Laai enige iemand dalk vir die 32ACP ,wat kos dies en gebruik jy MP200?
Groete
Philip Moolman
Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
hallo Philip.
Ek het 'n stel splinter nuwe Simplex 32 Auto dies (Aussie maak) dit is 3 dies in die stel.
Uit boedel gekoop, dink nie dit was al gebruik nie.
Groete
Frik

Karasberge Namibi
-
Philip
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
Frik,
As dit die regte kaliber is en jy wil dit verkoop sal ek belangstel.Jy kan my mail of bel: philipmoolman@lantic.net of 0828807867

- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
Hi Philip,
Bietjie gaan rondkrap in my argief en het die volgende data gekry:
Gewig v punt: 84gr Rondeneus lood
Dryfmiddel: S121
Gewig: 2.3gr
AOL: 24.6mm
Opmerkings: Redelik akkuraat, 5 skote in 40mm op 15m. Geen druk sigbaar. Lekker speel lading.
Gewig v punt: 84gr Rondeneus lood
Dryfmiddel: S121
Gewig: 1.2gr
AOL: 23.9mm
Opmerkings: Baie ligte lading. 1 uit elke 7 skote werk nie die sluitstuk nie. 5 skote in 51mm op 15m. Lekker lading vir katte.
Hoekom ek S121 gebruik het kan ek nie onthou nie
.Dit was seker omdat ek 2 blikke daarvan persent gekry het en dit moes gebruik. Die ladings dateer uit 2001, en ek het in die tussen tyd die pistooltjie verkoop, tot my bittere spyt.
MP200 behoort redelik goed te werk.
Wat besonder lekker is van die kaliber is die feit dat die wapen gewoonlik klein is en maklik versteek kan word. Mens het ook op 'n tyd Gold dot hollow point ammo vir hom gekry en dit was goeie saamdra ammo.
Hoop dit help.
Groete,
Louis
Bietjie gaan rondkrap in my argief en het die volgende data gekry:
Gewig v punt: 84gr Rondeneus lood
Dryfmiddel: S121
Gewig: 2.3gr
AOL: 24.6mm
Opmerkings: Redelik akkuraat, 5 skote in 40mm op 15m. Geen druk sigbaar. Lekker speel lading.
Gewig v punt: 84gr Rondeneus lood
Dryfmiddel: S121
Gewig: 1.2gr
AOL: 23.9mm
Opmerkings: Baie ligte lading. 1 uit elke 7 skote werk nie die sluitstuk nie. 5 skote in 51mm op 15m. Lekker lading vir katte.
Hoekom ek S121 gebruik het kan ek nie onthou nie
MP200 behoort redelik goed te werk.
Wat besonder lekker is van die kaliber is die feit dat die wapen gewoonlik klein is en maklik versteek kan word. Mens het ook op 'n tyd Gold dot hollow point ammo vir hom gekry en dit was goeie saamdra ammo.
Hoop dit help.
Groete,
Louis
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
LN, ek weet van een wat te koop is. PM vir Langloop hier op die forum oor die pistooltjie.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
Geno,
Ek sou graag 1 wou koop maar die jaar se jag het my bietjie meer gekos as waarop ek gereken het
. Moes bietjie skoolgeld betaal wat nogsteeds bitter is.
Groete
Ek sou graag 1 wou koop maar die jaar se jag het my bietjie meer gekos as waarop ek gereken het
Groete
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
Ln
Wat bedoel jy lekker lading vir katte
Wat bedoel jy lekker lading vir katte
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Enige iemand wat vir die 7,65(32ACP) laai
Remington,
Destyds het ek gereeld wilde-huiskatte vir vakansie-oorde geskiet. Party van hulle het ek ge-dart en laat regmaak om dan terug te plaas. Dit is maar net om die rotte, muis en slange intoom te hou. Ongelukkig het baie van die plekke te veel katte gehad en moes mens die siekes, lelikes en kruppeles doodmaak. Die spesifieke lading was goedgenoeg om 'n kat tot op 20m dood te skiet sonder om te veel geraas te maak. Dit is veral gedoen rondom die kombuise en vullisareas. Ek het ook 'n tuisgemaakte knaldemper gebruik wat bestaan het uit 'n koeldrankblik gevul met staalwol. Nie die voorpunt van knaldempers nie maar dit het gewerk.
Later het ek van die nuwe afgelaaide windgewere, wat gelvul word uit duiksilinders (die Engelse woord is beter maar my speling gaan my in die steek laat) gebruik gemaak met 'n knaldemper op. Hulle was goed genoeg om 'n kat tot op 70m met 'n kopskoot neer te sit. Ongelukkig het ek in so 'n situasie beland waar ek van die meeste van my vuurwapens moes van laat gaan.
Op die oomblik is ek stadig maar seker weer besig om my kluis op te bou. Die 260 Rem sal seker vroeg volgende jaar reg wees. Dan sal ek graag weer meer betrokke wil raak om ongediertes te beheer
. Dis te s? as ek in die Pta omgewing plekke kan kry om jakkelse, rooikatte, wildekatte, ens te kan skiet.
15jaar gelede was die roep van ongediertes nog nie regtig op die standaard wat dit vandag is nie en ek sal van vooraf moet leer hoe om dit behoorlik te doen. Dis die rede hoekom ek die Forum begin lees het. Deksels maar daar is baie om te leer
.
Hoop dit beantwoord jou vraag.

LN,
Daai geweetjie gaan jou onder R1000 kos.....