsaak dit? Is dit die doppe of wat?
Ek het nou al 'n RCBS, Lyman en LEE seating die gebruik.
Dankie,
Piet
TPL wat wissel
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
TPL wat wissel
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: TPL wat wissel
Piet
Dit kan die dop wees of ook die ogief (krommimg) van die koe?l naby sy punt. Dit is 'n feit dat almal nie presies dieselfd gevorm word in die vervaardigingsproses nie. Daarom dat manne wat die maksimum akkuraatheid wil behaal ook al hulle koe?ls se ogiewe (ogives) meet en net die wat dieselfde is laai.
Groetnis

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: TPL wat wissel
Piet, kry maar vir jou 'n Redding Seating die, dan is jou stel van fabrikate amper volledig 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: TPL wat wissel
DWB wrote: Piet, kry maar vir jou 'n Redding Seating die, dan is jou stel van fabrikate amper volledig![]()
Dankie Koos, so dit klink vir my of dit maar normaal is, so ek worry alweer oor die klein goedtjies in die wereld
Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: TPL wat wissel
Manne
Ek het dit ook al opgelet. Ek het gewonder kan dit nie dalk ook die primer wees wat dalk n bietjie uitsteek, of meer uitsteek as ander rondtes sin nie, dws al die primer pockets is nie ewe diep gesny nie en of die primers is nie ewe groot nie, tesame met wat julle nou al genoem het?
Net my siening
Groete
Danie

bullseye
Re: TPL wat wissel
Middag manne
Dit wat Koos s? is waar, al die punte se dimensies is nie presies dieselfde nie, ek dink die naaste wat mens kan kom is seker punte wat op n cnc draaibank gedraai word.Daar is nie n seating die wat vir jou perfekte lengtes gaan gee nie. Ek het n Redding seater die en hy wissel ook. Wat ek wel agter gekom het is die druk wat ek uitoefen op press om punt te seat moet baie egalig en sag wees.Ek begin en druk punt baie sag in totdat pres nie verder kan gaan nie, dan meet ek die rondte. Gewoonlik is die rondte dan 1 tot 2 duisendstes te lank dan seat ek die patroon weer met bietjie meer momentum as ek weer meet is hy gewoonlik mooi op sy merk, as te veel of te hard gestamp word kan punt ook te diep geseat word.Met n bietjie oefening kry jy dit later reg om rontes presies ewelank te kry.Dit is nou gemeet vanaf ogive tot op agterkant van dop.
My 2 sent
groetnis
Ben.

Last edited by bullseye on Tue Nov 08, 2011 5:23 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: TPL wat wissel
Julle manne is heeltemal reg om konstante specs te kry sal die beste roete die koeels wees wat op cnc masjien gedraai word.
Ek het al verskeie fabrikate koeels gemeet en ja die toleransies in party is tot 0.4mm wat nogals groot verskil maak.
Maar jy hoef nie te kommer nie want die trick l? by om jou 'JUMP" konstant te hou om die sweetspot timing of soos baie van ons dit noem die node daar te hou.
As jou "seater die" reg opgetsel is druk hy die koeel in die dop en sy drukpunt is net onder die ogive, dit is dan konstant dat die afstant van die ogive na die lands toe dieselfde sal wees en dis wat belangrik is.
baie ouens se ja maar nou druk party koeels dieper of vlakker in wat die druk gaan laat verskil, daai verskille is weglaatbaar klein .
So ja Pieta moenie jou kop breek oor dit nie. Stel net die matrys op en hou hom daar, moenie heeltyd gaan verstel as jy meet en sie die goed is bietjie uit nie

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]