Ons het n Anschutz wat swak groepeer.Kan dit wees omdat dit n .222 of .223 kal is,sodat die .224 koeels die onakkuraatheid veroorsaak of n loop wat moertoe is.Ons vermoed dat dit n .223 loop is.Kan iemand asb help met Truvello se tel nommer vir n nuwe loop in .224 kal.
Groete en byvoorbaat dankie ouens
Philip
Onakkurate Anschutz .22 Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Onakkurate Anschutz .22 Hornet
Jy wil nou 'n duur en pynlike proses vir 'n nuwe loop begin. Laat 'n geweersmid die geweer deurkyk of dit wel die loop is wat die probleem is. So kan jy stelselmatig dinge elimineer om te sien waar die fout is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Onakkurate Anschutz .22 Hornet
Bel vir Rodney by Truvelo
011 314 1405
Rodney het my 500 Jeff gebou en die onlangse werk op die 222 gedoen.
011 314 1405
Rodney het my 500 Jeff gebou en die onlangse werk op die 222 gedoen.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
