Soek raad asb!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Soek raad asb!
Ek het onlangs 'n nuwe tikka 22-250 gekry. Het nuwe winshecter doppe en redding type S nek size en full size dies. Na die eerste keer wat ek genek size het was als reg. Na die tweede keer het die slot bietjie stywer toegemaak, by die 3de keer wou hy nie toe maak nie, elke keer genek size. Het toe gefull size maar kon nog nie die slot toe kry nie. Het 'n paar duisendses van die die laat afdraai op draaibank, hom gestel in die press tot hy genoeg gesize het tot slot lekker maklik toe maak. Volgende keer weer genek size en gaan skiet. Toe begin die probleme. Paar van die doppe se gatte het afgebreek. Toe dink ek die onwaarskynlike het gebeur naamlik kopspasie. Vat hom geweersmid toe, maar geen probleem daar nie, hy is perfek. Nou weet ek nie of die doppe seergekry het met die full sizing nie, is seker moontlik. Maar my grootste probleem is dat ek graag net wil neksize, en lyk my ek sal nou elke 2de keer moet full size. Met my .308 het ek nooit gefull size nie. Het met my broer gepraar, hy het 'n 7 x 64 tikka en hy se ook dat hy nog nooit gefull size het nie.
Het enige van julle al iets soortgelyk oorgekom en wat doen ek verkeerd?
Groetnis
Het enige van julle al iets soortgelyk oorgekom en wat doen ek verkeerd?
Groetnis
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Soek raad asb!
Basic, het jy seker gemaak die doppe se lengte is binne spec's?
Het jy gekyk as jy necksize of die nek nie heeltemaal gesize word dalk nie?
Ek het die 2 probleme ondervind met 'n .222 en reggestel en alles was reg.
Is die doppe " ge-anneal"? Ek vind dat my kollega se 30-06 nie gehou het van necksize omdat hy ook moeilik toegemaak het. Na annealling was alles reg en het die slot baie makliker toegemaak, selfs beter as voor die annealling met fullsize.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Dankie vir die vinnige reply Christo.
Doppe is op specs, einltlik bietjie korter.
Ek het eers, dink ek, die nek te ver af gesize, maar nou size ek hom net sou driekwart. Ek het hulle ook ge-anneal.
Doppe is op specs, einltlik bietjie korter.
Ek het eers, dink ek, die nek te ver af gesize, maar nou size ek hom net sou driekwart. Ek het hulle ook ge-anneal.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Soek raad asb!
Ons wag maar vir 'n kundige
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Ja dankie
Die wapensmid se raad was dat ek maar net elke keer moet full size, maar ek wil nie.
Lekke aand
Die wapensmid se raad was dat ek maar net elke keer moet full size, maar ek wil nie.
Lekke aand
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Soek raad asb!
Gaan kyk bietjie op: www.ammosmith.com . die video's is nogal interessant vir beginners en ou hande.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Soek raad asb!
Het daai dop se skouer nie dalk voorentoe ''gevloei'' en nou wil die slot nie toemaak? Dan kan jy dit met n body die regstel of jou die set se de-prime pennetjie uithaal en net die skouer n bietjie terug druk!!
Groetnis
Groetnis
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Soek raad asb!
Raakgeskiet.
Ek het al iets soortgelyk oorgekom.
Ek het dit ondervind met SAKO doppe in n Steyr Mannlicher, ook in 22-250.
Ek lees jy se jy het wel jou doppe ge anneal. Nou breek hulle af. Is dit net voor die web? ( daar waar jou dop solied raak. So 1cm van agter af).
Indien wel, het jy jou doppe dalk laat te warm raak of die hitt te veel na onder laat gaan. Dit kan ook wees dat omdat jy jou die laat sny het dat jou dop nou te ver geresize word( met ander woorde jy krap nou by die soliede gedeelte) en jou doppe het dalk seer gekry. Ek spekuleer egter hieroor maar ek soek redes hoekom jou doppe breek.
In my geval was die probleem dat die SM het n tight kamer. (op minimum spec gesny). Die doppe het gou begin om te werkverhard en het dus nie meer hulle vorm behou as jy hulle resize nie, maar terug gespring na hulle vorige vorm, selfs as jy FL resize.. Dit is dalk wat met jougebeur het hier. 243 PMP doppe is ook lief hiervoor.
