Die mane met Q load kan julle my asb help
Koeel 36g hp vg Barnes
Koeel lengte 17.39 mm
Dop volume 31.5g
Dop lengte 44.45mm
Tpl 55.23
Loop lengte 602 mm 23.7 ''
Kruit
BM2
AR2207
AR2208
Ek het hom met die drie gedoen wil net he iemand moet hom check
Gee my die hoeveelheid kruit PSI node dopvul en f/s wat julle kry
Ek dink BM2 gaan die beste werk maar die druk is maar 50138psi
Dankie Gerhardt
.223 lading
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 lading
Ek het geloer met Barrel Time van .806. Daarmee lyk 2207 die beste met spoed van 4047vps en druk van 56906. (BM2 = 3957 en 58563)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: .223 lading
ek raai hoe ligter die koeel hoe meer die spoed
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 lading
Die' Barnes koele is "Varmint Grenades" = ontploffing op ongediertes = jakkie sonder kopDawie D wrote: Vlakvark
Net vir interesantheid, Hoekom 36g punte?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: .223 lading
Die' Barnes koele is "Varmint Grenades" = ontploffing op ongediertes = jakkie sonder kop
Ja ek verstaan dit, maar gaan daai ligte punt ver genoeg kan dra om afstand te kry (250m-300m)?
Ja ek verstaan dit, maar gaan daai ligte punt ver genoeg kan dra om afstand te kry (250m-300m)?
As ek jou sien gaan jy val
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: .223 lading
Dankie almal
Tripod ek het ook 2207 as beste gekry met spoed oor 4000f/s toe dog ek ek maak n m%%% fout
Ja ek wil bietjie "foxies" jag en ek het die koeels vir so $60.00 gekry vir 250 nie te sleg vir n Barnes produk nie
Wat dink julle van die brand van die loop met die 36g teen oor n 55g

Tripod
Ek het
36g koeel
44.45mm dop lengte
55.23mm TPL
31.5g dop volume
602mm looplengte
Ek het vir node1 0.8062
25.7g 2207 0.807m/s
60229 psi
103.1% dop vul
3998f/s
Ek het
36g koeel
44.45mm dop lengte
55.23mm TPL
31.5g dop volume
602mm looplengte
Ek het vir node1 0.8062
25.7g 2207 0.807m/s
60229 psi
103.1% dop vul
3998f/s