Rooibok Ram

Post Reply
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Rooibok Ram

Post by Jeep 1 »

Middag manne.                     
Ek het so 2 weke trug n rooibok ram geskiet met n montec punt afstand was 20 m 60 pond hoyt crx en ek het hom mooi op die blad geskiet toe gaan my pyl so 20 cm in en breek toe af maar dit wasi takke of its wat die pyl gebreek het nie hoekom het hy gebreek ek het n kudu geskiet en pyl was dwars deur maar ek het darem my rooibok gekry so 100 m verder.              Dankie ek wil mar net weet wat se julle manne
25 06 !
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Rooibok Ram

Post by Lourens »

Jeep,

Ek is nie 'n groot boogkenner nie en hier sal manne soos Gerhard jou mooi kan help. Maar in my opinie het jy dalk die bok op die spot geskiet waar die bladbeen op sy dikste / sterkste is en die groot weerstand het dan veroosaak dan jy penetrasie inboet en dalk ook jou pyl verswak / gebreek. Ek het nog nie 'n pyl sien breek op impak met 'n bok nie, maar dis seker nie onmoontlik nie.

Watse pyle het jy gebruik?

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Rooibok Ram

Post by VdWalt »

As jy nie die dus kanste bladbeen raak geskiet het nie kon jy dalk die oorkanste been raak geskiet het, toe
die bok begin hardloop het die dus kanste been die pyl gebreek .

As jy vat hou breed 'n rooibok is, is 20 cm 2 derdes ( tot teen ander kantste blad)

Het jy dalk 'n foto?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Rooibok Ram

Post by Lourens »

Dankie vdwalt, jou beskrywing van die duskanste blad wat die pyl kon afbreek toe die bok begin hardloop klink sommer dadelik meer raak as myne!  ;)

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Gerhard »

Dink VdWalt het die spyker op die kop geslaan.

Maar dit het al met my gebeur dat ek nie die oorkant ste been raak skiet nie.

Met die spring van die bok met impak druk die voor been so hard dat jou pyl mooi netjies af geknip word.

Sal kyk ek dink ek het erns n paar fotos as voorbelde
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Nuweseun »

Sjoe Gehard, daai groen sterre van jou lyk somme spiekeries!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Gerhard »

Nuweseun wrote: Sjoe Gehard, daai groen sterre van jou lyk somme spiekeries!!

Groete
Ek help maar net bietjie uit hier in die boog afdeling...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Jeep 1 »

Dankie vir die info manne ek het nie n foto nie jammer maar ek gebruik 400 powerflight pyle met 100 gr punt
25 06 !
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Nuweseun »

Dis welgedaan, ek dink jy is die perfekte man vir die job!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Rooibok Ram

Post by SV MAD (Henk) »

Baie Geluk Gerhard, jy het nou meer sterre as Beki Cele ;D

Baie geluk met die Rooibok. Waar is die foto's? :P

Ek dink dat almal al die scenarios genoem het wat kon gebeur het. Uit ervaring weet ek dat die powerflight n baie goeie pyl is, maar ook bietjie sagter is as ander pyle (dis maar persoonlike ervaring en opinie). Ek het al n vark geskiet met 'n powerflight dat hy in 3 dele gebreek het , weet nie hoe nie, maar hy het.

Ek dink as mens gaan jag moet mens kyk na iets wat sterker is, soos jou full metal jackets of Goldtip pyle. Hulle altwee is baie sterk pyle. Die rede hoekom ek dit se is vir die feit dat indien jy 'n been slaan met die ingaan slag, wil jy he dat jou pyl die skok moet kan absorbeer en dan deurdruk tot in die vitals. Ek persoonlik werk maar my setup dat hy nogsteeds sal perform al gaan als verkeerd met die skoot.

Ed Ashby het altyd gese: dont prepare for when everything goes right, prepare for when eveything goes wrong.
ek soek nog wapens...
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: Rooibok Ram

Post by Jeep 1 »

Sv mad baie dankie vir die info en al die ander manne ook
25 06 !
Post Reply