As jy necksize moet jy onthou dat jy wel van tyd tot tyd moet FL size anders gebeur dit dat jou doppe styf pas en later nie meer in jou kamer wil in nie, al is alles anders reg.
Jou bestaande doppe het klaar seergekry. Raak ontslae van hulle en begin oor met nuwe doppe.
FL size voor jy hulle die eerste keer skiet. ( opsioneel maar ek verkies dit)
Daarna Neck size jy hulle.As jy anneal, maak dood seker dat jy slegs die nekke en die boonste deel van die dop anneal. Dit is belangrik om nie die onderste 1/2 van die dop te anneal nie. Dit behoort jou probleem op te los.
Jy sal wel van tyd tot tyd moet FL size. So elke derde of 5de herlaai.
Frikkie

Cradock
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Baie dankie vir die raad manne.
Dankie frikke ek dink jy is heeltemal reg. Nou dat ek terug dink onthou ek dat 'n heel paar van die doppe se slagdoppe amper te maklik in gedruk het, 'n teken dat die primer pocket gerek het, so ek het seker die doppe te warm gemaak. En toe met die dat ek dalk te veel gesize het die doppe swak gemaak. Hulle het soos jy gese het so 1cm van agter af gebreek.
Ek het nou maar gemaak soos jy gese het en daai doppe uitgegooi (groot skade). Maar moet dit maar sien as skoolgeld. Ek sal volgende keer meer versigtig moet wees met die warm maak.
Groetnis
Dankie frikke ek dink jy is heeltemal reg. Nou dat ek terug dink onthou ek dat 'n heel paar van die doppe se slagdoppe amper te maklik in gedruk het, 'n teken dat die primer pocket gerek het, so ek het seker die doppe te warm gemaak. En toe met die dat ek dalk te veel gesize het die doppe swak gemaak. Hulle het soos jy gese het so 1cm van agter af gebreek.
Ek het nou maar gemaak soos jy gese het en daai doppe uitgegooi (groot skade). Maar moet dit maar sien as skoolgeld. Ek sal volgende keer meer versigtig moet wees met die warm maak.
Groetnis
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Soek raad asb!
Wil net noem dat 'n gweersmid vriend van my probleme met die 2de herlaai van Winchester doppe in 308 gekry het. Doppe het afgeskeur soortgelyk aan wat jy noem. Hy het dit nog nooit voorheen met ander maak doppe gekry nie. Lyk my hier het 'n besending minderwaardige doppe ingekom?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Moenie so se nie, ek het 400 van hulle gekoop.
Ek gaan nou maar met nuwes begin en so mooi as kan met hulle werk en hoop vir die beste.
Ek gaan nou maar met nuwes begin en so mooi as kan met hulle werk en hoop vir die beste.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Soek raad asb!
Raakgeskiet.
Moenie worry nie, ek is al ver voor met skoolgeld betaal en dom dinge doen. Ek wens soms die internet en forums was beskikbaar toe ek gegin laai het.
Frikkie
Moenie worry nie, ek is al ver voor met skoolgeld betaal en dom dinge doen. Ek wens soms die internet en forums was beskikbaar toe ek gegin laai het.
Frikkie
Cradock
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Ek wens net die dag sal kom dat ons sal ophou skoolgeld betaal.
Ek wil net weer se ek hoop regtig nie daar is fout met die win. doppe nie, want in min of meer dieselfde tyd het ek 400 x 308win doppe ook gekoop.
Ek wil net weer se ek hoop regtig nie daar is fout met die win. doppe nie, want in min of meer dieselfde tyd het ek 400 x 308win doppe ook gekoop.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Soek raad asb!
Manne
Net so terloops dit is die rede hoekom n mens die doppe in water sit as jy anneal. Ek sien nie dat julle dit gedoen het nie maar meskien kyk ek soos my gat!
Groetnis
Wouter
Net so terloops dit is die rede hoekom n mens die doppe in water sit as jy anneal. Ek sien nie dat julle dit gedoen het nie maar meskien kyk ek soos my gat!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Soek raad asb!
Jy is reg, maar van nou af sal ek dit doen. Ek het 'n baie klei tourch (15cm lank) wat met easy gas en suurstof werk. Maak dieselfde vlam as 'n cutting tourch net baie klei en lekker warm. So wat ek doen is om die dop met my hand aan sy gat te houvas en dan net die nek warm te maak en hom dan vinnig in die water te gooi, het nog nooit so warm gemaak dat my vinger brand nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk