.223 lading

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

.223 lading

Post by Vlakvark »

Die mane met Q load kan julle my asb help

Koeel              36g hp vg Barnes
Koeel lengte    17.39 mm
Dop volume      31.5g
Dop lengte      44.45mm
Tpl                  55.23
Loop lengte      602 mm  23.7 ''

Kruit
BM2
AR2207
AR2208
Ek het hom met die drie gedoen wil net he iemand moet hom check
Gee my die hoeveelheid kruit  PSI node dopvul en f/s wat julle kry
Ek dink BM2 gaan die beste werk maar die druk is maar 50138psi

Dankie Gerhardt
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .223 lading

Post by tripodmvr »

Ek het geloer met Barrel Time van .806. Daarmee lyk 2207 die beste met spoed van 4047vps en druk van 56906. (BM2 = 3957 en 58563)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: .223 lading

Post by Dawie D »

Vlakvark
Net vir interesantheid, Hoekom 36g punte?
As ek jou sien gaan jy val
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: .223 lading

Post by blaser »

ek raai hoe ligter die koeel hoe meer die  spoed
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .223 lading

Post by tripodmvr »

Dawie D wrote: Vlakvark
Net vir interesantheid, Hoekom 36g punte?
Die' Barnes koele is "Varmint Grenades" = ontploffing op ongediertes = jakkie sonder kop
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: .223 lading

Post by Dawie D »

Die' Barnes koele is "Varmint Grenades" = ontploffing op ongediertes = jakkie sonder kop

Ja ek verstaan dit, maar gaan daai ligte punt ver genoeg kan dra om afstand te kry (250m-300m)?
As ek jou sien gaan jy val
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .223 lading

Post by Vlakvark »

Dankie almal 
Tripod ek het ook 2207 as beste gekry met spoed oor 4000f/s toe dog ek ek maak n m%%% fout
Ja ek wil bietjie    "foxies"  jag en ek het die koeels vir so $60.00 gekry vir 250 nie te sleg vir n Barnes produk nie
Wat dink julle van die brand van die loop met die 36g teen oor n 55g
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .223 lading

Post by Vlakvark »

Tripod
Ek het
36g                  koeel
44.45mm          dop lengte
55.23mm          TPL
31.5g                dop volume
602mm            looplengte

Ek het vir node1  0.8062 
25.7g 2207        0.807m/s
60229 psi
103.1% dop vul
3998f/s
Image
Image
Post Reply