Rooibok Ram
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Rooibok Ram
Middag manne.
Ek het so 2 weke trug n rooibok ram geskiet met n montec punt afstand was 20 m 60 pond hoyt crx en ek het hom mooi op die blad geskiet toe gaan my pyl so 20 cm in en breek toe af maar dit wasi takke of its wat die pyl gebreek het nie hoekom het hy gebreek ek het n kudu geskiet en pyl was dwars deur maar ek het darem my rooibok gekry so 100 m verder. Dankie ek wil mar net weet wat se julle manne

25 06 !
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Rooibok Ram
Jeep,
Ek is nie 'n groot boogkenner nie en hier sal manne soos Gerhard jou mooi kan help. Maar in my opinie het jy dalk die bok op die spot geskiet waar die bladbeen op sy dikste / sterkste is en die groot weerstand het dan veroosaak dan jy penetrasie inboet en dalk ook jou pyl verswak / gebreek. Ek het nog nie 'n pyl sien breek op impak met 'n bok nie, maar dis seker nie onmoontlik nie.
Watse pyle het jy gebruik?
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rooibok Ram
As jy nie die dus kanste bladbeen raak geskiet het nie kon jy dalk die oorkanste been raak geskiet het, toe
die bok begin hardloop het die dus kanste been die pyl gebreek .
As jy vat hou breed 'n rooibok is, is 20 cm 2 derdes ( tot teen ander kantste blad)
Het jy dalk 'n foto?
die bok begin hardloop het die dus kanste been die pyl gebreek .
As jy vat hou breed 'n rooibok is, is 20 cm 2 derdes ( tot teen ander kantste blad)
Het jy dalk 'n foto?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Rooibok Ram
Dankie vdwalt, jou beskrywing van die duskanste blad wat die pyl kon afbreek toe die bok begin hardloop klink sommer dadelik meer raak as myne! 
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rooibok Ram
Dink VdWalt het die spyker op die kop geslaan.
Maar dit het al met my gebeur dat ek nie die oorkant ste been raak skiet nie.
Met die spring van die bok met impak druk die voor been so hard dat jou pyl mooi netjies af geknip word.
Sal kyk ek dink ek het erns n paar fotos as voorbelde

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Rooibok Ram
Sjoe Gehard, daai groen sterre van jou lyk somme spiekeries!!
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rooibok Ram
Ek help maar net bietjie uit hier in die boog afdeling...Nuweseun wrote: Sjoe Gehard, daai groen sterre van jou lyk somme spiekeries!!
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Re: Rooibok Ram
Dankie vir die info manne ek het nie n foto nie jammer maar ek gebruik 400 powerflight pyle met 100 gr punt
25 06 !
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Rooibok Ram
Dis welgedaan, ek dink jy is die perfekte man vir die job!!
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rooibok Ram
Baie Geluk Gerhard, jy het nou meer sterre as Beki Cele 
Baie geluk met die Rooibok. Waar is die foto's?
Ek dink dat almal al die scenarios genoem het wat kon gebeur het. Uit ervaring weet ek dat die powerflight n baie goeie pyl is, maar ook bietjie sagter is as ander pyle (dis maar persoonlike ervaring en opinie). Ek het al n vark geskiet met 'n powerflight dat hy in 3 dele gebreek het , weet nie hoe nie, maar hy het.
Ek dink as mens gaan jag moet mens kyk na iets wat sterker is, soos jou full metal jackets of Goldtip pyle. Hulle altwee is baie sterk pyle. Die rede hoekom ek dit se is vir die feit dat indien jy 'n been slaan met die ingaan slag, wil jy he dat jou pyl die skok moet kan absorbeer en dan deurdruk tot in die vitals. Ek persoonlik werk maar my setup dat hy nogsteeds sal perform al gaan als verkeerd met die skoot.
Ed Ashby het altyd gese: dont prepare for when everything goes right, prepare for when eveything goes wrong.

ek soek nog wapens...
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm