Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Goeie Dag
Ek het die volgende Hornady fabrieks ammo te koop gekry:
Varmint Express
Hornady
22 Hornet
35gr V-MAX
Spoed 3100 fts
Het enige iemand dit al gebruik?
Ek sal dit self gaan toets , die wind waai vandag sterk in Schweizer Reneke.
Hoe lyk daardie spoed?
Lekker dag.

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Flip,
Jy is baie gelukkig om die ammo in die hande te kry.
Hoop jy chrono die ammo om te bevestig dat dit wel teen daai spoed skiet.
Geniet daai Hornet.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
As jy enige kleinwild met dit skiet moet jy verseker net kop of ho? nekskote skiet. Die V-max is ontwerp vir ongedierte skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Oom Flip
Toets bietjie daai goete se akkuraatheid en meet die spoed, sal interessant wees om te sien.
Dai gan n giftige jakalswarmakertjie wees tot op 200m dink ek.....
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Stef,Stefan764 wrote: Oom Flip
Toets bietjie daai goete se akkuraatheid en meet die spoed, sal interessant wees om te sien.
Dai gan n giftige jakalswarmakertjie wees tot op 200m dink ek.....
Groete
Stef
Nee wat 200m is sy wind lankal uit.
35gr VMax vir jakkals is bietjie lig.
Het hulle probeer maar te veel jakkalse verloor.
100m op jakkals is maks vir die 35gr VMax uit die Hornet en dan gaan jy nie DUP FLOP skote kry nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Gerhard
Ek stem het gelees op n amerikaanse forum n man se dat die 35gr vmax has the same ballistics as a brick.Ek wou die vmax`e koop en laai in die 222 rem maar die manne beveel dit nie aan nie.So of dit werk of nie ek weet nie.Die barnes v grenade het hulle almal in my 222rem getry.Maar na baie skote en eksperimente is daar net een wat werk 40gr vmax.Maar net my beperkte ondervinding.
Groete
Beretta
Ek stem het gelees op n amerikaanse forum n man se dat die 35gr vmax has the same ballistics as a brick.Ek wou die vmax`e koop en laai in die 222 rem maar die manne beveel dit nie aan nie.So of dit werk of nie ek weet nie.Die barnes v grenade het hulle almal in my 222rem getry.Maar na baie skote en eksperimente is daar net een wat werk 40gr vmax.Maar net my beperkte ondervinding.
Groete
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Die 35gr V Max is ontwikkel vir die Hornet kaliber.Beretta wrote: Gerhard
Ek stem het gelees op n amerikaanse forum n man se dat die 35gr vmax has the same ballistics as a brick.Ek wou die vmax`e koop en laai in die 222 rem maar die manne beveel dit nie aan nie.So of dit werk of nie ek weet nie.Die barnes v grenade het hulle almal in my 222rem getry.Maar na baie skote en eksperimente is daar net een wat werk 40gr vmax.Maar net my beperkte ondervinding.
Groete
Beretta
Die 40gr's is te lank om te laai in die Hornet en kon hulle nooit toets nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Gerhard
Volgens die vervaardiger:
Muzzle 100yds 200yds 300yds 400yds 500yds
3100fts +2.8" 0.0" -17.1" -61.6" -146.7"
Ek sal die ammo in my Anschutz gebruik.Het heelwat te koop gekry.Hoofsaaklik om die doppe te herlaai.
Groete
Flip
Volgens die vervaardiger:
Muzzle 100yds 200yds 300yds 400yds 500yds
3100fts +2.8" 0.0" -17.1" -61.6" -146.7"
Ek sal die ammo in my Anschutz gebruik.Het heelwat te koop gekry.Hoofsaaklik om die doppe te herlaai.
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Flip,
Lyk spoggerig.
Hoop hulle skiet mooi in jou geweer.
Hou ons op hoogte.
Lyk spoggerig.
Hoop hulle skiet mooi in jou geweer.
Hou ons op hoogte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Hallo Manne
Het die spoed gaan toets:
2920---2914---2904---2911---2924---2914
Die groepering was nie sleg nie.Die wind was bietjie sterk vir die 35gr punte.
Groete
Flip
Het die spoed gaan toets:
2920---2914---2904---2911---2924---2914
Die groepering was nie sleg nie.Die wind was bietjie sterk vir die 35gr punte.
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
flip wrote: Hallo Manne
Het die spoed gaan toets:
2920---2914---2904---2911---2924---2914
Die groepering was nie sleg nie.Die wind was bietjie sterk vir die 35gr punte.
Groete
Flip
Het die koeel op Quick Load bekyk en met S265 het dit 2900vps voorspel net voor maksimum druk. Die lading was wel 'n saamgeperste voorspelling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hornady Varmint Express Fabrieks Ammo: .22 Hornet
Tripod
Ek skiet die 35gr V-max'e in my Hornet, 10.2 gr S265, het egter noggie die spoed getoets nie.....laai net in SAKO doppe
Mooi loop
Francois